Ek wonder oor die 6.5 Creedmoor
- saswart
- Sr. Member

- Posts: 485
- Joined: Wed Mar 07, 2018 2:44 pm
Ek wonder oor die 6.5 Creedmoor
Ek wonder nou al 'n lang ruk, waarom verkoop die manne hul 6.5 Creedmoor's so vinnig. Hiermee bedoel ek, amper elke 6.5 Cr wat te koop is, het 50-60 skote maks! Is dit dat die manne dan eers besef, na al die gesprekke, waarskuwings en gespot voor die tyd, dat hul 'n fout gemaak het of wat?
-
Martiens Bekker
- Full Member

- Posts: 206
- Joined: Wed Aug 10, 2022 4:37 pm
Re: Ek wonder oor die 6.5 Creedmoor
Watter 'fout' sal jy se maak mens met 'n 6.5 CM? Nog 'n vraag, dink jy mens kan binne 50 skote 'n ingeligte opinie he van 'n spesifieke kaliber?
Ek is geensins 'n 6.5CM 'fan boy' nie. Ek besit my tweede een. Die eerste een het ek op amper 3000 skote verkoop. Tweede een staan nou op so 150 skote maar ek doen nie meer sportskiet met dit nie. Rede dat ek weer een gekoop het was bloot dat ek klaar matryse, doppe ens het en ek ken die kaliber beter as ander wat ek geen ondervinding in het nie. So ladingontwikkeling gaan so bietjie vinniger. Ek skiet 'n 123gr punt. My opinie is dat die CM se dop te klein is vir die 140gr+ punte. Teen die spoed wat jy hulle veilig kan skiet doen die 123gr presies dieselfde teen 200ft/s vinniger. Dws trajek is platter en windskuif dieselfde. My 2c.

- Pappabeer
- Hero Member

- Posts: 3176
- Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Re: Ek wonder oor die 6.5 Creedmoor
Neewat. Ek dink maar net te veel manne het te vinnig en ooreiwerig gekoop, en verkoop nou die geweer oor hulle hom nie gebruik nie, of n ander platform koop, of oorbeweeg na n ander kaliber toe ens. Daar het soveel Creedmoor’s verkoop dat hulle vanselfspreekend die tweedehandse mark gaan oorheers.
Ek het nie self een nie, en sal ook nie een koop nie, siende ek ‘n 6,5x55 en x57 het, maar die realiteit is dat ‘n 140-160gr .264 koeel uitstekend vaar in die jagveld en op die baan, ongeag of hy uit ‘n x55, x57, .260 Rem of Creed dop geskiet word.

.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2956
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Re: Ek wonder oor die 6.5 Creedmoor
Ek het dieselfde waarneming as Sas, laaste jaar of 3.
Dalk die oorywerige kopers, daarmee ek eens, maar tog, indien iets baie suksesvol is, hou jy hom en verkoop iets anders indien jy ‘n keuse het. Dit kan eenvoudig ook wees dat meer jonger kopers dit aanvanklik gekoop het, of baie emigreer of ekonomie druk en verkoop nou?
Dalk het die 6.5CM voorheen voldoen, of dalk nie meer heeltemal aan die huidige verwagtinge nie? Nuwe of groter dopkapasiteite se realiteite dit nie meer die yuppie flavour maak nie?
Ongeag die aannames, ek het ook ‘n twyfel.
Ek volg saam.
Beste.

Last edited by Lategan1 on Fri Jul 26, 2024 8:56 pm, edited 3 times in total.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 
-
JohanvB
- Hero Member

- Posts: 2595
- Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm
Re: Ek wonder oor die 6.5 Creedmoor
Verruil my 6.5 Creedmoor vir niks nie, dit is my Gedore nr 13 spanner!!
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13583
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Ek wonder oor die 6.5 Creedmoor
Is ma soos wat Dewalt se, daar is die laaste 5 jaar seker 25 Creeds verkoop vir elke 308 so daar sal maar meer van hulle op die 2nd hand mark wees
As ek vandag my eerste geweer van die rak af moes koop sou ek moontlik self een koop
As ek vandag my eerste geweer van die rak af moes koop sou ek moontlik self een koop
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2472
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Re: Ek wonder oor die 6.5 Creedmoor
Jy sal nie n fout maak nie. Dis maar soos die 30-0 kwes- paar jaar terug. Wat die meeste gekoop word sal ook die meeste verkoop…
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Ek wonder oor die 6.5 Creedmoor
Sosiale media speel 'n groot rol in bemarking. Die nuwe toffie om te kou is die PRC reeks, so die 6,5CM moet wyk om plek te maak vir die 6,5PRC.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8010
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Ek wonder oor die 6.5 Creedmoor
Ek kyk die afgelope tyd ernstig daarna om 'n 6.5CM aan te skaf. Wat hy doen pas baie mooi by seker toepassings.
Kyk net hoe suksesvol jag Nico Harris met sy ligte 6.5CM
Kyk net hoe suksesvol jag Nico Harris met sy ligte 6.5CM
- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1987
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Re: Ek wonder oor die 6.5 Creedmoor
Ek kyk nou al vir n hele rukkie na die RPR in 6.5CM. Daar is ongelooflik baie opinies op die net, positief en negatief. Die probleem wat manne maak is hulle lees soms net wat hulle pas, elke geweer het maar sy voordele en nadele en daar is verseker nie een geweer wat elke boks kan tick nie. Die manne koop ook n geweer en skiet nie 3 skote in een gat met winkel ammo nie en hulle mis n bok op 3km, dan is dit die geweer se skuld.
Toe ek my 30-06 en .243 gekoop het was dit maar dieselfde, een persoon se dis die slegste geweer ooit en die volgende man se daar is geen beter geweer nie. Jagters is mos maar moer slim, veral om n kampvuur.
Vir my behoeftes gaan die 6.5 mooi inpas tussen my ander twee gewere! Ek moet nou net besluit watse grein koeel beter gaan werk.
Maar jy het verseker n punt, die 6.5CM is verseker nie die alfa en die omgega wat dit n paar jaar terug was nie.

