Price of 12ga ammo!!

Moderator: Global Moderator

Monster
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 313
Joined: Mon May 26, 2014 10:34 am
Location: Centurion

Re: Price of 12ga ammo!!

Post by Monster »

Waar kry mens wads?
User avatar
Killzone
Hero Member
Hero Member
Posts: 631
Joined: Sun Nov 18, 2012 6:26 pm
Location: Mpumalanga

Re: Price of 12ga ammo!!

Post by Killzone »

Wonderlik
Dimitri
Hero Member
Hero Member
Posts: 1015
Joined: Tue May 22, 2012 4:39 pm
Location: Sandton

Re: Price of 12ga ammo!!

Post by Dimitri »

Rasmus wrote: Thu Mar 11, 2021 9:14 am Killzone

Huidiglik kan mens laai vir R3.80 n rondte. Dit werk uit op R 950/250
R1,700 / 250 is the cheapest I found where stock was available. At R950 / 250 reloading makes absolute sense. My late dad bought a 12ga releoading kit many years ago. We loaded a lot of cartridges using that reloader but, whenever we did the calculation, the saving was marginal over factory ammo and, considering time spent on reloading, it was not worth the effort. Eventually, we got rid of the reloader but, given Rasmus' calculation, I'm sorry we did.
Dimitri
Hero Member
Hero Member
Posts: 1015
Joined: Tue May 22, 2012 4:39 pm
Location: Sandton

Re: Price of 12ga ammo!!

Post by Dimitri »

Monster wrote: Thu Mar 11, 2021 11:01 pm Waar kry mens wads?
Weet nie wie tans vooraad het nie. Ek het n' handvol primers wat ek nie gaan gebruik nie ...
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 12782
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Location: Ek weet nie so mooi van spel nie maar ek kan skiet. Lonehill, Sandton

Re: Price of 12ga ammo!!

Post by Capt. Yoda »

A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
Rasmus
Hero Member
Hero Member
Posts: 987
Joined: Mon Sep 06, 2010 2:38 pm
Location: Middelburg Mpumalanga

Re: Price of 12ga ammo!!

Post by Rasmus »

Dimitri get yourself a Lee Load all. Lekker cheap R 1500. Obviously not in the same class as n Hornady 366 but it gets the job done.

Wads kan mens koop by Jannock plastics in Krugersdorp.
User avatar
Killzone
Hero Member
Hero Member
Posts: 631
Joined: Sun Nov 18, 2012 6:26 pm
Location: Mpumalanga

Re: Price of 12ga ammo!!

Post by Killzone »

Rasmus wrote: Thu Mar 11, 2021 9:14 am Killzone

Huidiglik kan mens laai vir R3.80 n rondte. Dit werk uit op R 950/250
Ek het nou een winkel in my omgewing gebel. Ek kom nogsteeds by R6 'n rondte uit. Ek het ook die plek in Krugersdorp gebel maar hulle foon lui net. Ek is seker hulle sal aansienlik goedkoper wees met wads.

Die pryse wat ek kon kry.

R0. 69 vir cci primers

R1. 00 vir n Wad.

Shot is R360 vir 5 kg ( So dit is R1. 80 vir 24 grm)

Kruit is R700 vir n pond. So my wiskunde werk uit op R2. 50vir 25 gn per rondte)

Help maar reg as ek verkeerd uitgewerk het asb.
Monster
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 313
Joined: Mon May 26, 2014 10:34 am
Location: Centurion

Re: Price of 12ga ammo!!

Post by Monster »

Baie dankie, ek het nie geweet daar is so baie plekke nie
Rasmus
Hero Member
Hero Member
Posts: 987
Joined: Mon Sep 06, 2010 2:38 pm
Location: Middelburg Mpumalanga

Re: Price of 12ga ammo!!

Post by Rasmus »

Kruit Unique van Alliant R 757 vir 454gr
Fiochi primer R0.74c
Wad R0,35c
Shot kry ons vir R46/kg
Jannock was toe vandag agv loadshedding.
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5044
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Location: Pretoria

Re: Price of 12ga ammo!!

Post by Pvdw »

Ek gebruik ook Jannock se wads. Werk baie goed.

Kruit en slagdoppies het ek nog redelik baie maar my hael is laag.

Rasmus, by wie koop jy teen daai prys??
User avatar
Killzone
Hero Member
Hero Member
Posts: 631
Joined: Sun Nov 18, 2012 6:26 pm
Location: Mpumalanga

Re: Price of 12ga ammo!!

Post by Killzone »

Rasmus wrote: Fri Mar 12, 2021 8:35 pm Kruit Unique van Alliant R 757 vir 454gr
Fiochi primer R0.74c
Wad R0,35c
Shot kry ons vir R46/kg
Jannock was toe vandag agv loadshedding.
Ek waardeer dat jy al die info deel. Baie dankie
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5044
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Location: Pretoria

Re: Price of 12ga ammo!!

