Goeie dag almal.
Dis n paar jaar van dat ek aktief betrokke hier was. 2 voertuie en heelwat ondervinding later en ek dink dis tyd om my volgende projek te kom deel.
Ek het onlangs vir my n 2021 Hilux 2.4 GD6 aan geskaf na die afsterwe van my 2009 Navara wat net eindelose probleme begin gee het na 387 500km.
Ek dink ons almal het n droom bakkie, n idee hoe hy moet lyk en wat hy vir jou moet doen. Ek dog ek kom deel met julle die planne en hoor julle voorstelle en raad. Ek sal fotos deel soos ek voort gaan met dit. Van die modifikasies sal by fitment centers gedoen word van dit sal ek koop en self op sit en dan natuurlik sal ek van dit self bou en doen
Nie in enige spesefieke orde nie maar hier gaan ons.
Seat covers, transmition cover en n dash cover.
Bullbar. (Na die Navara het ek besluit om nie weer replacement bumpers te doen nie)
Spotlights
Duel battery
USB plugs en Voltage meter
Hella en Brad Andorson plugs in die bak
Brad Anderson plug op die die towbar
Cattle rails
Snorkel
Tyre pressure sensors
Long range tank
Ek deel fotos en updates soos dit vorder en hoor graag van julle
Jacques
GD6 Hilux modifikasies
Moderator: Global Moderator
-
- Jr. Member
- Posts: 96
- Joined: Tue Sep 03, 2013 12:28 pm
- Location: Roodepoort, Helderkruin
- Eduard Venter
- Hero Member
- Posts: 1388
- Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm
- Location: Pretoria
Re: GD6 Hilux modifikasies
Daai bakkie gaan mooi maak as hy klaar is. Deel maar 'n paar fotos soos hy vorder.
Sent from my SM-G973F using Tapatalk
Sent from my SM-G973F using Tapatalk
-
- Hero Member
- Posts: 699
- Joined: Sat May 16, 2015 10:41 am
- Location: Pretoria Oos
Re: GD6 Hilux modifikasies
Na watter spotlights kyk jy? Ek is ook in die mark, en kyk nog rond na my opsies.
Johann...
Musgrave 30-06
Mauser .22 LR
12br Laurona O/U
CZ 75 P07 G2
Musgrave 30-06
Mauser .22 LR
12br Laurona O/U
CZ 75 P07 G2
- Ratel
- Hero Member
- Posts: 1626
- Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm
- Location: Rustenburg
Re: GD6 Hilux modifikasies
Ek het op een van my werk se Fortuners die Hella supernova 6 duims aangebring en is nogal redelik beindruk. Die prys is ook nie te kwaai nie. Op my eie Fortuner het ek n 200w Ironman lightbar agter die grill laat inbou. Wat n plesier om in die nag te ry.
Maak 'n verskil
-
- Jr. Member
- Posts: 96
- Joined: Tue Sep 03, 2013 12:28 pm
- Location: Roodepoort, Helderkruin
Re: GD6 Hilux modifikasies
Seatcovers
My seatcovers, transmission en dash cover het gister by my aan gekom en vandag het ek kaans gekry om dit op te sit.
Weereens vreeslike netjiese werk van Cutline Trading. Die is my 3de stel van hulle en ek sal hulle enige tyd voorstel. Hulle is ook goed geprys teen R6000 vir als.
Cutline Trading
Niel Gerber 072 605 3296
Chane Gerber 071 362 9108
Sent from my SM-S901E using Tapatalk

Ek het n stel wat hier le wat van my Nanara af gekom het, wat Ratel op gesit het saam die bumper. Maar ek kyk nog rond. Dit is tussen Lightforce en Hella. Ek hou nogal van die Hella Supernova reeksJoe13 wrote:Na watter spotlights kyk jy? Ek is ook in die mark, en kyk nog rond na my opsies.
Sent from my SM-S901E using Tapatalk
-
- Jr. Member
- Posts: 96
- Joined: Tue Sep 03, 2013 12:28 pm
- Location: Roodepoort, Helderkruin
Re: GD6 Hilux modifikasies
Vloer matte (DIY)
Dis lang naweek en ek het weer tyd om aan die Hilux te werk. Toe ek die bakkie gekoop het 2de hands, het ek gesien dat hy n splinter nuwe stel vloer matte in. Na n week toe kom ek agter dat dit net geneeriese matte is wat die dealer in gesit het en nie spesefiek hilux matte nie.
Dis nou drie maande later en met die trap op die matte kan mens sien dit werk nie lekker nie. Die bestuurder mat vang die briek pedal en agter maak die mat nie baie toe nie.
Ek weet mens kan baie mooi matte koop wat gemold is vir die voertuig maar ek is net nognie bereid om soveel te spandeer op matte nie.
Templates:
So met die matte wat nie die regte grote moet ek templates maak vir die nuwe matte. Eerste probeerslag het ek bruin papier gebruik wat mens by spar koop om boeke me oor te trek en dit was n gemors.
Ek het toe maar 80Gsm craft papier gaan kry en dit het soos n droom gewerk. Nog baie meet en pas en sny en trug plak met masking tape, maar pas dit presies soos ek dit soek.
Materiaal vir die matte:
Ek het by chamdor 2m se rubber gaan koop om die matte uit te gaan sny.
https://chamdor.com/collections/rubber- ... 7b70&_ss=r
Sny en pas:
Ek het die templates op die rubber af geteken en uit gesny met n groot materiaal sker. Ek dink dit het heel goed uit gekom.
Laat weet gerus wat julle dink