Epidermix 372- Geweer Pak.
Moderator: Global Moderator
- musgrave270
- Hero Member
- Posts: 912
- Joined: Mon May 13, 2013 11:26 am
- Location: Ladysmith KZN
Re: Epidermix 372- Geweer Pak.
Ek het n kolf wat 10jaar gelede met Steenvas gebed is en nog geen probleme wys nie.
Sent from my SM-A325F using Tapatalk
Sent from my SM-A325F using Tapatalk
- Gawie(13mm)
- Hero Member
- Posts: 6149
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
- Location: Paarl
Re: Epidermix 372- Geweer Pak.
Giepie, ek het al 'n hele paar kolwe gepak met Steenvas. Die oudste is seker ouer as 10 jaar en hy is nog rots-vas.
Indien Steenvas korrek gemeng word, is daar geen manier dat dit kan verbrokkel nie.
Sê vir daai wapensmid, as hy so lieg kan hy steel ook.
Indien Steenvas korrek gemeng word, is daar geen manier dat dit kan verbrokkel nie.
Sê vir daai wapensmid, as hy so lieg kan hy steel ook.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- Jurie Vermaak
- Full Member
- Posts: 187
- Joined: Sat Jun 29, 2013 9:51 pm
- Location: Pretoria
Re: Epidermix 372- Geweer Pak.
Ek gebruik Eli-Fil. Dit werk vir my baie goed. Is n bietjie stywer as Epidermix 372. Dit kom grys uit en het nie nodig om kleursel by te sit nieGiepie wrote: ↑Fri May 10, 2024 3:40 pm Ek weet hierdie is 'n ou draad, maar ek het gaan rondsoek want ek wil geweer self bed. Ek het 'n klein pakkie Steenvas by Chamberlains gekry, maar was by 'n geweersmid aan gewees vir iets anders, toe vra ek wat gebruik hulle. Hulle gebruik Epi-Fil, 'n sort ysterpoeier kombinasie. Ek vra toe oor Steenvas, hulle sê toe hulle het dit in die verlede gebruik, maar dit begin verbrokkel na 'n paar jaar, daarom gebruik hulle nou Epi-Fil.
Het julle dit al ondervind dat die Steenvas na 'n paar jaar begin verbrokkel? Ken iemand Epi-Fil FR 912?
- Giepie
- Hero Member
- Posts: 1429
- Joined: Mon Jul 23, 2012 11:27 pm
- Location: Centurion
Re: Epidermix 372- Geweer Pak.
Dankie, ek het nou die Steenvas, sal eers op 'n ander geweer oefen.
'n Slim man leer uit sy foute, 'n Wyse mens leer uit ander se foute.
-
- Sr. Member
- Posts: 355
- Joined: Fri May 17, 2019 5:52 pm
Re: Epidermix 372- Geweer Pak.
Steenvas werk goed, maar het een groot nadeel. Ek dink hulle gebruik sand as die "filler". Moet dit nie probeer masjieneer met enige duur milling of router gereedskap nie. Sny stukke word so vinnig stomp dit is net nie snaaks nie.
- Gawie(13mm)
- Hero Member
- Posts: 6149
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
- Location: Paarl
Re: Epidermix 372- Geweer Pak.
Jy is nie ver van waarheid nie. So lees die tegniese data.
"The material consists of an organic epoxy binder with a filler of black mineral sands (mainly Titanium Carbide).
When applying the material, the especially smooth surface of the mineral sand particles in the shape of a ball
or a club leads to the formation of a glassy surface. Within the material, the particles come into close
contact, forming a dense hexagonal spherical package. By choosing a proper particle size distribution the
usual cavitation can be avoided such that only a minimum of binder is required."
'n Gewone "router" teen lae snelheid loop baie mooi, sowel as 100 grit skuurpapier. "Speed kills"
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
-
- Hero Member
- Posts: 2448
- Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm
- Location: Williston
Re: Epidermix 372- Geweer Pak.
Ek verkies Epidermix vir houtkolwe en Steenvas vir gelamineerdes en plastiekkolwe.
