6mm cartridge selection
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8011
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
6mm cartridge selection
Dit sal nou interessant wees om die opinies hier te hoor. Wat sou jy maak met 'n "ekstra" Rem700 kortaksie?
My idee is soos volg: 'n 26" 6BR of 'n 20" 6 SLR?
Met 'n 109gr Berger behoort altwee hierdie konfigurasies so 2830 fps te gee, so daar is nie 'n verskil nie.
Die 6BR se loop gaan so 60% langer hou omdat hy amper 10gr dryfmiddel minder brand.
Ballisties, aan weerskante van hierdie het ek dievolgende: 223Rem met 80gr SMK @ 3010fps en 'n 6 Creed met 'n 109gr @ 3200 fps.
Persoonlik verkies ek die korter 20" loop en potensieel minder voer probleme van die SLR alhoewel dit meer werk by die herlaaiwerk (dopvoorbereiding) gaan vereis.
Die aanwending gaan soos volg wees: nog 'n nice geweer in my kluis wat ek af en toe plaas toe vat vir sports en 'n ongedierte hier en daar.
Vir konteks, ek is bevoorreg om reeds 'n .22, 223, 6Creed, 260AI, 6.5-284, 7mm SS, 30-06, 300WM en 300 PRC te he.

- Geno
- Administrator

- Posts: 13645
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: 6mm cartridge selection
Tussen 'n 26" 6BR of 'n 20" 6 SLR vat ek elke dag die BR
Doppe van die rak af, geen snaakse forming nie, langer loopleeftyd, minder recoil, inherente akkuraatheid ens. sal my laat verby die ekstra 4" looplengte kyk. Dis 'n no brainer in my opinie.
Doppe van die rak af, geen snaakse forming nie, langer loopleeftyd, minder recoil, inherente akkuraatheid ens. sal my laat verby die ekstra 4" looplengte kyk. Dis 'n no brainer in my opinie.
Goed, beter, 6millimeter!
- Witpietskiet
- Hero Member

- Posts: 763
- Joined: Wed Jul 14, 2010 1:14 pm
Re: 6mm cartridge selection
243, met n 12 twist loop, 70gr punte, 3500 -3600fps, lekker sports en ongedierte se baas. 
Jag bly baas.
Groete uit Windhoek
Groete uit Windhoek
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13583
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: 6mm cartridge selection
25BR...
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- WillemS
- Sr. Member

- Posts: 385
- Joined: Wed Sep 15, 2010 4:30 pm
Re: 6mm cartridge selection
Arnold
Die Remington aksie en magasyn is baie "kort", gaan hy die SLR met die 109gr kan akkommodeer as jy hom lank seat?
Willem
Die Remington aksie en magasyn is baie "kort", gaan hy die SLR met die 109gr kan akkommodeer as jy hom lank seat?
Willem
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7559
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: 6mm cartridge selection
Arnold
Wat van die 6mm Dasher?
Groetnis
Wouter
Wat van die 6mm Dasher?
Groetnis
Wouter
- Toyrsi
- Hero Member

- Posts: 1000
- Joined: Fri Jul 03, 2015 5:29 pm
Re: 6mm cartridge selection
Remington aksie sal werk. Ek het n 243 Ack met 108 in myne.WillemS wrote: Wed Apr 16, 2025 10:02 am Arnold
Die Remington aksie en magasyn is baie "kort", gaan hy die SLR met die 109gr kan akkommodeer as jy hom lank seat?
Willem
YOU WEREN'T BORN TO JUST PAY BILLS AND DIE!
Jacques Esterhuyzen
Jacques Esterhuyzen
- Toyrsi
- Hero Member

- Posts: 1000
- Joined: Fri Jul 03, 2015 5:29 pm
Re: 6mm cartridge selection
BR is n baie lekker kaliber. As jy wil kan jy kyk na BRA ook.
YOU WEREN'T BORN TO JUST PAY BILLS AND DIE!
Jacques Esterhuyzen
Jacques Esterhuyzen
- HunterB
- Sr. Member

