
Ons het maar aanhou proe tot dit lekker was.
En die verskil is so R100 per tot Wouter

Moderator: Global Moderator
Freek wat is die verskil tussen die twee?
No1 is baie sag op die tong
Fokus Frekie!
Fokus Frekie!
Hehehehehe Wouter met jou oplettentiet is daar niks fout niet!Wouter Roets wrote: ↑Tue Apr 15, 2025 11:35 amFokus Frekie!![]()
Wat is die verskil tussen n kwaliTIET en kwantiTIET?
Klink na goeie whisky waaraan n man lank kan teug.DWB wrote: ↑Tue Apr 15, 2025 1:04 pmHehehehehe Wouter met jou oplettentiet is daar niks fout niet!Wouter Roets wrote: ↑Tue Apr 15, 2025 11:35 amFokus Frekie!![]()
Wat is die verskil tussen n kwaliTIET en kwantiTIET?