Gesoek: Thor sneller vir K98 en budget teleskoop

Enige iets waarna jy soek/Anything you want

Moderator: Global Moderator

Post Reply
HeinM
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 414
Joined: Sun Feb 07, 2021 4:54 pm
Location: Tulbagh

Gesoek: Thor sneller vir K98 en budget teleskoop

Post by HeinM »

Hallo almal

'n Pel soek 'n Thor sneller vir sy 7x57 Mauser... Ook 'n gewone plex x9 of beter vergroting scopie (rondom R2000) om op die geweer te sit...

WA my as daar so-iets stof vergaar. Groot asb...

Mooi dag daar!

Hein Mostert
0833249683
Post Reply

Return to “Gesoek/Wanted”