- Posts: 343
- Joined: Fri May 15, 2015 12:05 pm
Re: 6mm cartridge selection
Ek het die 6mm BRA, so biki anders wees. En ek is baie tevrede. 28” en regte kruit kry n 108gr so 2975fps. Dodelik met min kruit
CZ p10c 9mm P
Catma O/U 12ga
Astra .22lr pistool
BRNO .22lr
Savage MSR Recon AR 223
Tikka 223 ackley
Ruger American gen 2 223
Howa custom 6mm BRA
Howa custom 6.5x55 swede
Musgrave K98 7x57 mauser
Howa varminter 308win
CZ 9.3x62
Catma O/U 12ga
Astra .22lr pistool
BRNO .22lr
Savage MSR Recon AR 223
Tikka 223 ackley
Ruger American gen 2 223
Howa custom 6mm BRA
Howa custom 6.5x55 swede
Musgrave K98 7x57 mauser
Howa varminter 308win
CZ 9.3x62
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7559
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: 6mm cartridge selection
Arnold die rede vir die voorstel is dat jy heel moontlik met n 24 duim loop sal kan wegkom vir daai spoed. Beste van daai twee werelde.
Groetnis
Wout
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8011
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: 6mm cartridge selection
Dankie ouens, ek hou van die 6BR idee en het op 'n stadium doppe en dies gehad aangesien dit die plan was. Daai is toe weer als verkoop. Die loop lengte pla my steeds aangesien ek hierdie geweer seer met 'n silencer op gaan skiet.
Die situasie nou is dat ek 243 doppe en 6SLR dies het en hierdie gaan sonder probleem uit 'n gewone AICS magesyn laai. Dit maak die SLR 'n goedkoper opsie aangesien ek reeds hierdie het.
Aangaande die Dasher - as ek na die Dasher roete en kostes kyk sal ek dalk eerder vir die 6 GT gaan. Effe meer dryfmiddel maar steeds sowat 30% meer loopleeftyd as die SLR en ek kan gewone AICS magesyne gebruik. Met hom kan ek dieselfde spoed uit 'n 22" loop kry. So hierdie sou in my opinie die middeweg wees ... dalk nie 'n slegte opsie nie
As daar ander idees is, of opinies oor my denkwyse is, laat weet asb. en gesels saam. Ek is net bly Geno het nie 'n 243 Win voorgestel nie
Die situasie nou is dat ek 243 doppe en 6SLR dies het en hierdie gaan sonder probleem uit 'n gewone AICS magesyn laai. Dit maak die SLR 'n goedkoper opsie aangesien ek reeds hierdie het.
Aangaande die Dasher - as ek na die Dasher roete en kostes kyk sal ek dalk eerder vir die 6 GT gaan. Effe meer dryfmiddel maar steeds sowat 30% meer loopleeftyd as die SLR en ek kan gewone AICS magesyne gebruik. Met hom kan ek dieselfde spoed uit 'n 22" loop kry. So hierdie sou in my opinie die middeweg wees ... dalk nie 'n slegte opsie nie
As daar ander idees is, of opinies oor my denkwyse is, laat weet asb. en gesels saam. Ek is net bly Geno het nie 'n 243 Win voorgestel nie
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13583
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: 6mm cartridge selection
As jy daai slr met N165 of 160 sou skiet gaan jy baie verbaas wees oor loop leeftyd maar ek dink jou loop kan dalk bq kort wees vir daai 2 kruite
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8011
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: 6mm cartridge selection
Baie interessant wys die rekenaar dat S365 beter looplewe gee as N160. N165 is net te stadig vir die kombinasie lyk dit vir my.Capt. Yoda wrote: Thu Apr 17, 2025 1:56 pm As jy daai slr met N165 of 160 sou skiet gaan jy baie verbaas wees oor loop leeftyd maar ek dink jou loop kan dalk bq kort wees vir daai 2 kruite
Wat ek wel verstaan van die BR en Dasher, soos Geno ook uitgewys het, is dit hulle baie makliker voor laai as al die ander 6mm opsies.
Ek het genoem oor die loop leeftyd, maar die geweer gaan moontlik nie so baie geskiet word nie so loop leeftyd is nie so groot pyn nie.
-
Andre308
- Hero Member

- Posts: 904
- Joined: Sat Nov 07, 2015 6:54 am
Re: 6mm cartridge selection
As iemand wat nou net 100 nuwe doppe geprep het vir n 6 SLR, is ek baie lus om Dasher toe te gaan, maar nuwe doppe vorm en sny is darm net voor die eerste skoot n probleem, daarna skiet ons lekker tot ons weer doppe nodig het.
- WicusdP
- Sr. Member

