Xbag waar geweer tussen kussings le
Moderator: Global Moderator
-
30-06
- Sr. Member

- Posts: 387
- Joined: Thu Aug 30, 2012 7:30 am
- Location: Gansbaai
Xbag waar geweer tussen kussings le
Goeie more.
Ek wil sommer uitvind watter Xbags is beskikbaar waar die geweer lekker tussen die kussings le.
Ek verwys nie na die Hbag tipes nie dit voel vir my of hulle te pap en lomp is.
By my is iemand met so iets maar hy het nie n naam op nie.
Hy lyk wel soos die gewone xbags maar in plaas daarvan dat geweer op kante le le hy lekker styf tussen hulle.

- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13223
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
- Location: Ek weet nie so mooi van spel nie maar ek kan skiet. Lonehill, Sandton
Re: Xbag waar geweer tussen kussings le
Ek skiet al so 13 jaar met n stoney point en hy loop nog nes dag een, 1 van my ongeletterde vriende het hom ongelukkig so jaar terug van n Cruiser af laat val maar bq insulation tape en hys weer reg

A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Rudi Fischer
- Hero Member

- Posts: 1778
- Joined: Mon Dec 09, 2013 4:54 pm
- Location: Randburg
Re: Xbag waar geweer tussen kussings le
Ek het presies so een wat ek deesdae vir alles gebruik. Van laading ontwikkeling tot op die bakkie met kliente jag.Capt. Yoda wrote:Ek skiet al so 13 jaar met n stoney point en hy loop nog nes dag een, 1 van my ongeletterde vriende het hom ongelukkig so jaar terug van n Cruiser af laat val maar bq insulation tape en hys weer reg
Loop baie saggies en dra n groot geweer !!!
- Ratel
- Hero Member

- Posts: 1806
- Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm
- Location: Rustenburg
Re: Xbag waar geweer tussen kussings le
Waar het jy gekoop Cappie? Dit lyk na 'n gawe rus daai.Capt. Yoda wrote: Thu Nov 21, 2024 2:24 pm Ek skiet al so 13 jaar met n stoney point en hy loop nog nes dag een, 1 van my ongeletterde vriende het hom ongelukkig so jaar terug van n Cruiser af laat val maar bq insulation tape en hys weer reg
![]()
Maak 'n verskil
-
30-06
- Sr. Member

- Posts: 387
- Joined: Thu Aug 30, 2012 7:30 am
- Location: Gansbaai
Re: Xbag waar geweer tussen kussings le
Ek het n swaar sniper sak maar hy het sy vorm verloor. Ondersteun nie lekker die geweer. Dit le meer bo op.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13223
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
- Location: Ek weet nie so mooi van spel nie maar ek kan skiet. Lonehill, Sandton
Re: Xbag waar geweer tussen kussings le
Jis ek het hulle jare terug gesien. Myne by Fishers in Lichtenburg gekoop nog, soos Rudi se hy skiet bitter lekker van n dak afRatel wrote: Thu Nov 21, 2024 3:42 pmWaar het jy gekoop Cappie? Dit lyk na 'n gawe rus daai.Capt. Yoda wrote: Thu Nov 21, 2024 2:24 pm Ek skiet al so 13 jaar met n stoney point en hy loop nog nes dag een, 1 van my ongeletterde vriende het hom ongelukkig so jaar terug van n Cruiser af laat val maar bq insulation tape en hys weer reg
![]()
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
30-06
- Sr. Member

- Posts: 387
- Joined: Thu Aug 30, 2012 7:30 am
- Location: Gansbaai
Re: Xbag waar geweer tussen kussings le
Ek het probeer google maar kan nie iets optel nie.
- Philip J
- Hero Member

- Posts: 920
- Joined: Fri Mar 14, 2014 8:58 pm
- Location: Heidelberg, Tvl
- Ratel
- Hero Member

- Posts: 1806
- Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm
- Location: Rustenburg
-
30-06
- Sr. Member

- Posts: 387
- Joined: Thu Aug 30, 2012 7:30 am
- Location: Gansbaai
Re: Xbag waar geweer tussen kussings le
Lyk asof stoneypount nie meer gemaak word nie.
-
Rath1976
- Full Member

- Posts: 135
- Joined: Sun Jan 26, 2014 10:59 pm
- Location: Alberton
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13223
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
- Location: Ek weet nie so mooi van spel nie maar ek kan skiet. Lonehill, Sandton
Re: Xbag waar geweer tussen kussings le
Ek het ook nou bq gesoek en dit lyk my mens kry hulle ongelukkig nie meer hier nie
https://www.midwayusa.com/product/10153 ... pid=292666
https://www.midwayusa.com/product/10153 ... pid=292666
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
30-06
- Sr. Member

- Posts: 387
- Joined: Thu Aug 30, 2012 7:30 am
- Location: Gansbaai
Re: Xbag waar geweer tussen kussings le
Goeie middag.
Kan julle dalk help met die naam van die XBag of wie hulle bemark?
Kan julle dalk help met die naam van die XBag of wie hulle bemark?
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13223
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
- Location: Ek weet nie so mooi van spel nie maar ek kan skiet. Lonehill, Sandton
Re: Xbag waar geweer tussen kussings le
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Geno
- Administrator

- Posts: 13603
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
- Location: Bloemfontein, Vrystaat.
- Contact:
Re: Xbag waar geweer tussen kussings le
Ek het 50x van hulle in voorraad teen R299 elk30-06 wrote: Tue Apr 22, 2025 1:54 pm Goeie middag.
Kan julle dalk help met die naam van die XBag of wie hulle bemark?
Skietsak.jpg

Goed, beter, 6millimeter!
-
DeVilliers
- Full Member

- Posts: 127
- Joined: Mon Aug 28, 2017 9:01 am
- Location: Centurion
Re: Xbag waar geweer tussen kussings le
Ek het my xbag by Geno gekry vandag. Defnitief die beste, swaarste en goedkoopste sak op Huntex.
Dankie Geno.
Sent from my SM-A256E using Tapatalk
Dankie Geno.
Sent from my SM-A256E using Tapatalk
-
hunter74
- Full Member

- Posts: 102
- Joined: Thu May 30, 2013 4:39 pm
- Location: Johannesburg
Re: Xbag waar geweer tussen kussings le
Ek het myne ook by Geno gekry Saterdag, Goeie kwaliteit en goedkoopste op Huntex!
Daar was ander manne wat die H-bag uit poly of iets soos dit maak, kan nie die name onthou, maar hy het gesê hy maak die 3D bokke vir boogskiet ook
Daar was ander manne wat die H-bag uit poly of iets soos dit maak, kan nie die name onthou, maar hy het gesê hy maak die 3D bokke vir boogskiet ook