Arken Telescope?

Moderator: Global Moderator

Post Reply
User avatar
Fanta300
Hero Member
Hero Member
Posts: 3450
Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Location: Vereeniging

Arken Telescope?

Post by Fanta300 »

Ek lees goeie goed van hierdie teleskope. Enigiemand met praktiese ondervinding wat hulle wil deel asb?
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
JDEls
Full Member
Full Member
Posts: 209
Joined: Wed Apr 20, 2016 1:37 pm

Re: Arken Telescope?

Post by JDEls »

Ek het praktiese ondervinding. Het al 2 myl met hulle geskiet.
Brothers Arms is die invoerders, hulle backup op die produk is onverbeterlik.

Sent from my SM-S926B using Tapatalk

JohanvB
Hero Member
Hero Member
Posts: 2470
Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm
Location: Welgelegen

Re: Arken Telescope?

Post by JohanvB »

Het die Arken EPL4 6-24 x 50 FFP op my 223…

Baie baie tevrede, 500 gong is geen probleem nie, bitter duidelike glas..

Toets sal kom wanneer ek hom jagveld toe vat einde Desember, sal sien hoe hy die stampe en stote op die Quad bike hanteer.
User avatar
pwdejager
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 407
Joined: Tue Sep 03, 2019 2:26 pm
Location: Somerset West
Contact:

Re: Arken Telescope?

Post by pwdejager »

Ek skiet die SH4 op my 22LR, die EPL4 op my 243 en 6.5 PRC (Jaggeweer) en die EP5 Gen1 op my 308 (PRS) en EP5 Gen2 op my 6.5 Creed (PRS)

As jy kyk wat jy betaal en wat jy kry, is dit unbeatable.
Perry de Jager
Beretta Mod71 .22LR
CZ P07 (EDC)
CZ 455 .22LR
Sauer S100 Fieldshoot 243
Sauer S100 Fieldshoot 6.5PRC
Tikka T3x CTR 6.5 CRD
Remington 700 SPS 20" 308WIN
Remington 870 12Boor
User avatar
Fanta300
Hero Member
Hero Member
Posts: 3450
Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Location: Vereeniging

Re: Arken Telescope?

Post by Fanta300 »

Dankie. Het vir my die EPL4 6-24 bestel.

Ek verjaar Dond ;D
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
User avatar
Lategan1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2778
Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Location: Boland

Re: Arken Telescope?

Post by Lategan1 »

Fanta300 wrote: Sun Nov 24, 2024 9:12 pm Dankie. Het vir my die EPL4 6-24 bestel.

Ek verjaar Dond ;D
Mooi man!

Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 8)
User avatar
Fanta300
Hero Member
Hero Member
Posts: 3450
Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Location: Vereeniging

Re: Arken Telescope?

Post by Fanta300 »

Goeie “Swart Vrydag” prys gekry by Engage Optics in Stellenbosch.
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
User avatar
pwdejager
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 407
Joined: Tue Sep 03, 2019 2:26 pm
Location: Somerset West
Contact:

Re: Arken Telescope?

Post by pwdejager »

Great, jy sal nie spyt wees nie
Perry de Jager
Beretta Mod71 .22LR
CZ P07 (EDC)
CZ 455 .22LR
Sauer S100 Fieldshoot 243
Sauer S100 Fieldshoot 6.5PRC
Tikka T3x CTR 6.5 CRD
Remington 700 SPS 20" 308WIN
Remington 870 12Boor
User avatar
Fanta300
Hero Member
Hero Member
Posts: 3450
Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Location: Vereeniging

Re: Arken Telescope?

Post by Fanta300 »

Moet noem. Gister bestel en betaal en vandag boodskap van CourierGuy om te sê pakkie is op pad. Dis nou goeie diens.
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
30-06
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 377
Joined: Thu Aug 30, 2012 7:30 am
Location: Gansbaai

Re: Arken Telescope?

Post by 30-06 »

Ek oorweeg baie sterk om vir my n 4×16 arken te koop.
Ek het vandag met 2 verkoopsmanne gepraat wat my laat twyfel het oor die scope.

Is daar manne wat probleme het. Ek het tot nou net goeie goed gehoor nou twyfel ek.
Help asb.
gbvl
Full Member
Full Member
Posts: 233
Joined: Wed Feb 10, 2016 6:35 pm
Location: Vanderbijlpark

Re: Arken Telescope?

Post by gbvl »

Hi ek het die 30mm EPL4 4-16 en baie tevrede met die kwaliteit. Het baie duurder scopes en die Arken hoef in my opinie nie terug te staan vir hulle nie.

Sent from my SM-S721B using Tapatalk

User avatar
Lategan1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2778
Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Location: Boland

Re: Arken Telescope?

Post by Lategan1 »

30-06 wrote: Thu Apr 10, 2025 6:21 pm Ek oorweeg baie sterk om vir my n 4×16 arken te koop.
Ek het vandag met 2 verkoopsmanne gepraat wat my laat twyfel het oor die scope.

