Hoe gemaak met die' bobbejane?
Moderator: Global Moderator
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21294
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
- Location: Vereeniging
Hoe gemaak met die' bobbejane?
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Ratel
- Hero Member

- Posts: 1805
- Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm
- Location: Rustenburg
Re: Hoe gemaak met die' bobbejane?
Hier by ons gee ek hom gratis 'n 55 gr VMax pilletjie.
Maak 'n verskil
-
Ds J
- Hero Member

- Posts: 2022
- Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
- Location: Stella
Re: Hoe gemaak met die' bobbejane?
Die parkeraad behoort teoreties iets te doen sodra iemand ernstig genoeg seergekry het.
- Ratel
- Hero Member

- Posts: 1805
- Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm
- Location: Rustenburg
Re: Hoe gemaak met die' bobbejane?
Nee die bool aanhangers gee hulle mos name soos gert en koos en dan is dit n mo&rse storie as natuur bewaring die probleem diere moet uitskiet. Glo my ek sien dit hier by ons gereeldDs J wrote: Thu May 01, 2025 8:59 am Die parkeraad behoort teoreties iets te doen sodra iemand ernstig genoeg seergekry het.
Maak 'n verskil
- heywillie
- Hero Member

- Posts: 1127
- Joined: Sun Apr 21, 2013 8:03 pm
- Location: Pretoria
Re: Hoe gemaak met die' bobbejane?
'n Lekker kort 8" 300BLK sal mos mooi in 'n rugsak pas...
SSS
SSS
30-06 Sako Finnbear
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster
- Philip J
- Hero Member

- Posts: 920
- Joined: Fri Mar 14, 2014 8:58 pm
- Location: Heidelberg, Tvl
-
OosKaapJagter
- Hero Member

- Posts: 937
- Joined: Thu Jul 07, 2016 9:14 pm
Re: Hoe gemaak met die' bobbejane?
Wees net versigtig om dit wat in julle gedagtes omgaan op 'n openbare forum te deel. As 'n man seker dinge aanvang moet jy dit alleen doen en dan ophou drink......
- Philip J
- Hero Member

- Posts: 920
- Joined: Fri Mar 14, 2014 8:58 pm
- Location: Heidelberg, Tvl
Re: Hoe gemaak met die' bobbejane?
Net n waarskuwing, nie n aanbeveling nie......OosKaapJagter wrote: Fri May 02, 2025 10:41 amWees net versigtig om dit wat in julle gedagtes omgaan op 'n openbare forum te deel. As 'n man seker dinge aanvang moet jy dit alleen doen en dan ophou drink......
Groetnis
Philip
Philip
-
Alwin
- Hero Member

- Posts: 1864
- Joined: Sun Aug 04, 2013 9:17 pm
- Location: Noord-Transvaalse Bosveld
Re: Hoe gemaak met die' bobbejane?
Die video het my baie ver laat terugdink aan die koperaal wat nie tevrede was met die troepe tydens inspeksie nie. Net die taalgebruik verskil so 'n bietjie...
Dit sal seker teen die stadsjapies se gewete bots, maar het hulle al oorweeg om 'n mooi rubberslang in elke sak te bere, net onder die eerste kledingstuk?
Dit sal seker teen die stadsjapies se gewete bots, maar het hulle al oorweeg om 'n mooi rubberslang in elke sak te bere, net onder die eerste kledingstuk?
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13221
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
- Location: Ek weet nie so mooi van spel nie maar ek kan skiet. Lonehill, Sandton
Re: Hoe gemaak met die' bobbejane?
Die mense is heel mal
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Ratel
- Hero Member

- Posts: 1805
- Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm
- Location: Rustenburg
Re: Hoe gemaak met die' bobbejane?
Ja as hulle maar soveel moeite aan moorde wil spandeer. PMB1 nogal LMGA
Maak 'n verskil
- Ratel
- Hero Member