Post by Pvdw »

Rasmus wrote: Fri Mar 12, 2021 8:35 pm Kruit Unique van Alliant R 757 vir 454gr
Fiochi primer R0.74c
Wad R0,35c
Shot kry ons vir R46/kg
Jannock was toe vandag agv loadshedding.
Ek lees nou weer die post.

As mens als mooi uitwerk kan jy amper al ammo koop. Die verskil is net dat beskikbaarheid meer beheerbaar sal wees.

R757/454gr/7000g. teen 25g/dop=280 doppe en dit is R2.70/dop vir kruit.
Slagdop teen R0.74
Wad teen R0.34
Hael teen R46/kg werj uit op R1.19/dop.
Totaal per herlaaide rondte is R4.97x250=R1242.50
User avatar
jdpretorius
Hero Member
Hero Member
Posts: 2392
Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Location: Pretoria Oos

Re: Price of 12ga ammo!!

Post by jdpretorius »

Waar koop n man nou shotty ammo, waar jy nie jou skoonma hoef uit te huur vir n maand nie ?

Ek kyk vanoggend gou op n paar bekende winkels in Pretoors dorp se atvertensies om te soek vir ammo om bietjie te gaan duiwe skiet die naweek....en slaan amper reg agteroor to ek sien die pryse het omtrent vir driedubbel in die laaste 4 jaar.

Sent from my SM-A536E using Tapatalk

338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Rasmus
Hero Member
Hero Member
Posts: 987
Joined: Mon Sep 06, 2010 2:38 pm
Location: Middelburg Mpumalanga

Re: Price of 12ga ammo!!

Post by Rasmus »

Probeer Wildman hulle het onlangs n "special" gehad, so ook die groot winkel. Going rate is so R 1900/kas. Of probeer Wattlesprings
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 12782
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Location: Ek weet nie so mooi van spel nie maar ek kan skiet. Lonehill, Sandton

Re: Price of 12ga ammo!!

Post by Capt. Yoda »

Johan hoor bq by twinbore, Henri het vir n groot besending gewag. Is dalk bq uit jou pad uit maar sy pryse was nog altyd goed en kan dalk die moeite werd wees
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5044
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Location: Pretoria

Re: Price of 12ga ammo!!

Post by Pvdw »

Onder 1800 gaan jy nie maklik kry nie. Hier en daar is dit teen 1700 maar dis dan meestal reeds klaar as jy die foon optel.
User avatar
jdpretorius
Hero Member
Hero Member
Posts: 2392
Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Location: Pretoria Oos

Re: Price of 12ga ammo!!

Post by jdpretorius »

Thanks manne, ek gan nog bietjie rond shop, en deel asseblief as julle hoor van n mooi prys.

Die beste wat ek gou kon raak sien was so +/_ R1.9k vir n kas #7.5, en soek eintlik #6 om te probeer......ek's dalk heel verkeerd maar het my verbeel dat ons laas jaar nog R1350 kon betaal het.


Sent from my SM-A536E using Tapatalk

338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
User avatar
jdpretorius
Hero Member
Hero Member
Posts: 2392
Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Location: Pretoria Oos

Re: Price of 12ga ammo!!

Post by jdpretorius »

Capt. Yoda wrote:Johan hoor bq by twinbore, Henri het vir n groot besending gewag. Is dalk bq uit jou pad uit maar sy pryse was nog altyd goed en kan dalk die moeite werd wees
Thanks Cappie, ek't glad nie geweet van hulle nie en lyk na n mooi winkel

Sent from my SM-A536E using Tapatalk

338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Rasmus
Hero Member
Hero Member
Posts: 987
Joined: Mon Sep 06, 2010 2:38 pm
Location: Middelburg Mpumalanga

Re: Price of 12ga ammo!!

Post by Rasmus »

jdpretorius wrote: Tue Sep 10, 2024 7:31 pm Thanks manne, ek gan nog bietjie rond shop, en deel asseblief as julle hoor van n mooi prys.

Die beste wat ek gou kon raak sien was so +/_ R1.9k vir n kas #7.5, en soek eintlik #6 om te probeer......ek's dalk heel verkeerd maar het my verbeel dat ons laas jaar nog R1350 kon betaal het.


Sent from my SM-A536E using Tapatalk
R 1350 n kas was so twee jaar terug se prys... Huidiglik rondom R 2300, op special R 1895. Blykbaar is daar n paar containers oppad en daar is sprake dat die prys bietjie gaan afkom. Behalwe as hulle nou primer pryse in ag begin neem :o
Post Reply

Return to “Bird Hunting”