Geen rede nie, Epidermix lyk net vir my mooier by n houtkolf.
Vir my werk Epidermix makliker maar Steenvas doen net so n goeie werk.
Steenvas skuur baie mooi glad met skuurpapier.
Klink simpel maar n druppel water glad gesmeer op Steenvas voor dit set gee ook n mooi gladde afwerking.

- Lategan1
- Hero Member
- Posts: 2709
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
- Location: Boland
Re: Epidermix 372- Geweer Pak.
Geweersmit Geoffrey Barraball van GunCraft Kaapstad, sê die volgende:
“We use Epidermix 372 epoxy adhesive when we do bedding because of it's perfect viscosity, almost no shrink factor and high strength properties.”
Beste.
“We use Epidermix 372 epoxy adhesive when we do bedding because of it's perfect viscosity, almost no shrink factor and high strength properties.”
Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk
- Hein22
- Hero Member
- Posts: 1465
- Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm
- Location: East Rand, Gauteng
Re: Epidermix 372- Geweer Pak.
Wat gebruik julle ouens vir release agent?
Sent from my SM-A546E using Tapatalk
Sent from my SM-A546E using Tapatalk
Geen "OPSIES" op my advertensies nie.
- rustiek
- Newbie
- Posts: 9
- Joined: Fri Oct 20, 2023 7:51 pm
Re: Epidermix 372- Geweer Pak.
Ek het Woodoc Antique Wax meubel waks gebruik. Ek het Epidermix gebruik en dit het goed gewerk.Hein22 wrote:Wat gebruik julle ouens vir release agent?
Sent from my SM-A546E using Tapatalk
Sent from my SM-A336E using Tapatalk
- Lategan1
- Hero Member
- Posts: 2709
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
- Location: Boland
Re: Epidermix 372- Geweer Pak.
Wax is reg.
Ramwax is wat die industriële bedryf gebruik. Geheim is om dit dun te smeer, op te vryf, laat staan vir effe droograak en smeer so 2de en 3de laag aan. Sodoende “release” dit maklik sowel as ‘n stywe egalige pas met geen toleransie verskille nie.
Dit in die algemeen, ek glo dit geld in hierdie geval ook.
Beste.
Ramwax is wat die industriële bedryf gebruik. Geheim is om dit dun te smeer, op te vryf, laat staan vir effe droograak en smeer so 2de en 3de laag aan. Sodoende “release” dit maklik sowel as ‘n stywe egalige pas met geen toleransie verskille nie.
Dit in die algemeen, ek glo dit geld in hierdie geval ook.
Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk
- Capt. Yoda
- Hero Member
- Posts: 12863
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
- Location: Ek weet nie so mooi van spel nie maar ek kan skiet. Lonehill, Sandton
Re: Epidermix 372- Geweer Pak.
Ek weet nou nie van die industrie nie maar almal wat ek ken gebruik Kiwi neutral skoen polish
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Geno
- Administrator
- Posts: 13475
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
- Location: Bloemfontein, Vrystaat.
- Contact:
-
- Hero Member
- Posts: 592
- Joined: Mon Aug 20, 2012 5:42 pm
- Armand Steenkamp
- Hero Member
- Posts: 3480
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
- Location: Boesmanland, Tussen Kliprand en pofadder
- Hein22
- Hero Member
- Posts: 1465
- Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm
- Location: East Rand, Gauteng
Re: Epidermix 372- Geweer Pak.
Dankie!
Al gehoor van paar manne wat die crowbar moes nader trek...
Sent from my SM-A546E using Tapatalk
Al gehoor van paar manne wat die crowbar moes nader trek...
Sent from my SM-A546E using Tapatalk
Geen "OPSIES" op my advertensies nie.
- Capt. Yoda
- Hero Member
- Posts: 12863
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
- Location: Ek weet nie so mooi van spel nie maar ek kan skiet. Lonehill, Sandton
Re: Epidermix 372- Geweer Pak.
As hy vas sit maak die aksie warm met n heatgun of self n haardroer
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.