Weatherby lang aksie kolf

Post Reply
User avatar
Sakkie Rust
Full Member
Full Member
Posts: 220
Joined: Fri May 18, 2012 8:29 am

Weatherby lang aksie kolf

Post by Sakkie Rust »

Middag Forum

Vriend van my het n Weatherby 270win met n Tupperware kolf , daars nie iemand wat dalk n laminated kolf het wat rond le wat gesmous kan word nie ?

Groete
Last edited by Sakkie Rust on Thu Apr 10, 2025 2:24 pm, edited 1 time in total.
User avatar
Jurie Vermaak
Full Member
Full Member
Posts: 206
Joined: Sat Jun 29, 2013 9:51 pm

Re: Howa lang aksie kolf

Post by Jurie Vermaak »

Sakkie, laat hy my kontak by nul832932172
MAAA0664343
Newbie
Newbie
Posts: 5
Joined: Sat Apr 22, 2023 1:05 pm

Re: Howa lang aksie kolf

Post by MAAA0664343 »

Daar is op "Gun Africa" se webwerf
User avatar
Sakkie Rust
Full Member
Full Member
Posts: 220
Joined: Fri May 18, 2012 8:29 am

Re: Weatherby lang aksie kolf

Post by Sakkie Rust »

Jammer manne
Die pel het nie geweet watse geweer hy besit nie , is toe op die ou end n Weatherby!
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13314
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Weatherby lang aksie kolf

Post by Capt. Yoda »

As dit n Vanguard is sal hy reg kom met n Howa kolf, worst case gaan hy n bq moet dremel
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
heywillie
Hero Member
Hero Member
Posts: 1155
Joined: Sun Apr 21, 2013 8:03 pm

Re: Weatherby lang aksie kolf

Post by heywillie »

Capt. Yoda wrote: Thu Apr 10, 2025 4:12 pm As dit n Vanguard is sal hy reg kom met n Howa kolf, worst case gaan hy n bq moet dremel
Ek het einde laasjaar vir my Howa 375 Ruger 'n Weatherby Vanguard hout kolf opgesit.
Moes net bietjie wegsny by die veiligheids knip toe pas hy soos 'n droom.
30-06 Sako Finnbear
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster
Post Reply