Lyman borecam 2.0 geen konneksie met IOS

Moderator: Global Moderator

Post Reply
User avatar
Gideon S
Full Member
Full Member
Posts: 205
Joined: Tue Jun 23, 2015 2:40 pm
Location: Bloemfontein

Lyman borecam 2.0 geen konneksie met IOS

Post by Gideon S »

Goeiedag almal,

Ek het onlangs met groot afwagting die Lyman Borecam 2.0 aangeskaf (van Youtube videos het dit baie meer gebruikersvriendelik gelyk as die Hawkeye Rigid wat ek nou het, en die Teslong wat 'n koord het).

Ongelukkig kry ek geen konneksie gemaak met enige iPhones of iPads nie (alhoewel die handleiding dit duidelik maak dat die borecam 2.0 IOS vriendelik is).

Ek het redelik op die internet huiswerk hieroor gedoen en dit blyk dat daar wel sulke probleme aangemeld word.

Kan enigiemand wat al suksesvol met IOS gekonnekteer het my miskien raad gee? Hopelik en heel moontlik doen ek iewers iets verkeerd.

By voorbaat dank
Gideon Scheepers (Bfn)
082335vyf7nege7
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 12863
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Location: Ek weet nie so mooi van spel nie maar ek kan skiet. Lonehill, Sandton

Re: Lyma borecam 2.0 geen konneksie met IOS

Post by Capt. Yoda »

Wat wou jy sien wat jy nie met n hawkeye en/of tesling kon sien nie?
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
Gideon S
Full Member
Full Member
Posts: 205
Joined: Tue Jun 23, 2015 2:40 pm
Location: Bloemfontein

Re: Lyman borecam 2.0 geen konneksie met IOS

Post by Gideon S »

Capt. Yoda wrote:Wat wou jy sien wat jy nie met n hawkeye en/of tesling kon sien nie?
Het jy al ‘n Hawkeye met straight eyepiece gebruik?

Dan sal jy weet hoekom ek die gemakliker elektroniese opsie verkies (wat boonop ‘n opname van die inspeksie kan maak).

Die Lyman met BT konneksie het vir my geheel die moeite werd gelyk om te probeer.


Sent from my iPad using Tapatalk Pro
Sako85 300WSM, TikkaT3 260Rem, TikkaT3 260Rem, TikkaCTR 6.5CM, TikkaCTR 308Win, TikkaT3x 223Rem, Win22-250Rem,Howa6.5Creed, Howa6.5 Grendel, Howa204Ruger, Miroku 12Ga, Zabala 12Ga, Obendorff Mauser 22lr, Glock17, Glock26, AirArmsS510 #2 x2, CZ 200S .177
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 12863
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Location: Ek weet nie so mooi van spel nie maar ek kan skiet. Lonehill, Sandton

Re: Lyman borecam 2.0 geen konneksie met IOS

Post by Capt. Yoda »

Askies ek het gedink jy het klaar n Teslong ook so gewonder of die Lyman iets beter doen.
Ja ek het al die Hawkeye gebruik en dis soos jy se nie so eenvoudig soos die nuwe modelle nie, sien jy die borescope produk onder jou wifi settings op jou Iphone?
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
Gideon S
Full Member
Full Member
Posts: 205
Joined: Tue Jun 23, 2015 2:40 pm
Location: Bloemfontein

Re: Lyman borecam 2.0 geen konneksie met IOS

Post by Gideon S »

100% Capt Yoda

Ek sien hom mooi op WiFi en die konneksie is daar vir kort rukkies maar gooi dan af. Op die Borecam app wys dit egter nooit 'n konneksie nie
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13475
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Location: Bloemfontein, Vrystaat.
Contact:

Re: Lyman borecam 2.0 geen konneksie met IOS

Post by Geno »

Gideon,
Ek het my kontak by die Lyman invoerder gevra of hy weet hoe, maar hy kan my nie help nie.
Hy het my direk na Lyman verwys toe mail ek hul op die website.
Ek sal jou laat weet as hulle antwoord en hoop ek kan jou vinnig help.
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Gideon S
Full Member
Full Member
Posts: 205
Joined: Tue Jun 23, 2015 2:40 pm
Location: Bloemfontein

Re: Lyman borecam 2.0 geen konneksie met IOS

Post by Gideon S »

Dankie Geno, ek waardeer baie.
Ek't ook 'n navraag gestuur twee weke gelede en terugvoering was dat ek met Apple moet kontak maak.
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 12863
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Location: Ek weet nie so mooi van spel nie maar ek kan skiet. Lonehill, Sandton

Re: Lyman borecam 2.0 geen konneksie met IOS

Post by Capt. Yoda »

Op jou Iphone onder settings/mobile services is jou "wifi Assist" setting aan?
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
Gideon S
Full Member
Full Member
Posts: 205
Joined: Tue Jun 23, 2015 2:40 pm
Location: Bloemfontein

Re: Lyman borecam 2.0 geen konneksie met IOS

Post by Gideon S »

Jip die WiFi assist is aan. Sal probeer as af is en laat weet. Dankie Yoda


Sent from my iPhone using Tapatalk Pro
Sako85 300WSM, TikkaT3 260Rem, TikkaT3 260Rem, TikkaCTR 6.5CM, TikkaCTR 308Win, TikkaT3x 223Rem, Win22-250Rem,Howa6.5Creed, Howa6.5 Grendel, Howa204Ruger, Miroku 12Ga, Zabala 12Ga, Obendorff Mauser 22lr, Glock17, Glock26, AirArmsS510 #2 x2, CZ 200S .177
User avatar
Gideon S
Full Member
Full Member
Posts: 205
Joined: Tue Jun 23, 2015 2:40 pm
Location: Bloemfontein

Re: Lyman borecam 2.0 geen konneksie met IOS

Post by Gideon S »

Geno jy's 'n yster!

Na baie gesukkel met geen konneksie, en vele emails na Lyman en Apple het Geno vanmiddag vinnig agtergekom die Lyman Borecam 2.0 app (wat in die boekie voorgeskryf word) is nie die regte een nie.

Daar is 'n ander een in die App store met naam "Lyman Borecam" wat maklik en vinnig afgelaai word en mooi werk.

Baie dankie ou maat ek waardeer opreg.
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13475
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Location: Bloemfontein, Vrystaat.
Contact:

Re: Lyman borecam 2.0 geen konneksie met IOS

Post by Geno »

Ek is bly ons kon die probleem opspoor en uitsorteer Gideon.
Goed, beter, 6millimeter!
Post Reply

Return to “Algemeen/General”