Middag almal wat hier loer.
Ek is opsoek na 308 Doppe. Ek het na n lang proses weer n Roer aangeskaf, na ek nou alles inplek het Scope, Ringe etc etc is daar nie veel oor vir Nuwe Doppe etc nie so soek 1 of 2 keur gevuurde doppe.
Sal verkies om selfde maak Doppe te kry al is dit PMP of S&B of wat ook al. ma sal ook deur mekaar vat.
Groete
308 Doppe
Moderator: Global Moderator
- Flip Groenewald
- Sr. Member
- Posts: 303
- Joined: Wed Jun 08, 2011 2:14 pm
- Location: Swellendam
- Contact:
- Wielie Waps
- Hero Member
- Posts: 828
- Joined: Sat Sep 26, 2009 9:31 am
- Location: Bloemfontein
Re: 308 Doppe
Ek het vir jou n klomp PMP doppe.
Weet nie presies hoeveel nie sal eers maandag kan tel.
PM jou nommer , dan gesels ons.
Weet nie presies hoeveel nie sal eers maandag kan tel.
PM jou nommer , dan gesels ons.
- Flip Groenewald
- Sr. Member
- Posts: 303
- Joined: Wed Jun 08, 2011 2:14 pm
- Location: Swellendam
- Contact:
Re: 308 Doppe
Het jou pm gestuur Dankie