Is daar manne wat probleme het. Ek het tot nou net goeie goed gehoor nou twyfel ek.
Help asb.
Vra hulle reguit op watter fabrikaat teleskope verdien hulle die meeste/minste verkoopskommissie. Alternatiewelik maak duurder teleskope hulle verkoopsteiken vir die maand vinniger vol om sodoende hulle kommissie te kan verdien. Sodra jy dit weet, verstaan mens hoekom sekere winkels se verkoopsmanne hulle eie perspektiewe het.

Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 8)
Glocked
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 329
Joined: Wed May 16, 2018 4:51 pm
Location: Pretoria

Re: Arken Telescope?

Post by Glocked »

Lategan1 wrote: Thu Apr 10, 2025 8:16 pm
30-06 wrote: Thu Apr 10, 2025 6:21 pm Ek oorweeg baie sterk om vir my n 4×16 arken te koop.
Ek het vandag met 2 verkoopsmanne gepraat wat my laat twyfel het oor die scope.

Is daar manne wat probleme het. Ek het tot nou net goeie goed gehoor nou twyfel ek.
Help asb.
Vra hulle reguit op watter fabrikaat teleskope verdien hulle die meeste/minste verkoopskommissie. Alternatiewelik maak duurder teleskope hulle verkoopsteiken vir die maand vinniger vol om sodoende hulle kommissie te kan verdien. Sodra jy dit weet, verstaan mens hoekom sekere winkels se verkoopsmanne hulle eie perspektiewe het.

Beste.
Dit wat jy hier sê is 100% waar. Dit, saam met die huidige teleskope in vooraad, speel 'n groot rol in wat volgens hulle die beste opsie is vir wat jy nodig het !
Howa 6.5PRC
Schultz & Larsen .30-06 Sprg
Winchester Mod 70 375H&H
Maverick 12G Pomp
Glock 17
Glock 19
User avatar
pwdejager
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 407
Joined: Tue Sep 03, 2019 2:26 pm
Location: Somerset West
Contact:

Re: Arken Telescope?

Post by pwdejager »

30-06 wrote: Thu Apr 10, 2025 6:21 pm Ek oorweeg baie sterk om vir my n 4×16 arken te koop.
Ek het vandag met 2 verkoopsmanne gepraat wat my laat twyfel het oor die scope.

Is daar manne wat probleme het. Ek het tot nou net goeie goed gehoor nou twyfel ek.
Help asb.
Ek skiet EPL4 4-16x44 op albei my jag gewere.

My een geweer 243win Sauer was in my studeer kamer toe die afgebrand het, en was die Arken ook "verwoes" in die brand. Die versekering het die teleskoop afgeskryf.

Ek het met 'n dremel die teleskoop en glas gepolish die hele Desember (omrede ek seergekry het in die brand en moes herstel) om te sien of a miracle kon gebeur. Daai scope (al lyk hy sleg buite) se glas is helder skoon, en hy trek perfek.

Ek het BAIE vertroue in Arken en glo hulle is soos 'n tenk gebou.

As jy naby Somerset Wes is, is jy welkom om te kom kyk na hom.

PS: Ek verkoop ook Arken (kan vir jou die beste prys gee) omrede ek daarin glo. Jy is welkom om ook met Lambert (Lammie) Brand te gesels (hy is 'n legende in SA Skiet kringe). Hy het oorgegaan na Arken en glo hulle kwaliteit is selfs beter as sommige baie duur teleskope.

Groete Perry
Perry de Jager
Beretta Mod71 .22LR
CZ P07 (EDC)
CZ 455 .22LR
Sauer S100 Fieldshoot 243
Sauer S100 Fieldshoot 6.5PRC
Tikka T3x CTR 6.5 CRD
Remington 700 SPS 20" 308WIN
Remington 870 12Boor
Jase6191
Newbie
Newbie
Posts: 7
Joined: Fri Mar 31, 2023 10:04 am

Re: Arken Telescope?

Post by Jase6191 »

Ek is ook baie geintereseerd in die EP5 7-35 of 5-25, veral vir die prys. Die Youtube videos het baie goeie goed om te se, so dit lyk asof dit gan n goeie opsie wees.
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 7850
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Location: Brackenfell
Contact:

Re: Arken Telescope?

Post by Arnold »

Ek het al hier en daar geloer en dit is baie lekker om te sien wat mens deesdae kry vir die geld wat jy neersit.

Ek is self nuuskurig om te sien hoe die DNT/Arken 7-35x56 presteer in terme van glas teenoor die Akra 6-36x56 Oryx.

Die AKRA Oryx se glas het my verbaas, ongelukkig was daar nie n Arken/DNT deel van die 5min vergelyking nie.

Sent from my SM-A528B using Tapatalk

User avatar
finch
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 418
Joined: Thu Jul 14, 2016 2:44 pm
Location: Wilde Weste (Somerset-Wes)

Re: Arken Telescope?

