.224 cal swaging dies

Hier kan toerusting wat self ontwerp is geplaas word soos bv. 'n selfgemaakte "tumbler" of ieta dergelijks

Moderator: Global Moderator

Alwin
Hero Member
Hero Member
Posts: 1815
Joined: Sun Aug 04, 2013 9:17 pm
Location: Noord-Transvaalse Bosveld

Re: .224 cal swaging dies

Post by Alwin »

Bepaal ook wat die "forming dies" se leeftyd gaan wees.
Die "priming compound" in .22 doppies bevat 'n skuurmiddel, gewoonlik iets soos fyn gemaalde glas. 'n Baie klein bietjie van hierdie skuurmiddel bly agter en beland in jou matryse. Dit maak dat jy teen omtrent 10 000 koeëls moet begin kyk na die afmetings en moontlike vervanging.
Johann Marais
Full Member
Full Member
Posts: 247
Joined: Thu Jan 10, 2013 9:44 pm
Location: Potchefstroom

Re: .224 cal swaging dies

Post by Johann Marais »

Is daar nie ñ lokale ingeneurswerke wat vir ons so iets kan bou nie?

Dit sal darem baie lekker wees om my koeële self te maak.

Groete

Johann
User avatar
Smith223
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 328
Joined: Tue May 01, 2018 6:39 pm
Location: Pretoria East

Re: .224 cal swaging dies

Post by Smith223 »

Smith223 wrote: Mon Feb 24, 2020 8:24 pm Ek is bietjie besig op die oomblik, gee my so maand of 2 as dinge bietjie stiller is dan gee ek dit 'n "GO". Dit is definitief 'n interessante projek.
Met lockdown wat verleng is het ek beitjie tyd om daaraan te werk.
Ek gaan begin met 'n ontwerp wat baie soortgelyk is aan Hornady se 55gr Vmax met die blat basis.
Ek wil die matryse van so 'n aard hê dat dit bruikbaar is in 'n standaard herlaai press maar ek is van plan om 'n horisotale press te ontwerp wat die proses sal vergemaklik. Later sal ek kyk op koper mantel rondtes vir verskillende calibers ook te ontwerp.
Ek hou julle op hoogte soos die proses vorder.
Howa 223 - Leupold Vx2
BRNO 243
Howa 6.5 CR - Delta Stryker HD
User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3467
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Location: Boesmanland, Tussen Kliprand en pofadder

Re: .224 cal swaging dies

Post by Armand Steenkamp »

Smith223 wrote: Mon Apr 13, 2020 8:14 pm

Smith223 het jy al vir ons enige terugvoer? Soos ek verstaan gaan koeels wat nou oor die water kom 40% duurder wees... Ek moet op n manier aan die skiet bly
User avatar
Smith223
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 328
Joined: Tue May 01, 2018 6:39 pm
Location: Pretoria East

Re: .224 cal swaging dies

Post by Smith223 »

Armand Steenkamp wrote: Wed May 13, 2020 1:27 pm
Smith223 wrote: Mon Apr 13, 2020 8:14 pm
Smith223 wrote: Mon Feb 24, 2020 8:24 pm Ek is bietjie besig op die oomblik, gee my so maand of 2 as dinge bietjie stiller is dan gee ek dit 'n "GO". Dit is definitief 'n interessante projek.
Met lockdown wat verleng is het ek beitjie tyd om daaraan te werk.
Ek gaan begin met 'n ontwerp wat baie soortgelyk is aan Hornady se 55gr Vmax met die blat basis.
Ek wil die matryse van so 'n aard hê dat dit bruikbaar is in 'n standaard herlaai press maar ek is van plan om 'n horisotale press te ontwerp wat die proses sal vergemaklik. Later sal ek kyk op koper mantel rondtes vir verskillende calibers ook te ontwerp.
Ek hou julle op hoogte soos die proses vorder.
Smith223 het jy al vir ons enige terugvoer? Soos ek verstaan gaan koeels wat nou oor die water kom 40% duurder wees... Ek moet op n manier aan die skiet bly
Ek het die lood swaging die se ontwerp so 90% klaar, sal die naweek weer tyd insit rakende die ontwerp. Het besig geraak met die laaste ruk. Sodra ek al die dies klaar het sal ek bietjie foto's post.
Howa 223 - Leupold Vx2
BRNO 243
Howa 6.5 CR - Delta Stryker HD
User avatar
Hein22
Hero Member
Hero Member
Posts: 1458
Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm
Location: East Rand, Gauteng

Re: .224 cal swaging dies

Post by Hein22 »

vlakvarkbeer wrote:Nee wat lyk my is SA gaan die manne nie help nie.
Ons het wel 6mm dies laat maak maar as die 20k jou afskrik hou maar verby. Dit het ook verskeie probeerslae gevat.

