Wie is ek?

Moderator: Global Moderator

Post Reply
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21058
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Location: Vereeniging

Wie is ek?

Post by tripodmvr »

Katjie 1.jpg
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
Riaan Kriel
Hero Member
Hero Member
Posts: 1265
Joined: Tue Sep 02, 2014 3:53 pm
Location: Lichtenburg

Re: Wie is ek?

Post by Riaan Kriel »

Black footed cat ?
Diesel Dog
Hero Member
Hero Member
Posts: 2289
Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Location: Weskus

Re: Wie is ek?

Post by Diesel Dog »

Ek weet nie maar ek kan rond vra as jy wil. :laugh:

DD
User avatar
Ratel
Hero Member
Hero Member
Posts: 1736
Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm
Location: Rustenburg

Re: Wie is ek?

Post by Ratel »

Riaan Kriel wrote: Tue Dec 03, 2024 10:49 am Black footed cat ?
Jip of in Afrikaans Klein Gekolde kat
Maak 'n verskil
User avatar
Ratel
Hero Member
Hero Member
Posts: 1736
Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm
Location: Rustenburg

Re: Wie is ek?

Post by Ratel »

Diesel Dog wrote: Tue Dec 03, 2024 10:51 am Ek weet nie maar ek kan rond vra as jy wil. :laugh:

DD
LOL. Ja klink my die kat het hom naam vergeet. ++>: Ek was nou tempted om te se Sarel die huiskat
Maak 'n verskil
Krobb
Full Member
Full Member
Posts: 170
Joined: Sat Mar 01, 2014 4:57 pm

Re: Wie is ek?

Post by Krobb »

Ook Miershooptier.
Het hulle nog net een keer in my lewe in lewende lywe gesien.
Twee bymekaar vyf tree van die bakkie af een aand in die Karoo naby Middelburg.
Hulle was nog kleiner as wat ek gedink het hulle is.
User avatar
Louisdewet
Full Member
Full Member
Posts: 154
Joined: Wed Apr 29, 2020 7:19 pm
Location: Kaapstad

Re: Wie is ek?

Post by Louisdewet »

Baie klein en baie mooi!


Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
Christo
Hero Member
Hero Member
Posts: 3293
Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Location: Koue Bokkeveld

Re: Wie is ek?

Post by Christo »

Kyk in argiewe. Vroeg in Jaracal se begin is daar lekker oor dié kat bespreking gewees.

Hulle is skaars.
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
Post Reply

Return to “Algemeen/General”