Hartmann berg zebra

Adverteer jagte hier gratis/ Advertise hunts here for free

Moderator: Global Moderator

Post Reply
Hoenderhokkie
Newbie
Newbie
Posts: 30
Joined: Fri Jan 30, 2015 4:36 pm
Location: Ceres

Hartmann berg zebra

Post by Hoenderhokkie »

Naand almal.

'N Hartmann berg zebra is nog op my to-do--lys en daarom wil ek kyk of ek nie vanjaar iewers 'n Hartmann berg zebra in NAM kan gaan jag nie. Die vleis en die vel is nie so belangrik nie, net die jag. Dus as julle weet van 'n plek waar ek vir 'n week lank agter hulle kan gaan aanklim, sal dit gaaf wees. My behoeftes is maar min en my enigste vereistes is dat ek slegs stapjag en dat ek my geweer sonder silencer mag gebruik.
Groete
Jacques
Post Reply

Return to “Jag Geleenthede/Hunting Opportunities”