Die punt wat ek wil maak is die toleransies van die dies is baie moeilik om reg te kry. Die core swage die is maklik, hierna raak dit moeilik. Die interne dimensies van die die is nie noodwendig wat jy gaan kry as die koeel uitkom nie.

As ek dit weer van voor af moet doen sal ek iemand wat al lank swaging dies maak nader om vir my dies te maak. Dit is wel duur maar skoolgeld was duurder. Dit is seker anders as jy jou eie goed kan maak.

Sent from my SM-A515F using Tapatalk

Geen "OPSIES" op my advertensies nie.
vlakvarkbeer
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 370
Joined: Wed Feb 27, 2013 11:26 am
Location: Newcastle

Re: .224 cal swaging dies

Post by vlakvarkbeer »

Hallo julle ek het n die gemaak wat die doppies form maar eish die forming die iets van sy eie . Maar kyk rond miskien kom ons reg hou moed.

Dankie Andre
.22 Norinco
Howa 223 B/B
Howa 6.5x55 Swed
6mm Musgrave (P14)
Lee Enfield 303
308 RSA 30" loop (Plank)
User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3467
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Location: Boesmanland, Tussen Kliprand en pofadder

Re: .224 cal swaging dies

Post by Armand Steenkamp »

More kerels! Kon enige van julle al hond haarafmaak?
Ds J
Hero Member
Hero Member
Posts: 1804
Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Location: Stella

Re: .224 cal swaging dies

Post by Ds J »

Het iemand al Sudami gekontak?
vlakvarkbeer
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 370
Joined: Wed Feb 27, 2013 11:26 am
Location: Newcastle

Re: .224 cal swaging dies

Post by vlakvarkbeer »

Nee nog nie wonder of hulle kan help
.22 Norinco
Howa 223 B/B
Howa 6.5x55 Swed
6mm Musgrave (P14)
Lee Enfield 303
308 RSA 30" loop (Plank)
vlakvarkbeer
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 370
Joined: Wed Feb 27, 2013 11:26 am
Location: Newcastle

Re: .224 cal swaging dies

Post by vlakvarkbeer »

Hallo almal ek het Sudami gebel en wag tot nou dat n Jan my moet bel dis seker hulle engineers sal maar self plan maak.

Dankie
.22 Norinco
Howa 223 B/B
Howa 6.5x55 Swed
6mm Musgrave (P14)
Lee Enfield 303
308 RSA 30" loop (Plank)
Kabous243
Newbie
Newbie
Posts: 1
Joined: Tue Aug 13, 2024 4:37 pm

Re: .224 cal swaging dies

Post by Kabous243 »

Goeie middag ek het nou soos almal hier lus gekry om die punte swage n probeer te gee het ook op corbin afgekom dit is bietjie rof het iemand al met n idee reggekom op n draaibank ? Of het iemand moontlik enige inligting wat kan help om 223 / 243 punte bietjie goedkoper te vervaardig ek wil die punte hoofsaaklik gebruik op tarrentale die goed maak skade en wei teen 25 knope op 200 meter .22LR wil nie by kom nie
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 12782
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Location: Ek weet nie so mooi van spel nie maar ek kan skiet. Lonehill, Sandton

Re: .224 cal swaging dies

Post by Capt. Yoda »

Kabous243 wrote: Tue Aug 13, 2024 5:00 pm Goeie middag ek het nou soos almal hier lus gekry om die punte swage n probeer te gee het ook op corbin afgekom dit is bietjie rof het iemand al met n idee reggekom op n draaibank ? Of het iemand moontlik enige inligting wat kan help om 223 / 243 punte bietjie goedkoper te vervaardig ek wil die punte hoofsaaklik gebruik op tarrentale die goed maak skade en wei teen 25 knope op 200 meter .22LR wil nie by kom nie
Jy gaan nie koels goedkoper self maak nie tensy jy koels vir jou 223 uit .22 doppies maak en jyt Hein se setup gemis wat hy verkoop het. Jackets vir goeie koels is duur en skaars en dan moet jy nog die cores maak en self met die hand seat en self die koel swag

Kyk eder vir n bulk pack hornady koele erens
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
Lategan1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2661
Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Location: Boland

Re: .224 cal swaging dies

Post by Lategan1 »

Kabous, hier is Benchrest skuts in RSA wat eie koeëls maak vir hulself en skietmaats, 6PPC. Gewoonlik 62-68gr punte. Hoor wie dit dalk doen naby jou, dalk is dit ‘n opsie vir .243, glo hy sal darem Tarentaal platmaak.

Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 8)
Post Reply

Return to “Projekte self ontwerp/Projects self-made”