Roeper afstand met remote
Moderator: Global Moderator
- Ratel
- Hero Member
- Posts: 1736
- Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm
- Location: Rustenburg
Roeper afstand met remote
Wat is die maksimum afstande wat julle kry met roepers en remotes. En watter roepers gebruik julle? Ek sukkel soms om meer as 60 meter line of sight te kry. Dan sien ek sommige mense reken jy kan die interne aerial binne in die roeper langer maak vir groter afstande. Enige raad is welkom.
Maak 'n verskil
- Geno
- Administrator
- Posts: 13554
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
- Location: Bloemfontein, Vrystaat.
- Contact:
Re: Roeper afstand met remote
Ek sit my roeper vir jakkalse uit so 60-90m
Vir katte, so 30-40m
In baie heldermaan op oop vlaktes, tot 150m
Dis nou met my Foxpro X2S /Shockwave /Fusion
As jy beter afstand soek, lig jou roeper so meter bo die grond.
Vir katte, so 30-40m
In baie heldermaan op oop vlaktes, tot 150m
Dis nou met my Foxpro X2S /Shockwave /Fusion
As jy beter afstand soek, lig jou roeper so meter bo die grond.
Goed, beter, 6millimeter!
- Ratel
- Hero Member
- Posts: 1736
- Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm
- Location: Rustenburg
- Ratel
- Hero Member
- Posts: 1736
- Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm
- Location: Rustenburg
Re: Roeper afstand met remote
Wil nie n nuwe draad begin nie. Wil hoor wat is julle ondervinding met jakke as dit die aand baie dou en gras is nat. Gisteraand op nuwe plek gesit waar ek weet baie jakke is. Geen jakke ingekom of eers gehoor nie. Terwyl daar baie spore van ongeveer die vorige nag/oggend was.
Maak 'n verskil
- Geno
- Administrator
- Posts: 13554
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
- Location: Bloemfontein, Vrystaat.
- Contact:
Re: Roeper afstand met remote
Dis maar dou se dinge! Man moet omtrent gatlek om jakkalse te laat operate in sulke omstandighede.
Goed, beter, 6millimeter!
- Ratel
- Hero Member
- Posts: 1736
- Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm
- Location: Rustenburg
Re: Roeper afstand met remote
Skies Geno en daar druk ek verkeerde knoppie en rapporteer die pos in plaas van quote. Dankie vir jou opinie. Ek het al begin dink ek doen iets nie reg nie. Ek kan ook nie dagroep nie want die area is baie besig in die dag. Sonpaneel plaas
Maak 'n verskil