Boyds kolwe - Wie voer nog in?

Post Reply
User avatar
Giepie
Hero Member
Hero Member
Posts: 1543
Joined: Mon Jul 23, 2012 11:27 pm

Boyds kolwe - Wie voer nog in?

Post by Giepie »

Ek wil 'n kolf vir 'n P14 kry wat ek wil laat ombou na 375H&H. Geno voer nie meer Boyds kolwe in nie. Is daar iemand anders? Wat sou die verskil in prys wees indien ek plaaslik 'n kolf laat maak? Ek kan Walnut blanks kry, ook moontlik laminated. Ek wil nie vir hierdie geweer 'n sintetiese kolf op sit nie.
'n Slim man leer uit sy foute, 'n Wyse mens leer uit ander se foute.
User avatar
pwdejager
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 493
Joined: Tue Sep 03, 2019 2:26 pm

Re: Boyds kolwe - Wie voer nog in?

Post by pwdejager »

Johann (SRS and Optics) het onlangs een vir n Klient van my ingevoer met al die ekstra op.

Baie gelukkig met sy diens: +27824106827
Perry de Jager
Beretta Mod71 .22LR
CZ P07 (EDC)
CZ 455 .22LR
Tikka T3x CTR 6.5 CRD
Tikka T3x Varmint Hunter 300WSM
Bergara B14R 308Win
Ralph Badenhorst 6GT
Remington 870 12Boor
User avatar
Giepie
Hero Member
Hero Member
Posts: 1543
Joined: Mon Jul 23, 2012 11:27 pm

Re: Boyds kolwe - Wie voer nog in?

Post by Giepie »

Dankie sal bietjie uitvind.
'n Slim man leer uit sy foute, 'n Wyse mens leer uit ander se foute.
User avatar
Lourens
Hero Member
Hero Member
Posts: 1179
Joined: Tue Apr 19, 2011 8:09 am

Re: Boyds kolwe - Wie voer nog in?

Post by Lourens »

Ek kan Johan (Skaapboer) ook aanbeveel. Ek wag tans vir n kolf van hom af. Het al voorheen ook deur hom gekry.
Post Reply