Gehoor apperate weer te koop. 2e Rondte

Post Reply
User avatar
Fanta300
Hero Member
Hero Member
Posts: 3449
Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Location: Vereeniging

Gehoor apperate weer te koop. 2e Rondte

Post by Fanta300 »

My mediese fonds laat my weer toe om op te gradeer. My ou stel (2 jaar oud) is dus beskikbaar.

Dit is ‘n progammeerbare stel van Phonak nog in ‘n uitstekende toestand. Hulle het 2 jaar gelede R52000 gekos. As ek R20000 vir hulle kan kry kan ek die nuwe stel befonds.

Kontak my vir meer inligting as jy belangstel. Ek kan reël met my audioloog dat die transaksie deur hulle gedoen word dan kan jou mediese fonds daarvoor betaal afhangende van jou voordele.

0828729agtagt5
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Gehoor apparaate te koop

Post by PWV »

Fantie, na 70 jaar se geweerskote in my ore, het ek dit nogal nodig, maar sal maar moet wag dat jy dit op "Pay it Forward" sit. ;)
User avatar
Fanta300
Hero Member
Hero Member
Posts: 3449
Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Location: Vereeniging

Re: Gehoor apparaate te koop

Post by Fanta300 »

++>: Ja Pieter, ek hoor jou
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21058
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Location: Vereeniging

Re: Gehoor apparaate te koop

Post by tripodmvr »

Jou plasing reggestel.
Fanta300 wrote: Mon Feb 07, 2022 4:22 pm ++>: Ja Pieter, ek hoor jou NIE
Ek het 'n stel by Fantie oorgeneem. Die audioloë maak die gehoorstukke skoon, toets hulle en stel hom in vir jou gehoor. Dit is dan amper soos 'n nuwe stel, maar die prys is 'n winskoop.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
Fanta300
Hero Member
Hero Member
Posts: 3449
Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Location: Vereeniging

Re: Gehoor apparaate te koop Prys Verlaag

Post by Fanta300 »

Kom ons probeer vir R17000. Of praat met my. Ek is oop vir onderhandeling.
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
Pietpompies
Newbie
Newbie
Posts: 14
Joined: Sun Nov 29, 2015 2:30 pm

Re: Gehoor apparaate te koop Prys Verlaag

Post by Pietpompies »

My vrou se ek is doof. Ek trust egter nie haar oordeel nie. Sal laat toets en hoor wat is die spesialis se mening. Al wat my gatvol maak is dat my vrou gewoonlik reg is.

As die spesialis ook dink ek is doof sal ek weer kontak maak.
User avatar
r1ch@rds
Full Member
Full Member
Posts: 120
Joined: Sun Oct 06, 2013 7:36 pm

Re: Gehoor apparaate te koop Prys Verlaag

Post by r1ch@rds »

SHD “selective hearing disorder” sê ek vir my vrou 😎
User avatar
Fanta300
Hero Member
Hero Member
Posts: 3449
Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Location: Vereeniging

Re: Gehoor apparaate te koop Prys Verlaag

Post by Fanta300 »

Hulle is klaar verkoop. As iets verander of as hulle nie werk vir die koper nie sal ek laat weet.
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
User avatar
Fanta300
Hero Member
Hero Member
Posts: 3449
Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Location: Vereeniging

Re: Gehoor apparaate te koop. 2e Rondte

Post by Fanta300 »

Wel so vlieg die tyd. Dit is twee jaar later en ek kan weer opgradeer so my ou stel is nou beskikbaar.

Hierdie keer is dit ‘n paar Signia Charge & Go 5AX

Ek het die linkerkantste een 6 maande terug verloor en toe het my versekering my gehelp om ‘n nuwe een te kry. Hy is dus 6 maande oud en die regterkantste een nou 2 jaar. Werk nog uitstekend.

Het herlaaibare battery wat maklik 24 uur hou.

Nuwe stel kos nou R54000. As ek R25000 vir hierdie stel kry kan ek dit by my Mediese Fonds bedrag voeg en ‘n volgende generasie bekostig.

Kyk gerus hier: https://www.signia.net/en-za/hearing-ai ... rge-go-ax/

Kontak my maar dan kan ons gesels

Fantie
0828729agtagt5
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
User avatar
Fanta300
Hero Member
Hero Member
Posts: 3449
Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Location: Vereeniging

Re: Gehoor apperate weer te koop. 2e Rondte

Post by Fanta300 »

Stamp!

Ek is oop vir ‘n aanbod!!
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7455
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Location: Waterkloof, Pretoria

Re: Gehoor apperate weer te koop. 2e Rondte

Post by Wouter Roets »

Fantie. Hoese?

So terloops laat ek my ore vir n slag weer skoonspuit by my dokter, nadat my vrou en kinders basies daarop aangedring het. Hulle was eenvoudig gatvol om elke ding te herhaal as hulle met my praat. Met die skoonmaak proses kry ek weer rillings vir wat daar uitkom en is ek fort huistoe met my kar se enjen wat heel anders klink. Selfs kan ek duidelik die mense se woorde uitmaak wat n voorstel of twee het oor hoe ek moet bestuur. Wel by die huis aangekom en nog voor ek n bier kan oopmaak en n vuur aansteek toe gons die terugvoering van die dag vanaf almal. Wel ek bel toe maar vir ou Pieter my dokter en vra of hy daai waks weer kan terugsit!

Om goed te kan hoor is duidelik nie vir almal nie!

Sterkte met die verkoop.
User avatar
Fanta300
Hero Member
Hero Member
Posts: 3449
Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Location: Vereeniging

Re: Gehoor apperate weer te koop. 2e Rondte

Post by Fanta300 »

Ja Wouter, ek “hoor” jou ;D

Partykeer is dit beter om nie alles te hoor nie. Gelukkig het hierdie aan en afskakelaars en volume kontrole >:D
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
Post Reply

Return to “Klein Advertensies Argief”