Middag manne. Ek probeer maar my geluk, weet iemand dalk waar ek n kompleet model 35 Diana/Gecado/Original sneller meganisme (die een met die vere en ball bearings) kan kry.
Ek het die geweer jare terug uit mekaar gehaal, en ja, die julle meganisme verle. Die geweertjie is al honde jare in my familie en ek wil hom, graag weer laat skiet.
Ek sal die hulp baie waardeer.
Groete
Dominique
Gecado/Diana 35 kompleet sneller
Moderator: Global Moderator
-
- Hero Member
- Posts: 1928
- Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
- Location: Stella
Re: Gecado/Diana 35 kompleet sneller
Adriaan "Vrystaat" van Rensburg behoort te kan help, of te kan verwys:
+27823732393
+27823732393
- Fanta300
- Hero Member
- Posts: 3450
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
- Location: Vereeniging
Re: Gecado/Diana 35 kompleet sneller
Probeer by Neels Haasbroek
(082) 568-7637
(082) 568-7637
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
-
- Jr. Member
- Posts: 63
- Joined: Tue Sep 16, 2014 12:40 pm
Re: Gecado/Diana 35 kompleet sneller
Jy kan ook City Guns in die Kaap probeer. Gesels met Martin