Naand Almal,
Ek is besig om ‘n 16 jarige die eerste stappe in die geweer wêreld te help neem. Hy het saam met my ‘n rooiribbok geskiet in die berge laasjaar en die gogga het behoorlik gebyt.
Ek het hom nou gehelp om ‘n goeie tweedehandse PCP en pomp te kry vir ‘n goeie prys. Op die manier kan hy bietjie meer by skiet uitkom. Nou soek ons na ‘n teleskoop. Iemand nie erens ‘n ou maar redelike teleskoop wat rondlê teen ‘n goeie prys nie? Op sy prysvlak (~R1.5k), is ek nie heeltemal tevrede met wat beskikbaar is nie en kyk nou of ons tweedehands kan regkom.
Groete,
Hein
Sent from my iPhone using Tapatalk
Help ‘n tiener in die skiet wêreld in: reggekom dankie
- HeinSavage
- Full Member

- Posts: 118
- Joined: Thu Jul 10, 2014 4:13 pm
Help ‘n tiener in die skiet wêreld in: reggekom dankie
.22-250 Rem - Savage Mod 12 LPV
7mm-08 Rem Custom
.375 H&H Mag - Win mod 70 pre-'64
450 400 3" Dubbel
7mm-08 Rem Custom
.375 H&H Mag - Win mod 70 pre-'64
450 400 3" Dubbel
- Philip J
- Hero Member

- Posts: 922
- Joined: Fri Mar 14, 2014 8:58 pm
- HeinSavage
- Full Member

- Posts: 118
- Joined: Thu Jul 10, 2014 4:13 pm
Re: Help ‘n tiener in die skiet wêreld in
Dankie Phillip, jou hulp word waardeer.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
.22-250 Rem - Savage Mod 12 LPV
7mm-08 Rem Custom
.375 H&H Mag - Win mod 70 pre-'64
450 400 3" Dubbel
7mm-08 Rem Custom
.375 H&H Mag - Win mod 70 pre-'64
450 400 3" Dubbel
-
Ds J
- Hero Member

- Posts: 2081
- Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Re: Help ‘n tiener in die skiet wêreld in: reggekom dankie
Baie dankie vir sulke hulp. My familie het ook al so geholpe geraak.