Dash431
- Full Member

- Posts: 198
- Joined: Sat Nov 22, 2014 8:09 pm
Re: Ek wonder oor die 6.5 Creedmoor
Als bo plus,
Jack of all trades…
Hy doen baie dinge redelik goed maar blink nie uit met iets spesefieks nie. Baie mense het dit gekoop as n lang afstand teiken geweer waarmee daar gejag kan word ook. Maar ek dink die meeste het besef dat daar beter goed is vir beide aanwendings. 6mm’s is baie beter vir NRL/PRS, 7mm’s vir F-Klas, en dan die staatmaker kalibers vir jag ie 270, 308, 30-06 ens.
My 10c…
Jack of all trades…
Hy doen baie dinge redelik goed maar blink nie uit met iets spesefieks nie. Baie mense het dit gekoop as n lang afstand teiken geweer waarmee daar gejag kan word ook. Maar ek dink die meeste het besef dat daar beter goed is vir beide aanwendings. 6mm’s is baie beter vir NRL/PRS, 7mm’s vir F-Klas, en dan die staatmaker kalibers vir jag ie 270, 308, 30-06 ens.
My 10c…
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2956
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Re: Ek wonder oor die 6.5 Creedmoor
@Dash, stem baie ooreen met jou mening.
Onlangse rubriek. Jammer hy plaas nie meer klem op die goeie dopontwerp se voordeel van die CM nie, bv. 30gr skouers, korter kruitkolom.
https://www.fieldandstream.com/guns/65- ... rtrdridges
Beste.
Onlangse rubriek. Jammer hy plaas nie meer klem op die goeie dopontwerp se voordeel van die CM nie, bv. 30gr skouers, korter kruitkolom.
https://www.fieldandstream.com/guns/65- ... rtrdridges
Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 
-
Apie
- Hero Member

- Posts: 3079
- Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Re: Ek wonder oor die 6.5 Creedmoor
Ek dog hulle verkoop so lekker 2de hands omdat ‘n 6.5Creepmoor jou toe nou NIE automaties in Chris Kyle verander nie…..
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
3kus
- Full Member

- Posts: 149
- Joined: Mon Mar 26, 2018 11:02 am
Re: Ek wonder oor die 6.5 Creedmoor
Ek het onlangs ook n 6.5 CM aangeskaf en moet se hy laai maklik en skiet n barshou. Maar soos hier al genoem is, is die aanwending tog n bepalende faktor tensy jy natuurlik net geniet om te herlaai, lekker te skiet en n verskoning te soek om nog iets in die kluis te stoor. Die PRC is nou die volgende “must have”, maar ek wonder net waar ons gaan eindig met al die tegnologie en toerusting tot ons beskikking vandag. Dalk net weer by die 6.5 X55 
Sent from my iPhone using Tapatalk

Sent from my iPhone using Tapatalk
.22LR / 308 Win / 6.5x55 SE / 6.5CM / 7 RSAUM / 338WM / 375H&H / 9mm
-
Dash431
- Full Member

- Posts: 198
- Joined: Sat Nov 22, 2014 8:09 pm
Re: Ek wonder oor die 6.5 Creedmoor
Ek stem.Lategan1 wrote: Sat Jul 27, 2024 8:44 pm @Dash, stem baie ooreen met jou mening.
Onlangse rubriek. Jammer hy plaas nie meer klem op die goeie dopontwerp se voordeel van die CM nie, bv. 30gr skouers, korter kruitkolom.
https://www.fieldandstream.com/guns/65- ... rtrdridges
Beste.
Hornady se kamer en dop ontwerp met die 6.5CM (en als daarna) is briljant. Dit het beteken dat die kaliber maklik is om akuraat te kry met min moeite, en dan ook met n klomp verskillende komponente. Juis om daardie rede kan ek dit nie help maar om van die CM te hou nie.
Ek dink wel dat Seth en sy tjommies by bemarking die CM uitgemaak het om meer te wees as wat hy is… Selfde trajek as n 300WM, slaankrag van n 7mm RM, recoil van n 243 en die loop lewe van n 223…
-
Andre308
- Hero Member

