Goeie dag
Ek het my windbuks gekry. Weihrauch hw77.
Die teleskoop is baie indrukwekkend wat met die geweer gekom het, maar te groot vir my, ek wil dit graag vorentoe skuif vir eye relief, maar dan gaan die objektief die laai poort toe maak en die 6x vergroting is bietjie te veel vir my vir naby skiet.
Ek wil dus hoot of iemand sal wil ruil, die scope is nog op die roer en in uitstekende kondisie. daar is wel so 'n grubscrew merkie op die fokus/paralaks knop wat ek kon sien
Ek sal graag die Hawke Varminter SF 6-24x44 wil ruil vir Vantage SF 3-12x44 of iets soortgelyk, verkieslik ook half mildot kruishaar.
Dit is net die teleskoop, geen boks.
Groete
Alec
Hawke Varminter SF 6-24x44
- alecjohnson
- Hero Member
- Posts: 2612
- Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
- Location: Upington
-
- Hero Member
- Posts: 2443
- Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm
- Location: Williston
Re: Hawke Vantage SF 6-24x44
Alec
Ek het n 4-16x 50 Hawk beskikbaar.
08vier5927vier7vier
Ek het n 4-16x 50 Hawk beskikbaar.
08vier5927vier7vier
- alecjohnson
- Hero Member
- Posts: 2612
- Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
- Location: Upington
Re: Hawke Vantage SF 6-24x44
my teleskoop the turret caps, wlm sin het oop turrets hy gaan syne eerder hou.
-
- Sr. Member
- Posts: 323
- Joined: Tue Jul 17, 2012 10:12 am
- Location: Kimberley
Re: Hawke Vantage SF 6-24x44
Hi Alec,
Het jy al reg gekom.
Ek het n Lynx LX 4-16 x 44.
My kontak is - 072vier955een57
Ek is in Kimberley
Henk
Het jy al reg gekom.
Ek het n Lynx LX 4-16 x 44.
My kontak is - 072vier955een57
Ek is in Kimberley
Henk
- alecjohnson
- Hero Member
- Posts: 2612
- Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
- Location: Upington
Re: Hawke Vantage SF 6-24x44
HJA se teleskoop is net so lank soos die een wat ek het.
Enige van julle ervaring met Discoovery teleskope? Sien hulle is kwaai goedkoop al wat bitjie pla wat ek sien is dit het 30mm buis...
Weet iemand of die Bushnell AR223 scope op 'n springer sal bly leef?
Die is bitjie groot.
Enige van julle ervaring met Discoovery teleskope? Sien hulle is kwaai goedkoop al wat bitjie pla wat ek sien is dit het 30mm buis...
Weet iemand of die Bushnell AR223 scope op 'n springer sal bly leef?
Die is bitjie groot.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
- Hero Member
- Posts: 574
- Joined: Wed May 21, 2014 1:47 pm
- Location: PTA - Sinoville
Re: Hawke Varminter SF 6-24x44
"Rule of thumb" vir n springer is 12 voet pond energie ie n 8.44gr teen minder as 800vps. N springer wat meer as dit uit sit breek gewoonlik enige teleskoop met verloop van tyd
Ek het vir jare n hawke airmax 6-24x50 op my hw97 gehad.
Die teleskoop doen nou diens op die 30-06
Ek het vir jare n hawke airmax 6-24x50 op my hw97 gehad.
Die teleskoop doen nou diens op die 30-06
Skiet bly maar lekker
- alecjohnson
- Hero Member
- Posts: 2612
- Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
- Location: Upington
Re: Hawke Varminter SF 6-24x44
Ek het nou die bushnell op die roer dit werk lekker, hoop maar dit hou. Is daar dalk belangstelling om die teleskoop te koop?
-
- Jr. Member
- Posts: 67
- Joined: Tue May 29, 2018 11:17 am
- Location: Darling
Re: Hawke Varminter SF 6-24x44
Wat wil jy he vir die scope
- alecjohnson
- Hero Member
- Posts: 2612
- Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
- Location: Upington