In n land soos die US of Merika waar ek my lope somer deur die pos kon betsel sou ek n 6RemAI gehad het maar om n geweer in die land te bou om 1200 skote te skiet is nie my idee van pret nie, as jy net met die geweer 2 of 3 keer n jaar gaan jag is dit natuurlik n heel ander storie.Muishonde wrote: ↑Thu Nov 23, 2023 10:11 pm Wat van 6mm Remington Ackley improved.
70gr blitzking teen 3900fps
Of my 6mm Muishond, hehe.......n 6.5x55 afgenek na 6mm en dan ge Ackley, jy het n lekker lang nek, sterk dop en hy kom in Lapua.
1/14 twist om n 70gr blitzking of 75gr V-max teskiet....
Die's, van Jurgens en ons deel n reamer...
Daai combo sal darem wel n Durban se langbek skree voel lekker laat disapear