9mm Karabyn/AR opsies

Anything to do with SemiAutomatic Firearms will go here/Enigeiets met vuurwapens wat self herlaai hoort hier
Ds J
Hero Member
Hero Member
Posts: 2025
Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Location: Stella

Re: 9mm Karabyn/AR opsies

Post by Ds J »

Arnold wrote: Thu Mar 06, 2025 11:19 am
Ds J wrote: Wed Mar 05, 2025 8:56 pm Goeienaand, enkele opmerkings:

- die heel kort ("shorty" / 6" - 12") AR-tipe gewere gee makliker storings - dit het iets met druk te doen;

- as ek reg onthou is 14" die minimum wat sportskuts verkies omdat dit met byna enige ammunisie en onder enige temperatuur betroubaar funksioneer;

- wat van 'n AK-tipe in 223? Die AK-basis het homself baie deeglik in Afrika bewys;
Die baie kort AR15 het probleme maar hierdie is tipies 10.5" en korter. Vir die 11.5" en langer is daar genoeg dwell time en self die 10.3/5" deur 'n goeie vervaardiger loop seepglad.
Die sport skuts kies langer lope om die spesifieke faktor (150 -> 55gr @ 2800 fps) te maak en die langer lope het dan 'n langer gas stelsel wat maak dat die geweer se recoil impuls baie sagter voel. Vir sportskiet is daar geen voordeel om korter te gaan nie.
Dankie Arnold!
User avatar
Boerboel
Full Member
Full Member
Posts: 139
Joined: Mon Apr 20, 2015 7:51 pm
Location: Alberton

Re: 9mm Karabyn/AR opsies

Post by Boerboel »

Arnold wrote: Wed Mar 05, 2025 12:36 pm My opinie kan mense kwaad maak. Weereens is 'n 12GA lekker om te skiet en dit voel of mens iets gaan verwoes soos daai ding recoil.

Tog is die argument wat gebruik word dat 'n 1911 pistool slegs 8 rondtes hou hier ook van toepassing. Daarom is die 12GA taamlik beperk en ek sou dit nie voorskryf nie. Hulle is ook moeiliker om vinnig akuraat te skiet.

'n AR15 daarteen het algemeen magesyne met 30 rondte kapasiteit en 40 rondte magesyne is beskikbaar teen bekostigbare pryse as jy sou wou.

Weerens is 'n 12GA baie nice en my semi-auto is oppad maar ek sal eerder my AR gryp en die 12ga in die kluis los.
Ek stem 100% saam

Ons het gister weer multigun match gehad, nou van al die matches van tevore ook, beste en mees betroubare haelgeweer, is 'n pomp aksie.
As dit by Semi-auto healgewere kom, gewone tube fed, dan moet jy geld uithaal en vir top maak gaan vir betroubaarheid. Maar baie belangrik, maak seker jou ammo cycle behoorlik en toets jou geweer gereeld.

AR tipe healgewere lyk cool, maar baie van hulle gee moeilikheid, dis wat ek al op die baan gesien het. Ook as jy twee magasyne dra dan raak dit swaar, veral as jy hulle saam "clamp" dan is daai geweer baie swaar.
Baie mense sit bande op met rontes in, daai is ook swaar en kan nogal baie rondswaai as jy skiet.


Soos baie al gese het Handwapen 1ste defence.
Maar as ek keuse het, my 223 AR, twee magasyne saam geclamp, so 60 freedom seeds. Dan handwapen, laaste pomp aksie haelgeweer met tipe pouch waar ammo in is en as ek leeg raak, laai een, skiet een tot ek veilig meer kan laai.

Met 223 AR kan jy van 1m tot 225m 15cm tot 20cm maklik point blank range skiet.

As jy wel 9mm gaan die Evo of iets soort gelyk wat klein is en makliker gebruik kan word.
IF GUNS WERE OUTLAWED ONLY OUTLAWS WILL HAVE GUNS
Mauser 22LR
Musgrave 7x57
Howa 6.5 PRC
Zastava 375HH
Jacques van der Merwe
User avatar
Ratel
Hero Member
Hero Member
Posts: 1806
Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm
Location: Rustenburg

Re: 9mm Karabyn/AR opsies

Post by Ratel »

Watse AR het jy Boerboel? Altyd interessant om te sien wie skiet wat.
Maak 'n verskil
User avatar
Boerboel
Full Member
Full Member
Posts: 139
Joined: Mon Apr 20, 2015 7:51 pm
Location: Alberton

Re: 9mm Karabyn/AR opsies

Post by Boerboel »

Ratel wrote: Sun Mar 09, 2025 5:33 pm Watse AR het jy Boerboel? Altyd interessant om te sien wie skiet wat.
Ek het 'n Norinco, gekoop in 2014.
Seker al 8000 rontes deur, dalk meer
IF GUNS WERE OUTLAWED ONLY OUTLAWS WILL HAVE GUNS
Mauser 22LR
Musgrave 7x57
Howa 6.5 PRC
Zastava 375HH
Jacques van der Merwe
Post Reply

Return to “SemiAuto/SemiOuto”