Bokke teen Portugal - 20 Julie 2024

Enige iets pas hier/ discuss anything here
Post Reply
User avatar
win270
Hero Member
Hero Member
Posts: 2104
Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am

Bokke teen Portugal - 20 Julie 2024

Post by win270 »

Enige raaiskote wat die Bokke (dis mos maar eintlik hul 2de span) vanmiddag teen die Portugese gaan doen? Ek skat Bokke wen met 15 punte.

Meeste mense reken Bokke sal baie verder wen. Dis egter by verre nie hul sterkste span nie en saamspeel is ook 'n probleem met al die nuwe manne in die span.
User avatar
swakop_toe
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 52
Joined: Mon Apr 08, 2013 3:23 pm

Re: Bokke teen Portugal - 20 Julie 2024

Post by swakop_toe »

Nee wat, na die laaste verloor met die A-Span raai ek boggerol meer nie.

Sent from my Nokia 5.4 using Tapatalk

Norinco 1911A1 45ACP Compact
Howa 1500 .243Win Varminter
LeeEnfield .303
Supacow
Hero Member
Hero Member
Posts: 2111
Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm

Re: Bokke teen Portugal - 20 Julie 2024

Post by Supacow »

Ek dink 64-21 bokke
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Bokke teen Portugal - 20 Julie 2024

Post by tripodmvr »

Eers later so bu 56 min begin kyk. Moet sê die Portugese het nie ophou probeer nie.

Ek sien Mapimpi val toe sommer as binnesenter in die agterlyn in.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
Killzone
Hero Member
Hero Member
Posts: 647
Joined: Sun Nov 18, 2012 6:26 pm

Re: Bokke teen Portugal - 20 Julie 2024

Post by Killzone »

;D 😁😁
Supacow wrote: Sat Jul 20, 2024 7:00 pm Ek dink 64-21 bokke
Post Reply