- Posts: 389
- Joined: Tue Jul 12, 2016 8:50 pm
Re: 6mm cartridge selection
Ek weet dit is nie 6mm nie….maar wat van 22 BR/BRA/Dasher met 75 of 80gr uit 24” loop?
Nie presies seker watter spoed hy gaan gee nie….maar behoort platter te skiet vir onbekende afstande op ongediertes, steeds mooi BR doppie met min kruit, en loop korter as 26”.
Nie presies seker watter spoed hy gaan gee nie….maar behoort platter te skiet vir onbekende afstande op ongediertes, steeds mooi BR doppie met min kruit, en loop korter as 26”.
22-250 Musgrave
6 XC Krieger/Savage
243 Howa
300WSM Tikka Super Varmint
22-250 Weatherby Varmint
6.5 Creed Tikka
6 XC Krieger/Savage
243 Howa
300WSM Tikka Super Varmint
22-250 Weatherby Varmint
6.5 Creed Tikka
-
Lamtjop
- Hero Member

- Posts: 828
- Joined: Mon Apr 12, 2010 1:49 pm
Re: 6mm cartridge selection
6mm creed met stadige twist vir 58-70gr .
-
Hansieslim
- Hero Member

- Posts: 1373
- Joined: Thu Jun 04, 2015 11:06 am
Re: 6mm cartridge selection
Hierdie is 'n lekker probleem om te hê. Ek sit met dieselfde vraag, so ek luister graag.
As ek
-beskikbaarheid van Lapua doppe
-bewese kaliber
-beskikbaarheid van LE Wilson matryse
-looplewe
-my onkunde oor fireforming
met mekaar vergelyk, eindig ek ook by 'n plain BR.
As ek dan nog hoor dat nie alle ervare ghongskietskuts deesdae nie meer 3000fps met 'n 105gr te jaag nie, dan eindig ek weer by 6BR?
In Pieter Malan se video waar hy 6GT en 6Dasher vergelyk, sê hy op die einde sy keuse is nie een vd twee nie, maar eerder net n 6BR @ 2750fps.
Ekt ook al geloer na die 6GT omdat ek nog op die 3000fps/105gr roete is/was en omdat geen fireforming nodig is nie. Verbeel ek my of is 6GT dalk al beskikbaar as n rakgeweer? Dit kan my eie besluit dalk nog beïnvloed.
My opinie tans is dat daar nog min goeie inligting oor 6GT is en dat dit dalk nog nie 'n bewese kaliber soos 6BR is nie. Hy is dalk magic, maar ek weet dit nog nie. Doppe van GA Precision (GAP) wat deur Alpha gemaak word is wel beskikbaar ... teen 'n stywe prys. LE Wilson maak sy volle reeks matryse al. Die BR kan hom dalk wen op langer looplewe. Dalk kom GT tot sy reg in .224...

CZ550 6.5x55, Howa .204, Howa 6.5CMx2, Sabatti 6XC, Mauser .22LR
- Geno
- Administrator

- Posts: 13645
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8011
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: 6mm cartridge selection
Met my 223 skiet ek 'n 80gr SMK teen 3010fps ...
Ek dink die 6BR gaan kleiner groepe skiet en beter ES en SD syfers kry as met die 223.
Die 6BR behoort 2750fps met 'n 109gr Berger te kry uit 'n 22" loop.
Die 109gr gaan ook effe minder windskuif hê as die 80gr alhoewel hy meer gaan val.
Lapua het 6BR, 6 Dasher en 6 GT doppe op hulle lys so ons sal die Dasher en GT doppe eendag sien. As Lapua GT doppe maak dink ek nie hierdie kaliber gaan verby vlieg nie en moontlik 'n groter gevolg kry.

6.5/284Norma
- Hero Member

- Posts: 1730
- Joined: Tue Sep 08, 2015 7:28 am
Re: 6mm cartridge selection
Ek het die 6 mm GT
Baie akkuraat en het niks van die magasyn voer probleme soos die korter patrone, BR en Dasher klas, nie.
Baie akkuraat en het niks van die magasyn voer probleme soos die korter patrone, BR en Dasher klas, nie.
I'd rather be hunting!
Truvelo 6mm Creedmoor
Howa 6mm Creedmoor
Howa 6.5 Creedmoor
Truvelo 6mm Creedmoor
Howa 6mm Creedmoor
Howa 6.5 Creedmoor