Dagse,
Ons is besig om huis tebook vir des maand in henties,
Is dt regtig so besig soos mense se dat mens omtrent nie n plekkie kry om n vissie tevang nie en dat daar der duisende mense is en nie plek kry langs die see nie?
Wat is julle eie ervarings met hentiesbaai in des? Lekker/sleg? Watse aktiwiteite?
Groete
Hentiesbaai Desember maand
Moderator: Global Moderator
-
- Sr. Member
- Posts: 370
- Joined: Tue Jan 26, 2016 8:29 pm
- Location: Stellenbosch
Hentiesbaai Desember maand
Tikka SuperVarmint 260 Rem
Tikka SuperVarmint 300 WinMag
Howa 243 Win
Howa 22-250 Rem
BRNO Mod 2 .22
Tikka GRTech 22-250 Rem ( pending)
Tikka SuperVarmint 300 WinMag
Howa 243 Win
Howa 22-250 Rem
BRNO Mod 2 .22
Tikka GRTech 22-250 Rem ( pending)
-
- Hero Member
- Posts: 843
- Joined: Sat Nov 07, 2015 6:54 am
- Location: Durbanville
Re: Hentiesbaai Desember maand
Met my skoonmense op Swakop is daardie deel van die kus n gereelde Desember vakansie plek vir ons.
Ja, Henties se duin strand kan besig wees oor Desember, maar die kus vanaf Paaltjies (suid van Walvis) tot bo verby Myl 108 is baie baie lank en daar is plek vir almal. Ry maar op die strand op/af buite die dorp gebiede en soek n lekker plek. Die manne deel gereeld op Kosmos en Kanaal 7 waar die vis byt so visvang daar is maar n dag uitstappie met n bietjie rondry saam met dit.
Ja, Henties se duin strand kan besig wees oor Desember, maar die kus vanaf Paaltjies (suid van Walvis) tot bo verby Myl 108 is baie baie lank en daar is plek vir almal. Ry maar op die strand op/af buite die dorp gebiede en soek n lekker plek. Die manne deel gereeld op Kosmos en Kanaal 7 waar die vis byt so visvang daar is maar n dag uitstappie met n bietjie rondry saam met dit.
-
- Sr. Member
- Posts: 370
- Joined: Tue Jan 26, 2016 8:29 pm
- Location: Stellenbosch
Re: Hentiesbaai Desember maand
Andre308 wrote: ↑Sat Jul 27, 2024 1:47 pm Met my skoonmense op Swakop is daardie deel van die kus n gereelde Desember vakansie plek vir ons.
Ja, Henties se duin strand kan besig wees oor Desember, maar die kus vanaf Paaltjies (suid van Walvis) tot bo verby Myl 108 is baie baie lank en daar is plek vir almal. Ry maar op die strand op/af buite die dorp gebiede en soek n lekker plek. Die manne deel gereeld op Kosmos en Kanaal 7 waar die vis byt so visvang daar is maar n dag uitstappie met n bietjie rondry saam met dit.
Dankie vir jou terugvoering Andre,
Groete
Tikka SuperVarmint 260 Rem
Tikka SuperVarmint 300 WinMag
Howa 243 Win
Howa 22-250 Rem
BRNO Mod 2 .22
Tikka GRTech 22-250 Rem ( pending)
Tikka SuperVarmint 300 WinMag
Howa 243 Win
Howa 22-250 Rem
BRNO Mod 2 .22
Tikka GRTech 22-250 Rem ( pending)
- Chris Roux
- Newbie
- Posts: 44
- Joined: Tue Apr 12, 2016 4:20 pm
- Location: Piet Retief
Re: Hentiesbaai Desember maand
Hi AJ,
Na n paar visvang uitstappies na Henties toe saam met vriende, wou ek met alle mag die plek vir my gesin ook gaan wys. Ons het dit ons Desember vakansie gemaak in 2022. Daar is meer as genoeg plek om rond te ry en vis te vang en dit is glad nie so toe gepak dat jy nerens kan draai nie. Ons het een dag uit gesit vir n besoek aan Swakop. Gaan kyk na die visse in die akwarium, ry kamele of kwadfiets in die woestyn by die avontuur sentrum. Terug in Henties het ons een dag gaan gholf speel in daai droë woestyn rivier. Daar was n hengel bonanza aan die gang en n rugby/dans fees.
Wanneer ek die kinders vra, waarheen ons moet gaan sê almal gelyk hulle wil weer Henties toe gaan.
Moenie ry om daar te kom en dan vakansie wil hou nie, maak dit n reis en geniet die natuur en rustigheid.
Groetnis

Ek is jagter, ek het my siel in die bos verloor. - Appel
-
- Sr. Member
- Posts: 370
- Joined: Tue Jan 26, 2016 8:29 pm
- Location: Stellenbosch
Re: Hentiesbaai Desember maand
Chris dankie vir jou insette,
Dis maar die plan om bietjie te explore, hoe is die strand vir bietjie in die sonle en meskien die water aan tedurf??. Ek was ook al daar in feb en maart maand vir visvang en dit was heerlik.