Moonbag vir handwapen

Moderator: Global Moderator

Post Reply
JohanvB
Hero Member
Hero Member
Posts: 2296
Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm
Location: Welgelegen

Moonbag vir handwapen

Post by JohanvB »

Ek soek ‘n tipe moonbag waarin ek my handwapen en wallet ens kan sit as ek winkels toe gaan…

Wat beveel julle aan?

Dankie
User avatar
jdpretorius
Hero Member
Hero Member
Posts: 2292
Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Location: Pretoria Oos

Re: Moonbag vir handwapen

Post by jdpretorius »

Ek't een wat ek soms gebruik en sommer oor my skouer gooi. Dit is te maklik vir iemand om hom by jou af te vat as jy nie die heeltyd paraat is nie. Sy webbing strap sny n ou ook te maklik met n serrated blade....so ek dra myne so voor op my bors in die sakkie, met my een hand op die sakkie.
Ns. my sakkie is huidiglik van n canvas tipe materiaal.

Sent from my SM-A536E using Tapatalk


338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
JohanvB
Hero Member
Hero Member
Posts: 2296
Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm
Location: Welgelegen

Re: Moonbag vir handwapen

Post by JohanvB »

Dankie

Waar het jy gekoop?
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13330
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Location: Bloemfontein, Vrystaat.
Contact:

Re: Moonbag vir handwapen

Post by Geno »

My keuse, indien ek so iets sou wou koop, is die een:

https://www.youtube.com/watch?v=RoMaY8m3Igs

Hailstorm is 5.11 agente en behoort dit aan te hou.

Of selfs die Southwest Gunslinger.
https://www.gunsite.co.za/forums/showth ... ost1510349
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
jdpretorius
Hero Member
Hero Member
Posts: 2292
Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Location: Pretoria Oos

Re: Moonbag vir handwapen

Post by jdpretorius »

JohanvB wrote:Dankie

Waar het jy gekoop?
Ek dink myne is amper 30 jaar oud Image.....so glo nie ek kan die tag eers meer lees nie

Sent from my SM-A536E using Tapatalk

338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
User avatar
Ratel
Hero Member
Hero Member
Posts: 1546
Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm
Location: Rustenburg

Re: Moonbag vir handwapen

Post by Ratel »

Ek het een van daai single shoulder sling bags en dra die sak oor my linker skouer sodat ek wapen met gemaak regshandig voor my bors kan trek. Wat nice is is dat twee spaar magasyne gemaklik saam dra. Kyk na die Crossover bag by Blades and Outdoor.
https://blades-and-outdoor.co.za/produc ... gJFDPD_BwE
Maak 'n verskil
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 12454
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Location: Ek weet nie so mooi van spel nie maar ek kan skiet. Lonehill, Sandton

Re: Moonbag vir handwapen

Post by Capt. Yoda »

Ratel wrote: Mon Feb 05, 2024 11:23 am Ek het een van daai single shoulder sling bags en dra die sak oor my linker skouer sodat ek wapen met gemaak regshandig voor my bors kan trek. Wat nice is is dat twee spaar magasyne gemaklik saam dra. Kyk na die Crossover bag by Blades and Outdoor.
https://blades-and-outdoor.co.za/produc ... gJFDPD_BwE

EK het die naweek die gesien

https://www.takealot.com/tactical-sling ... ID72051723
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7361
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Location: Waterkloof, Pretoria

Re: Moonbag vir handwapen

Post by Wouter Roets »

Identifiseer julle darem nog as mans?
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 12454
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Location: Ek weet nie so mooi van spel nie maar ek kan skiet. Lonehill, Sandton

Re: Moonbag vir handwapen

Post by Capt. Yoda »

Wouter Roets wrote: Mon Feb 05, 2024 12:54 pm Identifiseer julle darem nog as mans?
Hy, ek het dit per toeval gesien

Image
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
JohanvB
Hero Member
Hero Member
Posts: 2296
Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm
Location: Welgelegen

Re: Moonbag vir handwapen

Post by JohanvB »

Wouter Roets wrote: Mon Feb 05, 2024 12:54 pm Identifiseer julle darem nog as mans?
Jong met die Vaseline potte in die omte, wonder ek self!!
_______________
6.5 Ruger Hawkeye Creedmoor
308 Howa 20"
300wm Remmington mod 700
.22 Remmington Scoremaster
User avatar
Louis Kriel
Hero Member
Hero Member
Posts: 1935
Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm
Location: Paarl, Wes-Kaap

Re: Moonbag vir handwapen

Post by Louis Kriel »

Wouter Roets wrote: Mon Feb 05, 2024 12:54 pm Identifiseer julle darem nog as mans?
Lol comment van die jaar!
User avatar
Ratel
Hero Member
Hero Member
Posts: 1546
Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm
Location: Rustenburg

Re: Moonbag vir handwapen

Post by Ratel »

LOL. Daai moonbags noem ons hier sommer fannybags. ++>: ++>:
Maak 'n verskil
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 7672
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Location: Brackenfell
Contact:

Re: Moonbag vir handwapen

Post by Arnold »

Ek sien dit is mode om die moonbags voor op die bors te dra .... crassbody bag ;)

Image

Image

Sent from my SM-A528B using Tapatalk

User avatar
Rawstorne
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 91
Joined: Mon Oct 10, 2022 6:26 pm
Location: Polokwane

Moonbag vir handwapen

Post by Rawstorne »

Wouter Roets wrote:Identifiseer julle darem nog as mans?
Image

Lekker lag ek nou.

Jare terug in die tagtigerjare het my ma 'n swart sakkie met twee biddende hande op oral saam gedra.
Die soort waarin jy 'n Bybel of Psalms en Gesange boek sou dra.

Vrou alleen en soms met drie kinders in die kar het sy oral in Verre Noord-Transvaal gereis en die sak gewoonlik in die kar se deur en voor haar op 'n tafel geplaas wanneer sy opleiding gegee het of iewers in 'n vergadering was.

So vra iemand eendag: "Mevrou, wanneer lees Mevrou uit die Bybel uit vir ons?"
Sy antwoord toe: "Wanneer ek die sak oopmaak, word daar hard en duidelik gepraat."

Haar .38 Special was altyd in die sak.
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 12454
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Location: Ek weet nie so mooi van spel nie maar ek kan skiet. Lonehill, Sandton

Re: Moonbag vir handwapen

Post by Capt. Yoda »

Arnold wrote: Mon Feb 05, 2024 10:00 pm Ek sien dit is mode om die moonbags voor op die bors te dra .... crassbody bag ;)


Image

Sent from my SM-A528B using Tapatalk

Ek sal geld daar op sit laat die knaap nie n SD pistool da binne het nie
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
Ratel
Hero Member
Hero Member
Posts: 1546
Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm
Location: Rustenburg

Re: Moonbag vir handwapen

Post by Ratel »

Op 'n ernstiger noot en terug na die OP. As dit nie nodig is nie probeer maar om te verhoed om 'n wapen in so 'n sak te dra. Dis gewoonlik die eerste ding wat geroof word want dit staan uit soos 'n seer oog. In gevalle waar mens in corporate omgewing is en formele klere met das moet dra is dit makliker om die wapen so te dra as IWB.
Maak 'n verskil
Post Reply

Return to “Handwapen/Handgun”