Safari Bullet Company.

Handelaars wat advertensie regte gekoop het mag hier adverteer/Dealers that have paid for advertising rights may advertise here.
User avatar
Rudi Fischer
Hero Member
Hero Member
Posts: 1612
Joined: Mon Dec 09, 2013 4:54 pm
Location: Randburg

Re: Safari Bullet Company.

Post by Rudi Fischer »

Nou n vraag aan al die manne daar buite.

Ek kan begin polymer tips in my koeels sit as julle belangstel maar.

Daai plastiek tip kos R2.50 elk.
So sal julle R1100 / 50 vir n 7mm of .30 koeels betaal ?

Dan tweede ding.
Daai tip gaan my koeel 4mm langer maak wat al klaar n lang koeel is. Huidiglik is my 180gr die lengte van n 200gr Cup & Core

Wat is julle opinie ?
Loop baie saggies en dra n groot geweer !!!
Gideon@1
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 406
Joined: Thu Jul 12, 2012 1:02 pm
Location: Bloemfontein

Re: Safari Bullet Company.

Post by Gideon@1 »

“If it ain't broken, why fix it?”
User avatar
jdpretorius
Hero Member
Hero Member
Posts: 2317
Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Location: Pretoria Oos

Re: Safari Bullet Company.

Post by jdpretorius »

Eers sal ek net sê ek skiet 'nog nie' jou koeëls nie maar hoop ek kry nog die geleentheid.....

Dalk sal dit help as jy kan bereken hoe dit die BC gan/kan bevoordeel en hoe dit rug teen rug dan dalk vergelyk met bv. n Barnes ttsx koeël, ook in terme van lengte.

Ek dink die ekstre koste kan dalk nie pla nie, as jy n bc kan bewerk wat 0.4+ is,.....vir die manne wat wil verder skiet.

Persoknlik hou ek baie van jou bos koeël en jag bitter min verder as 300m.

Sent from my SM-A536E using Tapatalk

338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
User avatar
Cobus Wessels
Full Member
Full Member
Posts: 194
Joined: Sat Nov 26, 2022 2:41 am

Re: Safari Bullet Company.

Post by Cobus Wessels »

Dag Rudi
Vir my maak dit net weer moeilikheid met groefdraai. Ek voel jy maak 'n jag koeël. Soos met alles het elkeen iets anders wat belangrik vir hom is. Net my opinie.
Groete
Cobus

Sent from my SM-G991U1 using Tapatalk

User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5037
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Location: Pretoria

Re: Safari Bullet Company.

Post by Pvdw »

Cobus Wessels wrote: Tue Mar 05, 2024 7:15 am Dag Rudi

Rudi ek dink die antwoord lê dalk hierbo in wat Cobus sê. Wat is die werklikke effektiewe afstand van jou koeëls waar jy nog regtig teverede is dat hulle mooi gaan omklink soos jy dit wil hê. Dalk 350, 400 of 500m? Sterk bonded koeëls bereik tog 'n punt waar hulle nie meer mooi omklink nie, waar is dit naastenby vir jou koeëls?

Sal die BC verbetering werklik op bg. afstand so groot verskil maak dat jy aan 'n reeds bestaande wen resep wil lol?

Rudi, ek en ek glo baie ander manne hou van die "eenfoud" en netheid van jou jag koeëls. Gemaak om wild te jag met vertroue en akuraatheid. Ek dink jy het daai reeds onder die knie. Ek sal aan niks verander as ek jy was nie, nie op die stadium in elk geval nie. Vorentoe lyk dinge dalk anders vir ander aplikasies.
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 12525
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Location: Ek weet nie so mooi van spel nie maar ek kan skiet. Lonehill, Sandton

Re: Safari Bullet Company.

Post by Capt. Yoda »

Die "plastic" tip se ekstra lengte sal nie n verskil maak op jou loop se groefdraai en die koel se stability (SG nommer) nie, dis hoekom so baie ouens 105gr Amaxe in hul 10 twist 243s geskiet het
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
Koos Barnard
Hero Member
Hero Member
Posts: 2023
Joined: Fri Feb 11, 2011 10:28 am

Re: Safari Bullet Company.

Post by Koos Barnard »

Rudi
Dis nie nodig om jou koeëls te verander of nog 'n opsie by te voeg tov polimeer tip nie... tensy jy dit wil doen as gevolg van navrae. Vir normale jag is jou koeëls se "BC" hoog genoeg. Daar is genoeg sniper-koeëls op die mark vir die manne wat wil ver skiet.
Mooi loop
User avatar
Rudi Fischer
Hero Member
Hero Member
Posts: 1612
Joined: Mon Dec 09, 2013 4:54 pm
Location: Randburg

Re: Safari Bullet Company.

