.223 Rem Akkurate flyers?

Moderator: Global Moderator

User avatar
Lategan1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2709
Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Location: Boland

Re: .223 Rem Akkurate flyers?

Post by Lategan1 »

@Yoda, die werk hieromtrent gedoen, is legio. Ek het in my soeke op soveel pogings afgekom, met dieselfde slotsom. Soos deur van ons lede genoem, neem kennis van die .223 se swak syfers, beweeg aan en laat die teiken praat, ook op die verder as 300m skote. Die beste voorbeeld is Gavin se foto hiernaas geplaas. Hier en daar kry jy die ES/SD laer, maar nie konstant naby enkelsyfers nie. Of daai ou moet nog gebore word of die wat weet, bly tjoepstil!

@Tripod, die V-Max is uitstaande. Ek hom nog nie self probeer nie. Ken hierdie video goed. Indien ek vir ‘n akkurate ligtepunt wil gaan, sal die 40 V-max seker die gunsteling wees, veral weens prys/akkuraatheid verhouding. My fokus was 55gr en hoekom so wisselvallig presteer in 1:12 asook 1:9 lope. Hordes/meeste/almal 1:9 lope skuts eindig ook by die 50-53gr pille, met sy standaard TPL 2.26” SAAMI kamerafmetinge.

Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 8)
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 12863
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Location: Ek weet nie so mooi van spel nie maar ek kan skiet. Lonehill, Sandton

Re: .223 Rem Akkurate flyers?

Post by Capt. Yoda »

Lategan1 wrote: Tue Jul 23, 2024 1:59 pm @Yoda, die werk hieromtrent gedoen, is legio. Ek het in my soeke op soveel pogings afgekom, met dieselfde slotsom. Soos deur van ons lede genoem, neem kennis van die .223 se swak syfers, beweeg aan en laat die teiken praat, ook op die verder as 300m skote. Die beste voorbeeld is Gavin se foto hiernaas geplaas. Hier en daar kry jy die ES/SD laer, maar nie konstant naby enkelsyfers nie. Of daai ou moet nog gebore word of die wat weet, bly tjoepstil!

Lategan, ek is meer as bewis daar van ek het dit eintlik tong in die kies bedoel vir almal wat so opsesie met hul Crony nommers het
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
Lategan1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2709
Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Location: Boland

Re: .223 Rem Akkurate flyers?

Post by Lategan1 »

Capt. Yoda wrote: Tue Jul 23, 2024 2:30 pm

Ek het hom so! Was nie op jou meerdere kennis gemik nie, algemeen bedoel :-[ Gedog jy is een van die wat dalk weet en tjoepstil bly :)

Jou vergelyking van polse sny en chrony obsessie oor .223 is beslis so.

Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 8)
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 12863
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Location: Ek weet nie so mooi van spel nie maar ek kan skiet. Lonehill, Sandton

Re: .223 Rem Akkurate flyers?

Post by Capt. Yoda »

Ek glo maar laat die tyken jou wys. In 20+ jaar van kompeteur in .22, pcp, springer pellet, SAjagter, veldskiet, “prs”, LR gonge, Superleague en Fklas het ek nog nooit n besluit gemaak agv my ES nie en ek het dam so nou en dan n foto gevat met n trofee

Ps
Het jy al lapua doppe vir daai 223?
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
Lategan1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2709
Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Location: Boland

Re: .223 Rem Akkurate flyers?

Post by Lategan1 »

Ek het nuut x200, soos voorheen genoem, eers agter die kap van die byl gekom met die toe bo verwagting S&B’s. Gaan loop met 55 & 53 V-max.

Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 8)
User avatar
Lategan1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2709
Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Location: Boland

Re: .223 Rem Akkurate flyers?

Post by Lategan1 »

Enige iemand wat intussen eie evaluasie en nuwe ervaring hieromtrent kan deel?

Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 8)
User avatar
Lategan1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2709
Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Location: Boland

Re: .223 Rem Akkurate flyers?

Post by Lategan1 »

IMG_3232.jpeg
Die verskil in groepe en die middelpunte van die onderskeie 2 groepe, weens die marginale verskil in koeël basis-tot-ogief (BTO) afmetinge, verstom my.

Ek op my laaste 100 koeëls en die oefening herhaal met 5-skoot groepe op mekaar op ‘n mooi oggend. Die dubbelgroepe op 100m is duidelik, [edit] rooi en groen vorm elkeen eie groep. 5 skote is bymekaar waar die 2 groepe ontmoet - 3 rooi en 2 groen.

Beste.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 8)
JohanvB
Hero Member
Hero Member
Posts: 2427
Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm
Location: Welgelegen

Re: .223 Rem Akkurate flyers?

Post by JohanvB »

Die groepie geskiet op 200m, Lovex S060, 3154 fps, Vmax 55gn..

Ek is heel tevrede
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
Lategan1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2709
Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Location: Boland

Re: .223 Rem Akkurate flyers?

Post by Lategan1 »

Johan, hierdie is soos ‘n .223 hom moet gedra!

Indien jy eendag lus is en kans het, skiet ‘n 5-skoot groep en plaas hier.

Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 8)
User avatar
Toyrsi
Hero Member
Hero Member
Posts: 887
Joined: Fri Jul 03, 2015 5:29 pm
Location: Kathu

Re: .223 Rem Akkurate flyers?

Post by Toyrsi »

More Lategan.
Dis nou wel nie n 223 nie maar darem redelik naby aan mekaar.
Ek skiet n 204 met 40gn v max punte.
My ES is so +-40 maar daai geweer skiet baie mooi.
Hier is n groepie op 350m.
Groete
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
YOU WEREN'T BORN TO JUST PAY BILLS AND DIE!
Jacques Esterhuyzen
User avatar
Lategan1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2709
Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Location: Boland

Re: .223 Rem Akkurate flyers?

Post by Lategan1 »

@toyrsi
“Dis nou wel nie n 223 nie maar darem redelik naby aan mekaar.
Ek skiet n 204 met 40gn v max punte.
My ES is so +-40 maar daai geweer skiet baie mooi.
Hier is n groepie op 350m.”

Uitstekend, effe vertikaal sigbaar bes moontlik weens die
40 ES.

Vertel bietjie meer om aan te sluit by die tegniese-aard-leer-saam van die onderwerp.

Tipe doppe,
Spesifieke info oor jou dop voorbereiding,
Kopspasie/headspace,
Nekspanning,
Standaard kamer en loop?

Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 8)
User avatar
Toyrsi
Hero Member
Hero Member
Posts: 887
Joined: Fri Jul 03, 2015 5:29 pm
Location: Kathu

Re: .223 Rem Akkurate flyers?

Post by Toyrsi »

Ek skiet Norma doppe. Debur van nekke en flash hole. Dis al.
Dis n gewone Howa 204R so ek kan jou nie rerig se hoe die kopspasie is nie maar niks snaaks opgetel nie.
Ek gebruik gewone redding delux DIES en het nog nooit my nekspanning gemeet nie.
Dis n standaard kamer en Howa loop.
YOU WEREN'T BORN TO JUST PAY BILLS AND DIE!
Jacques Esterhuyzen
User avatar
Lategan1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2709
Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Location: Boland

Re: .223 Rem Akkurate flyers?

Post by Lategan1 »

Dankie @toyrsi. Daai 40gn V-Max is koning.

Een van ons lede se .223 met manjifieke groepe het skielik afgedwaal en disintigreer. Hoop hy kry die fout en oplossing, ‘n flyer breek selfvertroue.

Miskien kom vertel hy self. :police:

Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 8)
Post Reply

Return to “Algemeen/General”