- Posts: 1805
- Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm
- Location: Rustenburg
Re: Hoe gemaak met die' bobbejane?
Hiermee stem ek saam. Gelukkig doen Natuur bewaring hulle deel elders. Ek moet se dat ek nie daarmee saam stem dat mense die goed met windbukse en baie klein kalibers kwes nie. 'n bobbejaan is n gevaarlike dier veral as hy seer het. Ek het n paar mannetjies geskiet waarvan die slag tande maklik 3 cm was. Die probleem met daai area is al die tree huggers wie daar bly. Nie almal nie maar sommiges. Kaap Natuur bewaring moet iemand professioneel kry en die probleem diere uitskiet. Dis petrol op die vuur vir groenes as daar nou sewe koeels uit die bobbejaan gehaal word. Veral omdat die kees nou n naam ook nog het. Nou word al wat n wapen eienaar en jagter weer onder dieselfde kam geskeer.Ds J wrote: Thu May 01, 2025 8:59 am Die parkeraad behoort teoreties iets te doen sodra iemand ernstig genoeg seergekry het.
Maak 'n verskil
-
Ds J
- Hero Member

- Posts: 2022
- Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
- Location: Stella
Re: Hoe gemaak met die' bobbejane?
Sou die bobbejaan soveel koeëls in hom gehad het as Natuurbewaring hulle werk gedoen het?
- win270
- Hero Member

- Posts: 2079
- Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am
- Location: Randburg, Gauteng
Re: Hoe gemaak met die' bobbejane?
Skiet die alleenloper mannetjies uit op verantwoordelike en gekontroleerde wyse. Hou die troppe se getalle ook binne perke. Bobbejane is probleemdiere en moet sodanig bestuur word.
Die sogenaamde "owerhede" se optrede daar is lagwekkend.
Die sogenaamde "owerhede" se optrede daar is lagwekkend.
-
Andre308
- Hero Member

- Posts: 882
- Joined: Sat Nov 07, 2015 6:54 am
- Location: Durbanville
Re: Hoe gemaak met die' bobbejane?
Wilde diere moet bang wees vir mense vir hulle eie veiligheid en in hierdie situasie, vir die veiligheid van mense ook.
Ek glo dat Natuur bewaring moet die probleem diere skiet sodat hulle n vrees vir mense kan behou.
Dit gaan vir iemand nog baie lelik uit draai teen hierdie tempo.
Ek glo dat Natuur bewaring moet die probleem diere skiet sodat hulle n vrees vir mense kan behou.
Dit gaan vir iemand nog baie lelik uit draai teen hierdie tempo.
-
OosKaapJagter
- Hero Member

- Posts: 937
- Joined: Thu Jul 07, 2016 9:14 pm
Re: Hoe gemaak met die' bobbejane?
Daar is reeds sprake van robbe met hondsdolheid in die Kaap.
Bobbejane met geen vrees vir mense nie kan 'n beduidende gevaar inhou as hulle hondsdolheid optel. Terwyl jy nie op hulle mag skiet nie, kan 'n bomklapper hulle dalk laat spaander.
Bobbejane met geen vrees vir mense nie kan 'n beduidende gevaar inhou as hulle hondsdolheid optel. Terwyl jy nie op hulle mag skiet nie, kan 'n bomklapper hulle dalk laat spaander.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21294
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
- Location: Vereeniging
Re: Hoe gemaak met die' bobbejane?
1. Leeus het natuurlik voorgekom in die Weskaap, maar sal nou nie meer sinvol hervestig kan word nie
2. Enige logiese denkende mens kan sien dat die bobbejaanbeheer nie werk nie en dat dit ongelooflik baie kos om dit te doen.
3. Raad soos maak jou huis bobbejaan veilig kos geld en is nie heel suksesvol nie en jy het gedurig die vrees dat jy gaan deurloop.
4. Toeriste gaan nie ophou om 'n bron van kos te wees nie.
5. Bobbie gaan nie sonder pyn afsien van sy gemaklike en roofsugtige lewenswyse nie.
6. Logika bepaal dan dat die probleem liefs verwyder moet word. Hoe en na waar moet die deskundiges se probleem word.
7. Ag shame gaan beslis nie werk nie. Hulle is nie fraai diertjies nie.
2. Enige logiese denkende mens kan sien dat die bobbejaanbeheer nie werk nie en dat dit ongelooflik baie kos om dit te doen.
3. Raad soos maak jou huis bobbejaan veilig kos geld en is nie heel suksesvol nie en jy het gedurig die vrees dat jy gaan deurloop.
4. Toeriste gaan nie ophou om 'n bron van kos te wees nie.
5. Bobbie gaan nie sonder pyn afsien van sy gemaklike en roofsugtige lewenswyse nie.
6. Logika bepaal dan dat die probleem liefs verwyder moet word. Hoe en na waar moet die deskundiges se probleem word.
7. Ag shame gaan beslis nie werk nie. Hulle is nie fraai diertjies nie.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Zuku
- Sr. Member