Post by finch »

Ek het nou onlangs n EP5 gen2 7-35 gekry. Die enigste slegte ding wat ek tot dusver nog van die teleskoop kan se is dat dit massief is. Die geweer pas nie in enige van my bestaande geweersakke of tasse nie. Maar dit is n klein probleem om te he in ver gelyking met swak glas of n teleskoop wat nie reg stel nie.
30-06
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 377
Joined: Thu Aug 30, 2012 7:30 am
Location: Gansbaai

Re: Arken Telescope?

Post by 30-06 »

pwdejager wrote: Thu Apr 10, 2025 10:01 pm
30-06 wrote: Thu Apr 10, 2025 6:21 pm Ek oorweeg baie sterk om vir my n 4×16 arken te koop.
Ek het vandag met 2 verkoopsmanne gepraat wat my laat twyfel het oor die scope.

Is daar manne wat probleme het. Ek het tot nou net goeie goed gehoor nou twyfel ek.
Help asb.
Ek skiet EPL4 4-16x44 op albei my jag gewere.

My een geweer 243win Sauer was in my studeer kamer toe die afgebrand het, en was die Arken ook "verwoes" in die brand. Die versekering het die teleskoop afgeskryf.

Ek het met 'n dremel die teleskoop en glas gepolish die hele Desember (omrede ek seergekry het in die brand en moes herstel) om te sien of a miracle kon gebeur. Daai scope (al lyk hy sleg buite) se glas is helder skoon, en hy trek perfek.

Ek het BAIE vertroue in Arken en glo hulle is soos 'n tenk gebou.

As jy naby Somerset Wes is, is jy welkom om te kom kyk na hom.

PS: Ek verkoop ook Arken (kan vir jou die beste prys gee) omrede ek daarin glo. Jy is welkom om ook met Lambert (Lammie) Brand te gesels (hy is 'n legende in SA Skiet kringe). Hy het oorgegaan na Arken en glo hulle kwaliteit is selfs beter as sommige baie duur teleskope.

Groete Perry
Perry waar kontak ek jou
User avatar
pwdejager
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 407
Joined: Tue Sep 03, 2019 2:26 pm
Location: Somerset West
Contact:

Re: Arken Telescope?

Post by pwdejager »

0835611441
Perry de Jager
Beretta Mod71 .22LR
CZ P07 (EDC)
CZ 455 .22LR
Sauer S100 Fieldshoot 243
Sauer S100 Fieldshoot 6.5PRC
Tikka T3x CTR 6.5 CRD
Remington 700 SPS 20" 308WIN
Remington 870 12Boor
User avatar
Fanta300
Hero Member
Hero Member
Posts: 3450
Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Location: Vereeniging

Re: Arken Telescope?

Post by Fanta300 »

Ek deel graag my ondervinding van my Arken EPL4 6-24 met julle.

So ‘n paar weke terug het ek vir die eerste keer die geleentheid gekry om hom deeglik te toets by ons jaarlikse ghong skiet.

Daar was agt bane op afstande wat gewissel het van 170m tot 330m. Vier skote per baan. Ek skiet met my Howa 308 met 155gr NCC. Ge Zero op 100m en toe verstelling bevestig op 300m met behulp van die Arken ballistiese program. Toe my verstellings gekry vir elke afstand. Hierdie verstellings was presies reg op elk van die afstande. Die misse op my telkaart was my skuld. Die moelikste baan vir my is altyd die trekker bande. (My rug wil nie meer lekker buig nie) Slegs een raak uit 4 skote. Op die ander 7 bane het ek slegs 2 ghonge gemis.

Totaal 27 uit 32 raak!

Beeld is fantasties en verstellings werk perfek. Wat meer kan mens voor vra in ‘n teleskoop.

Ek wil net noem dat ek baie beter skuts as ek met baie duurder teleskope geklop het. ;D
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
User avatar
Lategan1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2778
Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Location: Boland

Re: Arken Telescope?

Post by Lategan1 »

Baie geluk Fanta … die vere maak die voël of liewers die glas maak die skut!!

Geniet dit. Ek self al deur een geloer, glad is tops.

Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 8)
30-06
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 377
Joined: Thu Aug 30, 2012 7:30 am
Location: Gansbaai

Re: Arken Telescope?

Post by 30-06 »

Middag manne nou moet julle weer help asb.
Ek het genoeg videos gesien wat se die Arken EPL is waarde vir geld.
Daar is egter heelwat kommentaar wat kla oor die eyebox/eyerelief.
Nou is my opsie die kleiner 4*16*44 of die 6*24*50.
Die prysverskil is nie so baie nie. Sal die groter vergroting help met die eyerelief en en dalk ook lig as jy hom op 16 stel.
Jy gebruik dan mos nie sy volle kapasiteit nie, of verstaan ek verkeerd.
Post Reply

Return to “Optics/Teleskope”