Hierdie plasing is bewustelik onder humor.
Twee skrootwerwe het vanoggend gesê hulle mag nie meer ou doppies opkoop nie. Dit is kwansuis onwettig want daar bestaan blykbaar die gevaar dat iemand dit sou kon herlaai.
Lag maar saam met my die wrang humorlose laggie van sosialistiese knegskap.
Skrootwerwe koop nie meer doppies nie ?!
Moderator: Global Moderator
-
- Hero Member
- Posts: 1796
- Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
- Location: Stella
- Lategan1
- Hero Member
- Posts: 2638
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
- Location: Boland
Re: Skrootwerwe koop nie meer doppies nie ?!
Ds J wrote: ↑Wed Jan 31, 2024 1:38 pm Hierdie plasing is bewustelik onder humor.
Twee skrootwerwe het vanoggend gesê hulle mag nie meer ou doppies opkoop nie. Dit is kwansuis onwettig want daar bestaan blykbaar die gevaar dat iemand dit sou kon herlaai.
Lag maar saam met my die wrang humorlose laggie van sosialistiese knegskap.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk
- Ratel
- Hero Member
- Posts: 1619
- Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm
- Location: Rustenburg
Re: Skrootwerwe koop nie meer doppies nie ?!
ja nee kyk Dricus het dit mooi opgesom. So onbevoeg dat ons eintlik goed lyk. Ons is so ver agter dit lyk of ons voor is. Klink of agbare hoedman die raad gegee het. Dit is juis een van sy concerns.
Maak 'n verskil
-
- Hero Member
- Posts: 1814
- Joined: Sun Aug 04, 2013 9:17 pm
- Location: Noord-Transvaalse Bosveld
Re: Skrootwerwe koop nie meer doppies nie ?!
Ja ek ondersteun die gedagte dat skrootwerwe nie Boxer-slagdoppie doppies mag koop en laat insmelt nie.
Daar is genoeg herlaaiers wat dit graag teen skrootwaarde sal wil koop.
Het iemand dalk 'n paar honderd 1-keer gevuurde Lapua 223 doppe teen skrootwaarde vir my asb?
Daar is genoeg herlaaiers wat dit graag teen skrootwaarde sal wil koop.
Het iemand dalk 'n paar honderd 1-keer gevuurde Lapua 223 doppe teen skrootwaarde vir my asb?
- Jaco vdW
- Hero Member
- Posts: 612
- Joined: Wed Mar 27, 2013 3:12 pm
- Location: Somerset West
Re: Skrootwerwe koop nie meer doppies nie ?!
Selfde antwoord van skroot handelaar in Somerset Wes gekry. Eers gedink hulle is laf, maar dis dan nou so.Ds J wrote: ↑Wed Jan 31, 2024 1:38 pm Hierdie plasing is bewustelik onder humor.
Twee skrootwerwe het vanoggend gesê hulle mag nie meer ou doppies opkoop nie. Dit is kwansuis onwettig want daar bestaan blykbaar die gevaar dat iemand dit sou kon herlaai.
Lag maar saam met my die wrang humorlose laggie van sosialistiese knegskap.
- Rudi Fischer
- Hero Member
- Posts: 1667
- Joined: Mon Dec 09, 2013 4:54 pm
- Location: Randburg
Re: Skrootwerwe koop nie meer doppies nie ?!
Dis n jammerte, ek het nou amper n 20l verf drom vol doppe wat ek wou in gee.
Miskien moet ek hulle maar self probeer smelt en die n brass ingot vir hulle vat.
Miskien moet ek hulle maar self probeer smelt en die n brass ingot vir hulle vat.
Loop baie saggies en dra n groot geweer !!!
-
- Hero Member
- Posts: 1796
- Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
- Location: Stella
Re: Skrootwerwe koop nie meer doppies nie ?!
Hulle het geen beswaar met gesmelte koper nie.
Kyk net dat daar nie slagdoppies in is nie.
Kyk net dat daar nie slagdoppies in is nie.
-
- Hero Member
- Posts: 1814
- Joined: Sun Aug 04, 2013 9:17 pm
- Location: Noord-Transvaalse Bosveld
-
- Newbie
- Posts: 43
- Joined: Thu Apr 10, 2014 7:10 am
- Location: Kaapstad
- Contact:
Re: Skrootwerwe koop nie meer doppies nie ?!
Nou moet ons maar die doppe op die dump gaan gooi waar enigiemand dit kan optel...