Indien iemand soek sien ek Gerrie Coetzee vuurwapens in Bloem het in gekry.
24 duim loop met 1/10 twist teen R16500.
Heads Up - 6mm XC barreled actions
Moderator: Global Moderator
-
- Hero Member
- Posts: 874
- Joined: Mon Mar 07, 2011 10:19 am
- Location: Kathu
-
- Full Member
- Posts: 135
- Joined: Wed Aug 10, 2022 4:37 pm
Re: Heads Up - 6mm XC barreled actions
Watter aksie en lope gebruik hulle?
-
- Hero Member
- Posts: 874
- Joined: Mon Mar 07, 2011 10:19 am
- Location: Kathu
Re: Heads Up - 6mm XC barreled actions
Ek sien dit is Howa
-
- Full Member
- Posts: 135
- Joined: Wed Aug 10, 2022 4:37 pm
Re: Heads Up - 6mm XC barreled actions
Gesien ja. Wonder of dit Howa lope is wat oor gekamer is? Sien nie regtig die doel vir 'n 1-10 twist XC nie tensy jy 'n jakkals jagter is wat 70gr punte skiet nie.
-
- Sr. Member
- Posts: 376
- Joined: Tue Jan 26, 2016 8:29 pm
- Location: Stellenbosch
Re: Heads Up - 6mm XC barreled actions
Nee wat. Moet nie 6xc koop nie. Hulle skiet nie aldag soos mooi soos almal vertel nie. Vra vir Martiens hy kan getuig en n hele paar ander proโs
Meskien as dit 1-8twist was dan kon ons seker maar die ding van die rak help verwyder Nou moet tikka net so jaar of wat vat en n 1-8 twist uitbring dan maak hulle weer sakke vol geld.
Meskien as dit 1-8twist was dan kon ons seker maar die ding van die rak help verwyder Nou moet tikka net so jaar of wat vat en n 1-8 twist uitbring dan maak hulle weer sakke vol geld.
Tikka SuperVarmint 260 Rem
Tikka SuperVarmint 300 WinMag
Howa 243 Win
Howa 22-250 Rem
BRNO Mod 2 .22
Tikka GRTech 22-250 Rem ( pending)
Tikka SuperVarmint 300 WinMag
Howa 243 Win
Howa 22-250 Rem
BRNO Mod 2 .22
Tikka GRTech 22-250 Rem ( pending)
- Capt. Yoda
- Hero Member
- Posts: 12863
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
- Location: Ek weet nie so mooi van spel nie maar ek kan skiet. Lonehill, Sandton
Re: Heads Up - 6mm XC barreled actions
Julle skiet dan hier voor julle wat wil julle met lang koels in vinnger twists maak.Ajviljoen260rem wrote: โThu Nov 14, 2024 7:54 pm Nee wat. Moet nie 6xc koop nie. Hulle skiet nie aldag soos mooi soos almal vertel nie. Vra vir Martiens hy kan getuig en n hele paar ander proโs
Meskien as dit 1-8twist was dan kon ons seker maar die ding van die rak help verwyder Nou moet tikka net so jaar of wat vat en n 1-8 twist uitbring dan maak hulle weer sakke vol geld.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
- Full Member
- Posts: 219
- Joined: Wed Jan 16, 2013 8:01 am
- Location: Kathu
Re: Heads Up - 6mm XC barreled actions
10 twist Xc met 87gr Vmaxe loop baie mooi en heelwat beter loop lewe as n 243
-
- Sr. Member
- Posts: 376
- Joined: Tue Jan 26, 2016 8:29 pm
- Location: Stellenbosch
Re: Heads Up - 6mm XC barreled actions
HahahaCapt. Yoda wrote: โFri Nov 15, 2024 8:04 amJulle skiet dan hier voor julle wat wil julle met lang koels in vinnger twists maak.Ajviljoen260rem wrote: โThu Nov 14, 2024 7:54 pm Nee wat. Moet nie 6xc koop nie. Hulle skiet nie aldag soos mooi soos almal vertel nie. Vra vir Martiens hy kan getuig en n hele paar ander proโs