Dag manne.
My seun is vir 2 jaar in Nederland. Hulle het reeds uitgevind van die verskillende inspuitings en toetse wat nodig is om hul brak oor te vat.
Wat hulle nie kan uit figure nie is of die hond alleen kan vlieg of moet iemand die vlug mee maak?
Ons wil kyk of hulle alles kan reël en regkry en dan doen ons alles op O.R. die kant.
Ons verneem dat dit egter 'n direkte vlug moet wees maar dis maklik met KLM.
Wie het al so iets gedoen?
Watse tips of inligting het julle vir ons?
Peet
Hoe vat mens 'n hond oorsee?
- Stephan86
- Hero Member

- Posts: 551
- Joined: Thu Feb 26, 2015 10:00 am
Re: Hoe vat mens 'n hond oorsee?
As ek een punt mag lig, hul moet ook net mooi kyk wat is RSA se reëls met die terugbring van die woef. Soos ek verstaan is ons baie streng en is dit bitter moeilik om 'n hond in te voer na RSA.
.22 LR Webley & Scott Xocet
.243 Win Tikka T3
.308 Win Sako 85
.375 H&H Steyr Mannlicher Mod S.
12 Ga Franchi Affinity
Glock 19
Glock 43X
.243 Win Tikka T3
.308 Win Sako 85
.375 H&H Steyr Mannlicher Mod S.
12 Ga Franchi Affinity
Glock 19
Glock 43X
-
Zuku
- Sr. Member

- Posts: 300
- Joined: Mon May 29, 2017 7:28 pm
Re: Hoe vat mens 'n hond oorsee?
My een vriend het 2 groot honde China toe gestuur. Vir omtrent 3 weke voor die tyd by veearts onder kwarantyn geplaas. Baie baie dokumentasie in plek gekry. Honde het alleen gevlieg en nog so n maand anderkant in kwarantyn gebly. Sy kwotasie was so R 44 000 per hond maar hy moes nog iewers ekstra spandeer op onvoorsienigheid.
Stel voor jy kontak n veerarts wat dit al gedoen en weet hoe, en dan n lugredery wat diere kan vervoer en die nodige invoer permitte en maak seker van al jou pros,cons, cost and hidden costs voordat jy al jou gewere moet verkoop om brak se vliegtuig kaartjie te moet betaal.
Stel voor jy kontak n veerarts wat dit al gedoen en weet hoe, en dan n lugredery wat diere kan vervoer en die nodige invoer permitte en maak seker van al jou pros,cons, cost and hidden costs voordat jy al jou gewere moet verkoop om brak se vliegtuig kaartjie te moet betaal.
- tau
- Hero Member

- Posts: 3957
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Hoe vat mens 'n hond oorsee?
Jacko kom in. Hy het sy hond na die VSA gevat.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13581
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Hoe vat mens 'n hond oorsee?
My suster hul hond einde laas jaar oorsee gevat en hy loop soos Zuku hier verduidelikZuku wrote: Thu Apr 10, 2025 2:43 pm My een vriend het 2 groot honde China toe gestuur. Vir omtrent 3 weke voor die tyd by veearts onder kwarantyn geplaas. Baie baie dokumentasie in plek gekry. Honde het alleen gevlieg en nog so n maand anderkant in kwarantyn gebly. Sy kwotasie was so R 44 000 per hond maar hy moes nog iewers ekstra spandeer op onvoorsienigheid.
Stel voor jy kontak n veerarts wat dit al gedoen en weet hoe, en dan n lugredery wat diere kan vervoer en die nodige invoer permitte en maak seker van al jou pros,cons, cost and hidden costs voordat jy al jou gewere moet verkoop om brak se vliegtuig kaartjie te moet betaal.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
OosKaapJagter
- Hero Member

- Posts: 959
- Joined: Thu Jul 07, 2016 9:14 pm
Re: Hoe vat mens 'n hond oorsee?
My bure oorkant die pad het so jaar gelede 'n Corgi na hulle seun daar by die Aussies gestuur. Hulle het basies die hond daar by OR Tambo gaan aflaai en die hond het sonder begeleiding gevlieg.
Google "Taking dog to Europe from South Africa". Daar is verskeie instansies wat help met die hele proses en hulle gee 'n kwotasie vir die diens.
Google "Taking dog to Europe from South Africa". Daar is verskeie instansies wat help met die hele proses en hulle gee 'n kwotasie vir die diens.
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5133
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Hoe vat mens 'n hond oorsee?
Dankie vir al die insette. Ek gaan alles so aan hom oordra.
-
Hannes H
- Newbie

- Posts: 47
- Joined: Fri Jul 18, 2014 8:04 am
Re: Hoe vat mens 'n hond oorsee?
Ons het Global Paws (agentskap) gebruik om ons hond saam te bring van die VSA. Hulle is in Somerset Wes en spesialiseer in die soort ding.
https://globalpaws.co.za/
https://globalpaws.co.za/
- Geno
- Administrator

- Posts: 13644
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Hoe vat mens 'n hond oorsee?
Zuku wrote: Thu Apr 10, 2025 2:43 pm Sy kwotasie was so R 44 000 per hond maar hy moes nog iewers ekstra spandeer op onvoorsienigheid.
Rand per kilo is dit darm maar moer duur vleis
Goed, beter, 6millimeter!
-
Zuku
- Sr. Member

- Posts: 300
- Joined: Mon May 29, 2017 7:28 pm
Re: Hoe vat mens 'n hond oorsee?
Tussen ons gesê is daai honde seker al n lekker duur "stew" iewers in 'n top Hong Kong restaurant
