Baie dankie baas Wout.....ek't weer iets nuut geleerWouter Roets wrote:Johan
Die 6.5x55 Sweed, alhoewel hy n 25 grade skouer het, het die ontwerp heelwat body taper en dit veroorsaak redelike boltthrust teen hoer druk. Ek weet van n paar manne wat gesukkel het om hulle slotte oop te kry teen drukvlakke van 60 000psi. So dis die ontwerp an die dop eerder as die dopkostruksie of die geweer aksie wat die beperkende faktor met hom is. Die Ackley weergawe spreek natuurlik hierdie probleem aan.
Groetnis
Wouter
, en nie gedink die body taper gan so n invloed hê nie.Sent from my SM-A536E using Tapatalk

. Ek sal seker naby die lang bome wees voor ek hom uit geskiet het.