- Posts: 273
- Joined: Mon May 29, 2017 7:28 pm
Re: Hoe gemaak met die' bobbejane?
Kettie met "pepper balls?'
- Ratel
- Hero Member

- Posts: 1805
- Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm
- Location: Rustenburg
Re: Hoe gemaak met die' bobbejane?
Al wat ek gaan se op die oop forum is dankie tog hier by ons word dit reg gedoen. Natuur bewaring bring hulle kant.
Maak 'n verskil
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21294
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
- Location: Vereeniging
Re: Hoe gemaak met die' bobbejane?
The City of Cape Town has proposed extending the current urban baboon management programme by 18 months, at a cost of R20 million. The City's suggestion comes despite previously claiming it had "no mandate" to manage chacma baboons on the Cape Peninsula.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Ratel
- Hero Member

- Posts: 1805
- Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm
- Location: Rustenburg
Re: Hoe gemaak met die' bobbejane?
Die lank en die kort is dat dit n gevaarlike wilde dier is wat mense name wil gee. As jy nie die probleem makers uitskiet nie gaan hierdie aapstreke jou voorland wees. Hier by ons het ek gevind dat die grootste probleem die tree huggers is wie die bobbejane voer. Dan verloor hulle hulle natuurlike vrees vir mense. Groenes (lees ook woke) is hulle eie grootste probleem. Hulle voer die diertjies en dis al te mooi vir hulle as die goedjies so mak raak. Hulle is die groot rede hoekom aggressiewe bobbejane van kant gemaak moet word. Ek deel amper elke dag daarmee. Ek se nie wis hulle uit nie want daar is plek vir hulle maar besef dat dit n opportunistiese gevaarlike dier bly soortgelyk aan n hyena.
Maak 'n verskil
- Cobus Wessels
- Full Member

- Posts: 242
- Joined: Sat Nov 26, 2022 2:41 am
Re: Hoe gemaak met die' bobbejane?
Wonder wat gaan gebeur as een van Woke Greenies se hond verskeur word deur 'n bobbejaan?
Sent from my SM-G991U1 using Tapatalk
Sent from my SM-G991U1 using Tapatalk
-
Ds J
- Hero Member

- Posts: 2022
- Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
- Location: Stella
Re: Hoe gemaak met die' bobbejane?
Dan is die arme bobbejaan 'n misleide slagoffer van sy omstandighede.Cobus Wessels wrote: Sat May 03, 2025 7:47 pm Wonder wat gaan gebeur as een van Woke Greenies se hond verskeur word deur 'n bobbejaan?
Sent from my SM-G991U1 using Tapatalk
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2869
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
- Location: Boland
Re: Hoe gemaak met die' bobbejane?
Dit is ‘n raak opvatting aangaande “wokeness”.Ds J wrote: Sat May 03, 2025 11:28 pmDan is die arme bobbejaan 'n misleide slagoffer van sy omstandighede.Cobus Wessels wrote: Sat May 03, 2025 7:47 pm Wonder wat gaan gebeur as een van Woke Greenies se hond verskeur word deur 'n bobbejaan?
Sent from my SM-G991U1 using Tapatalk
Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 