Post by Rudi Fischer »

Dankie vir julle insette manne.
Loop baie saggies en dra n groot geweer !!!
J P
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 83
Joined: Tue Jun 12, 2012 11:10 am
Location: Bloemfontein

Re: Safari Bullet Company.

Post by J P »

Nog 'n stem vir hou dit soos dit is. Ek gaan jou koeëls gebruik om te jag < 300m.

Sent from my SM-G985F using Tapatalk

User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 12525
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Location: Ek weet nie so mooi van spel nie maar ek kan skiet. Lonehill, Sandton

Re: Safari Bullet Company.

Post by Capt. Yoda »

As jy nou n 6mm en 264 non boned opsie gehad het met n tippie was dit n ander storie vir die manne wat bq verder wil gooi...
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6793
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Location: Piet Retief, Mpumulanga

Re: Safari Bullet Company.

Post by DWB »

Pvdw wrote: Tue Mar 05, 2024 7:48 am
Cobus Wessels wrote: Tue Mar 05, 2024 7:15 am Dag Rudi
Vir my maak dit net weer moeilikheid met groefdraai. Ek voel jy maak 'n jag koeël. Soos met alles het elkeen iets anders wat belangrik vir hom is. Net my opinie.
Groete
Cobus

Sent from my SM-G991U1 using Tapatalk
Rudi ek dink die antwoord lê dalk hierbo in wat Cobus sê. Wat is die werklikke effektiewe afstand van jou koeëls waar jy nog regtig teverede is dat hulle mooi gaan omklink soos jy dit wil hê. Dalk 350, 400 of 500m? Sterk bonded koeëls bereik tog 'n punt waar hulle nie meer mooi omklink nie, waar is dit naastenby vir jou koeëls?

Sal die BC verbetering werklik op bg. afstand so groot verskil maak dat jy aan 'n reeds bestaande wen resep wil lol?

Rudi, ek en ek glo baie ander manne hou van die "eenfoud" en netheid van jou jag koeëls. Gemaak om wild te jag met vertroue en akuraatheid. Ek dink jy het daai reeds onder die knie. Ek sal aan niks verander as ek jy was nie, nie op die stadium in elk geval nie. Vorentoe lyk dinge dalk anders vir ander aplikasies.
Luister vir Cobus en Peet!
Noem my sommer Deon
7x57 - 9.3x62 - 404 Jeff - 450 Rigby
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
Lategan1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2490
Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Location: Boland

Re: Safari Bullet Company.

Post by Lategan1 »

Ek eens met DWB se sentiment!

Volgens my sodra jy gaan vir die eksie perfeksie poly-punt, dan moet jy verseker wees alle ander aspekte van die jagkoeël moet ook eksie perfeksie wees. (Ek bedoel nie joune is nie, maar uit beginsel uit)

Dan kompeteer mens meer met ‘n Eld-x en ander soortgelykes.

Het nog nie joune gebruik nie, maar gaan beslis sodra ek moet voorraad kry, net soos hy is. Ek jag 0-350m. Het genoeg terugvoer hier gesien om geen twyfel te hê nie.

Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 8)
User avatar
Rudi Fischer
Hero Member
Hero Member
Posts: 1612
Joined: Mon Dec 09, 2013 4:54 pm
Location: Randburg

Re: Safari Bullet Company.

Post by Rudi Fischer »

Gou gister gaan laadings toets op my 30-06 met my SBC 180gr .30
Groep was geskiet op 100m teen 2700 fps.

Image
Image
Image
Loop baie saggies en dra n groot geweer !!!
User avatar
Philip J
Hero Member
Hero Member
Posts: 887
Joined: Fri Mar 14, 2014 8:58 pm
Location: Heidelberg, Tvl

Re: Safari Bullet Company.

Post by Philip J »

Hallo Rudi
Daai is baie netjies

Hoe kyk dit, is daar nog nie vooruitsigte vir n .277 koeël nie?
Groetnis
Philip
User avatar
Rudi Fischer
Hero Member
Hero Member
Posts: 1612
Joined: Mon Dec 09, 2013 4:54 pm
Location: Randburg

Safari Bullet Company.

Post by Rudi Fischer »

Philip J wrote:Hallo Rudi
Daai is baie netjies

Hoe kyk dit, is daar nog nie vooruitsigte vir n .277 koeël nie?
More Philip

6mm en 338 kon nou.

Maar … ek het n 270 Win koop om die .277 koeels te ontwikkel … so binnekort.