- Posts: 904
- Joined: Sat Nov 07, 2015 6:54 am
Re: Ek wonder oor die 6.5 Creedmoor
Julle moet nou nie ou videos gaan kyk en die perspektief verloor nie.Dash431 wrote: Sun Jul 28, 2024 9:53 amEk stem.Lategan1 wrote: Sat Jul 27, 2024 8:44 pm @Dash, stem baie ooreen met jou mening.
Onlangse rubriek. Jammer hy plaas nie meer klem op die goeie dopontwerp se voordeel van die CM nie, bv. 30gr skouers, korter kruitkolom.
https://www.fieldandstream.com/guns/65- ... rtrdridges
Beste.
Hornady se kamer en dop ontwerp met die 6.5CM (en als daarna) is briljant. Dit het beteken dat die kaliber maklik is om akuraat te kry met min moeite, en dan ook met n klomp verskillende komponente. Juis om daardie rede kan ek dit nie help maar om van die CM te hou nie.
Ek dink wel dat Seth en sy tjommies by bemarking die CM uitgemaak het om meer te wees as wat hy is… Selfde trajek as n 300WM, slaankrag van n 7mm RM, recoil van n 243 en die loop lewe van n 223…![]()
Die 6.5 Creedmoor is in 2006/2007 rond bekend gestel. Daardie jare was die 140gr Berger Hybrid n koel met n baie goeie BC, en die trajek oor 1000m teenoor n 24duim 300win mag met n 180gr koel dink ek is nie ver van mekaar nie.
Sonder om nommers te hardloop wil ek ook dink dat n 7mm rem mag met n 140gr koel en die Creedmoor met n 140gr koel behoort ook oor lang afstand iewers by die selfde energie uit te kom.
Koele en kruit het baie verander sedert 2007, en selfs vandag is n 6.5 Creedmoor met n 153gr Berger n baie lekker opsie vir 1000m skiet. Goeie loop lewe, min kruit en min recoil.
Die 6.5 Creedmoor is die nuwe 308win, maar beter.
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2956
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Re: Ek wonder oor die 6.5 Creedmoor
@Andre
Ek kyk nuwe video’s, dit vervang ou biblioteekboeke!
Het ook ‘n baie goeie tegniese vergelyking, van mindere belang, jou woorde som dit perfek op:
“Die 6.5 Creedmoor is die nuwe 308win, maar beter.”
Kan seker “baie” ook invoeg.
Beste.
Ek kyk nuwe video’s, dit vervang ou biblioteekboeke!
Het ook ‘n baie goeie tegniese vergelyking, van mindere belang, jou woorde som dit perfek op:
“Die 6.5 Creedmoor is die nuwe 308win, maar beter.”
Kan seker “baie” ook invoeg.
Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 
-
Leon Crous
- Sr. Member

- Posts: 429
- Joined: Wed Jun 18, 2014 12:08 am
Re: Ek wonder oor die 6.5 Creedmoor
Ek wil ook net byvoeg : So 50-60 skote....
Stront man, meeste van daai manne weet hulle het al 500-800 lekker goedkoop skote deur daai loop
Wat my aanbetref hang dit af van jou applikasie en rede vir koop.
Dit bly 'n ongelooflike lekker kaliber vir jonger (of kleiner) kinders om met SA jag kompetisies te skiet sowel as springbok tot Swartwildebees en selfs koedoe mee te kan jag.
Skop min wat help om beter meer akkurate skote te kan plaas en met die regte punt, reletief min vleisskade.
Sommer maar my 2c.

- jankraay
- Hero Member

- Posts: 1898
- Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Re: Ek wonder oor die 6.5 Creedmoor
Jy kan vir Harris n kettie ook gee en hy sal goed plat trek.Arnold wrote:Ek kyk die afgelope tyd ernstig daarna om 'n 6.5CM aan te skaf. Wat hy doen pas baie mooi by seker toepassings.
Kyk net hoe suksesvol jag Nico Harris met sy ligte 6.5CM
Sent from my iPhone using Tapatalk
- LoopSoosStroop
- Hero Member

- Posts: 1843
- Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am
Re: Ek wonder oor die 6.5 Creedmoor
Dink nie daar is nog 'n kaliber wat so ekonomies en maklik laai en aan die skiet kom nie. Dalk 'n .308. As begroting en loop lewe enigsins in die prentjie kom is dit die enigste twee opsies as jy bietjie staal en bokke wil skiet.
Verkies meer loop lewe - kies .308.
Verskies minder wind skuif - kies 6.5 CM.
Simple as that.
Verkies meer loop lewe - kies .308.
Verskies minder wind skuif - kies 6.5 CM.
Simple as that.
Pieter van Deventer
Blok Engineering
Blok Engineering