Dagsê,
Na my gelukkige onderskepping van goue hoendertande (of te wel 6mm Musgrave patrone, wat ek nog moet gaan haal by Cobus(Cob)) stel ek die volgende beskikbaar:
.38 Special Lee Die Set
Posgeld vir ontvanger se rekening.
Groetnis
Chris
06o 993 3847
.38 Special Lee Die Set
- Chris Roux
- Newbie

- Posts: 47
- Joined: Tue Apr 12, 2016 4:20 pm
.38 Special Lee Die Set
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Ek is jagter, ek het my siel in die bos verloor. - Appel
- Hein22
- Hero Member

- Posts: 1483
- Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm
Re: .38 Special Lee Die Set
Ek stel belang in die 38special dies as dit nog beskikbaar is asb
Sent from my SM-A546E using Tapatalk
Sent from my SM-A546E using Tapatalk
Geen "OPSIES" op my advertensies nie.
- Chris Roux
- Newbie

- Posts: 47
- Joined: Tue Apr 12, 2016 4:20 pm
Re: .38 Special Lee Die Set
Hein,
Hulle is joune.
Groetnis
Hulle is joune.
Groetnis
Ek is jagter, ek het my siel in die bos verloor. - Appel