Gaan n 130gr wees.

Watch this space Image
Loop baie saggies en dra n groot geweer !!!
User avatar
jdpretorius
Hero Member
Hero Member
Posts: 2317
Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Location: Pretoria Oos

Re: Safari Bullet Company.

Post by jdpretorius »

Rudi Fischer wrote:Gou gister gaan laadings toets op my 30-06 met my SBC 180gr .30
Groep was geskiet op 100m teen 2700 fps.

Image
Image
Image
Wat se kruit het jy gebruik ? .....ek's sommer net nuuskierig

Sent from my SM-A536E using Tapatalk

338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
User avatar
Rudi Fischer
Hero Member
Hero Member
Posts: 1612
Joined: Mon Dec 09, 2013 4:54 pm
Location: Randburg

Re: Safari Bullet Company.

Post by Rudi Fischer »

jdpretorius wrote:

S365
Loop baie saggies en dra n groot geweer !!!
User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 4801
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Location: Pretoria

Re: Safari Bullet Company.

Post by Frederik »

Ek het self nou die 7mm 160gr gaan toets oor die laaste twee naweke wat verby is nou dat my CZ550 7x57 mooi gebed is kan ek ook nou met hom fyn skiet.

Maar in elk geval ek het die 160gr koele gelaai met TPL van 77.7mm

46.7gr, 47gr en 47.2gr Norma 204 kruit gemiddelde spoed 2559fps tot 2593fps met Chrony 5 meter weg groep was al drie basies 1/2" groot met die 47,2gr lading rapsie kleiner.
ES was 11-12 fps en Standard Deviation 5-8 fps

Baie gelukig hoe hulle skiet en sien uit om hulle te toets in die jagveld.
User avatar
jdpretorius
Hero Member
Hero Member
Posts: 2317
Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Location: Pretoria Oos

Re: Safari Bullet Company.

Post by jdpretorius »

Rudi Fischer wrote:
jdpretorius wrote:
Rudi Fischer wrote:Gou gister gaan laadings toets op my 30-06 met my SBC 180gr .30
Groep was geskiet op 100m teen 2700 fps.

Image
Image
Image
Wat se kruit het jy gebruik ? .....ek's sommer net nuuskierig

Sent from my SM-A536E using Tapatalk
S365
Dankie Rudi....ek gan bieg en sê my hoop was dat dit N550 was Image

Sent from my SM-A536E using Tapatalk

338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Henlo
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 374
Joined: Thu Aug 11, 2016 8:31 pm
Location: Alberton/Gauteng

Re: Safari Bullet Company.

Post by Henlo »

Ek wag ook vir die 338 punte, ek het in Julie n dik eland op die menu, hoop die punte is dan al reg
Te veel gunne en te min geld
User avatar
Rudi Fischer
Hero Member
Hero Member
Posts: 1612
Joined: Mon Dec 09, 2013 4:54 pm
Location: Randburg

Safari Bullet Company.

Post by Rudi Fischer »

SBC .338 225 gr
Gaan hulle die komende week toets in my 338 WM.
Watch this space.

Image

Image
Loop baie saggies en dra n groot geweer !!!
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5037
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Location: Pretoria

Re: Safari Bullet Company.

Post by Pvdw »

Rudi, as jy weer 'n tydjie het moet jy asb. 'n lys opsit van al jou koeëls wat nou al in volle produksie is?

En dan as jy kan jou volgende 2 of 3 koeëls wat volgende op die lys is.

Ek dink dit sal dit vir die manne maklik maak om te sien wat jy bied sonder om te bel of hier te soek en te vra.
User avatar
Rudi Fischer
Hero Member
Hero Member
Posts: 1612
Joined: Mon Dec 09, 2013 4:54 pm
Location: Randburg

Re: Safari Bullet Company.

Post by Rudi Fischer »

Image
Loop baie saggies en dra n groot geweer !!!
Apie
Hero Member
Hero Member
Posts: 2875
Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Location: Lichtenburg, Wes Transvaal

Re: Safari Bullet Company.

Post by Apie »

Rudi Fischer wrote:SBC .338 225 gr
Gaan hulle die komende week toets in my 338 WM.
Watch this space.

Image

Image
Gemsbok Hammers!

Sent from my iPhone using Tapatalk
Johan Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2151
Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm
Location: Nelspruit; Mpumalanga

Re: Safari Bullet Company.

Post by Johan Nel »

Daai .264 in 130gr op die lysie van toekomstige koeëls het my nou opgewonde!
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
Post Reply

Return to “Handelaars/Traders and Dealers”