Ek hoop jy gaan Google reviews en Hello Peter toe.Arnold wrote: Wed Nov 06, 2024 3:50 pmRLD trek hulle skouers op, bly maar so vêr weg as moontlik!!!Arnold wrote: Sun Nov 03, 2024 9:46 pm Ek het so RLD design canopy en sal hom nie aanbeveel nie.
Ek het baie probleme gehad met n canopy wat lek. Dit was op die einde uitsorteer. Nou na 2.5 jaar sien ek die verf op die dak begin fade.
Sal sien hoe hulle die saak hanteer.
Sent from my SM-A528B using Tapatalk
Watter Canopy?
Moderator: Global Moderator
- Gerhardu
- Hero Member

- Posts: 965
- Joined: Mon Nov 19, 2012 1:55 pm
- Location: Boksburg
Re: Watter Canopy?
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7910
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: Watter Canopy?
Ek gee hulle nog kans om te reageer op my korrespondensie, maar ja dit sal die uiteinde wees.Gerhardu wrote: Thu Nov 07, 2024 8:00 amEk hoop jy gaan Google reviews en Hello Peter toe.Arnold wrote: Wed Nov 06, 2024 3:50 pmRLD trek hulle skouers op, bly maar so vêr weg as moontlik!!!Arnold wrote: Sun Nov 03, 2024 9:46 pm Ek het so RLD design canopy en sal hom nie aanbeveel nie.
Ek het baie probleme gehad met n canopy wat lek. Dit was op die einde uitsorteer. Nou na 2.5 jaar sien ek die verf op die dak begin fade.
Sal sien hoe hulle die saak hanteer.
Sent from my SM-A528B using Tapatalk
Dit is jammer want dit is vir 'n mooi kappie, gelukkig is daar baie ander opsies.
- tau
- Hero Member

- Posts: 3897
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
- Location: Grunau, Namibië
Re: Watter Canopy?
Ek soek nou kappie vir my nuwe bakkie. In die laaste driejaar vandat ek my vorige kappie gekoop het voel dit my daar is nou 30 nuwe name daar buite.
My ander bakkie het RLD hunter op.... nie weer nie was onsmaaklike duur kappie en die kwaliteit en brackets hou nie. My dak het ingesak en die brackets gekraak. Toe hoor ek hy het net 1 jaar waarborg.
My Pa het 'n Rhino op sy Amarok wat baie mooi hou, maar die kappie het nie soos myne roofracks en tente gedra nie.

Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- skollie
- Sr. Member

- Posts: 260
- Joined: Fri Aug 19, 2016 1:53 pm
- Location: Paarl
Re: Watter Canopy?
Kyk bietjie na Metalian se kappies, ek was baie gelukkig met myne (het lekker gelaai op die dak)......... Gaan sien vir Heinz (eienaar) hulle is in Blackheathtau wrote:Ek soek nou kappie vir my nuwe bakkie. In die laaste driejaar vandat ek my vorige kappie gekoop het voel dit my daar is nou 30 nuwe name daar buite.
My ander bakkie het RLD hunter op.... nie weer nie was onsmaaklike duur kappie en die kawliteit en brackets hou nie. My dak het ingesak en die brackets gekraak. Toe hoor ek hy het net 1 jaar waarborg.
My Pa het 'n Rhino op sy Amarok wat baie mooi hou, maar die kappie het nie soos myne roofracks en tente gedra nie.
Sent from my SM-S916B using Tapatalk
-
J P
- Full Member

- Posts: 100
- Joined: Tue Jun 12, 2012 11:10 am
- Location: Bloemfontein
Re: Watter Canopy?
Stem ook vir Metalian, net 'n plesier om met Heinz besigheid te doen.
Sent from my SM-S928B using Tapatalk
Sent from my SM-S928B using Tapatalk
- Wielie Waps
- Hero Member

- Posts: 849
- Joined: Sat Sep 26, 2009 9:31 am
- Location: Bloemfontein
Re: Watter Canopy?
Ek is in die mark vir canopy vir d/cab Isuzu
Wat van die tralies met seil cover - iets soos FD Canvas - hoe waterdig en stofdig is hulle
JP - Sal jy asb Metalion se kontak details pm asb.
Wat van die tralies met seil cover - iets soos FD Canvas - hoe waterdig en stofdig is hulle
JP - Sal jy asb Metalion se kontak details pm asb.
-
BunduRic
- Newbie

- Posts: 41
- Joined: Sun Aug 24, 2025 5:19 pm
Re: Watter Canopy?
Ek het n FD tralies met canvas op my DC.
Dit is verseker nie so stofdig soos n normale canopy nie, maar redelik goed en werk vir my.
Waterdig, sover fine maar nou nog nie in n water storm met hom gery nie, maar normale reen was hy fine.
Ek het voorheen canopy gehad en nou die, vir my gebruik, is hy perfek, ek ry hom meeste van tyd net met tralies en as ek weg gaan of gaan jag trek ek canvas oor en daar gaan ek.
Ek het vir die 50mm upgrade gegaan, lyk net vir my beter as die dunner tralies.

Ranger
- Hero Member

- Posts: 875
- Joined: Thu Aug 06, 2015 8:44 am
- Location: Stormberg, Eastern Cape
Re: Watter Canopy?
Have a look at Stockman Bakkie Rails. They sell nationwide and do canvas covers. The Mk5 and MK6 rails are very nice and really well made. I prefer the look of the MK6 rails. Mk5 are flatpack and 3 sides are bolted together and the MK6 are welded together straight from the factory. The Mk5 are far more popular though.
Canopy wise, my favorite is the Rhinoman XP but the LX is also nice. Canopeak is also really good. Smartcap is overrated in my opinion.
For clarity, I am a fitment center for Stockman, Rhinoman, Canopeak, Smartcap and have also fitted RLD and Natko for clients.

Howa 30.06 / 6.5 Creedmoor / 223 Rem
Beretta 1301 Comp
Beretta SP1
CZ 457 .22LR
Mahely .22LR
Glock 19
Astra .22LR revolver
Beretta 1301 Comp
Beretta SP1
CZ 457 .22LR
Mahely .22LR
Glock 19
Astra .22LR revolver
- Wielie Waps
- Hero Member

- Posts: 849
- Joined: Sat Sep 26, 2009 9:31 am
- Location: Bloemfontein
Re: Watter Canopy?
Thank you ,Clayton
Die stofdig deel gaan my dan beslis pla.
Ons gaan naweke plaas toe met die bakkie en wil nie graag stof op ons bagasie en kruideniers hê nie.
Die stofdig deel gaan my dan beslis pla.
Ons gaan naweke plaas toe met die bakkie en wil nie graag stof op ons bagasie en kruideniers hê nie.