Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Ek het een van hierdie Leupolds wat ek met n seer hart wil laat gaan. Ek het hom nog glad nie genoeg gebruik nie maar het n ander roer by gekry en wil graag die teleskope dieselfde hê op my gewere. Dis die SFP met TMOA kruishaar.
Ek sal hom na een van die lede op die groep laat gaan vir R13500.