Too big for this hunter to handle!
https://youtu.be/V4_UtUr-vj0?si=0zAbbvIvcryAP0ta
Is Groter altyd beter?
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5020
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Is Groter altyd beter?
Bewys ook weerens maak nie saak waarmee jy skiet nie jy moet kan raakskiet.
Die dat hy backup skote gevat het en maklik nader kon kom is ook nie baie slim nie.
Die dat hy backup skote gevat het en maklik nader kon kom is ook nie baie slim nie.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Is Groter altyd beter?
'n Skoot bo-oor die hart wat die hoofslagare tref laat soms die bloeddruk vinniger val as deur die hart self. Die bloed deur die neus was omtrent oombliklik daar.Supacow wrote: Fri Feb 07, 2025 10:00 am Lyk bietjie hoog vir perfect heart shot of dis n baie groot hart?
Toe ek begin jag het was daar nie al die mooi prentjies soos vandag nie. Ek het my skote in die middel van die bors op die dwarste gemik en my biltong huis toe gebring.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6968
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Is Groter altyd beter?
Vêr skoot op 'n rustige buffel wat nie van jou weet nie...
As daai ding se adrenalien pompie begin loop voor die skoot dan lyk dit anders...
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
-
Klein Chris
- Hero Member

- Posts: 611
- Joined: Wed May 21, 2014 1:47 pm
Re: Is Groter altyd beter?
Selfde ervaring gehad.tripodmvr wrote: Fri Feb 07, 2025 1:17 pm'n Skoot bo-oor die hart wat die hoofslagare tref laat soms die bloeddruk vinniger val as deur die hart self. Die bloed deur die neus was omtrent oombliklik daar.Supacow wrote: Fri Feb 07, 2025 10:00 am Lyk bietjie hoog vir perfect heart shot of dis n baie groot hart?
Toe ek begin jag het was daar nie al die mooi prentjies soos vandag nie. Ek het my skote in die middel van die bors op die dwarste gemik en my biltong huis toe gebring.
Het jare terug begin te jag met n .50 voorlaaier. Toe die 320gr lood koeël teen so 1300 voete die blesbok tref op so 70 meter slaan die bok soos n sak patats neer Koeël het die are net bokant die hart afgevat
Skiet bly maar lekker