Ek het gister 'n verrassing gekry toe ons DFO aandring om my wapen te inspekteer voor die lisensie hernuwing aansoek ingeneem word.
Ek het aangedui dat dit 'n jaggeweer is, en dat ek dit nie met my rond dra nie. So moes ek maar gedwee huis toe ry en die .375H7H gssn hssl en vir hom kom wys. Hy hom hom so rukkie bewonder en met 'n smile die aansoek hanteer.
Vir my is dit 'n nuwe ding, met my vorige twee hernuwings was daar geen wapen inspeksie nie.
Deel gerus jul ervaring of dit satndaard toegepas word.
Mooi bly
Lisensie Hernuwing wapen Inspeksie
Moderator: Global Moderator
-
- Hero Member
- Posts: 1088
- Joined: Tue May 20, 2014 8:10 am
- Location: Pietersburg Limpopo
Lisensie Hernuwing wapen Inspeksie
Vat genoeg skietgoed veld toe, daar's nie winkels nie.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
- Giepie
- Hero Member
- Posts: 1466
- Joined: Mon Jul 23, 2012 11:27 pm
- Location: Centurion
Re: Lisensie Hernuwing wapen Inspeksie
Ek het nie so groot probleem daarmee nie. Ek weet van mense wat hulle wapens verloor het en nog steeds hernuwings doen om nie in die moeilikheid te kom nie.
'n Slim man leer uit sy foute, 'n Wyse mens leer uit ander se foute.
- JAGTERSREG-JRM
- Hero Member
- Posts: 2216
- Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am
- Location: NOORD TRANSVAAL (PRETORIA)
- Contact:
Re: Lisensie Hernuwing wapen Inspeksie
Het gister 7 hernuwing en 1 nuwe aansoek ingedien.....geen sulke stories nie. Die indien was vinnig maar by finansies was dit 30min se wag omdat hulle 1 vir 1 kwotansie moet skep en uitreik........Voel rerig of ons soms in die donker eue leef. Arme mense het nie opsie van "bulk" kwotansies nie. Dink nou 50 of 100 sekuriteits wapens word gelyk hernu
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
- Capt. Yoda
- Hero Member
- Posts: 13020
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
- Location: Ek weet nie so mooi van spel nie maar ek kan skiet. Lonehill, Sandton
Re: Lisensie Hernuwing wapen Inspeksie
Ek het gehoor die is n kaapse tendens met hernuwings
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
- Sr. Member
- Posts: 394
- Joined: Tue Jan 26, 2016 8:29 pm
- Location: Stellenbosch
Re: Lisensie Hernuwing wapen Inspeksie
Ekt verlede jaar hernuwing ingedien, aangekom by dfo wat al my wapens gedoen het oor die jare. Vra toe ek moet geweer gaan haal en haar kom wys. So gedoen. Sommer gereel vir kluis inspeksie ook wat hulle toe so week of wat later gedoen het.
Tikka SuperVarmint 260 Rem
Tikka SuperVarmint 300 WinMag
Howa 243 Win
Howa 22-250 Rem
BRNO Mod 2 .22
Tikka GRTech 22-250 Rem ( pending)
Tikka SuperVarmint 300 WinMag
Howa 243 Win
Howa 22-250 Rem
BRNO Mod 2 .22
Tikka GRTech 22-250 Rem ( pending)
-
- Hero Member
- Posts: 1088
- Joined: Tue May 20, 2014 8:10 am
- Location: Pietersburg Limpopo
Re: Lisensie Hernuwing wapen Inspeksie
Ek het nie 'n probleem daarmee gehad nie, maar as ek nou iemand was wat 100km terug moes ry plaas toe sou ek lekker dikbek gewees het.
Konsekwentheid sou gaaf gewees het.
Konsekwentheid sou gaaf gewees het.
Vat genoeg skietgoed veld toe, daar's nie winkels nie.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
-
- Hero Member
- Posts: 1928
- Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
- Location: Stella
Re: Lisensie Hernuwing wapen Inspeksie
Dit is al 'n paar keer oor die laaste jare genoem op die skietforums, ek kan net nie meer onthou hoe en waar nie. Bl6kbaar was daar op 'n stadium 'n skrywe van n hoër kantoor wat dit vereis het.
- Jaco vdW
- Hero Member
- Posts: 641
- Joined: Wed Mar 27, 2013 3:12 pm
- Location: Somerset West
Re: Lisensie Hernuwing wapen Inspeksie
Sedert 2018 of daar erens moes ek my wapens saam neem vir inspeksie vir hernuwings.
Kluisinspeksie was egter eeue gelede. Vul n verklaring in, heg foto's aan en dis dit.
Kluisinspeksie was egter eeue gelede. Vul n verklaring in, heg foto's aan en dis dit.