1. VERKOOP ARNOLD Warrior shorty silencer met brake voor.
M18x1 en M16x1 inserts(was op my 6.5creedmoor en 6 creedmoor.)
R1000(
2. Warrior medium reflex silencer
M16x1 (was op my 223)
R1000
3. VERKOOP RELOADER422 Warrior 4 port EC tuner brake, M16x1
Wonder of ek 20 skote deur hom geskiet het, was op my 6.5CRD
R1500
Posgeld vir die koper, ek kan vir jou courierguy.
Mooi loop
LouisC




Sent from my iPhone using Tapatalk Pro
