Goeie dag
Ek het die volgende items vir iemand wat belangstel. Alles in ongeveer 2005 gekoop. Iewers in ongeveer 2012 is die lens goedgunstig deur 'n kleuter skoongemaak. Die kamera het so paar jaar later vasgesteek.
Nikon D80 SLR
- Die spieël of shutter het vasgehaak.
- Sonder battery, reeds weggee
Nikon DX AF-S Nikkor 18-200mm 1:3.5-5.6 G ED lens
- Die AF werk nie. Die lens was deur 'n kleuter in lens cleaning fluid gebad. Wou net help..
Nikon DX AF-S Nikkor 18-55mm 1:3.5-5.6 GII ED lens
- Die kit lens
- Werkend en so te sê nie gebruik nie
Kenko Circular PL 72mm filter
- Soos toe dit gekoop is
Laat weet my gerus indien jy 'n plan vir dit het.
Gratis en verniet, alles
Rawstorne
082 9nul3 7vyf7vyf
Nikon SLR en bykomstighede
- Rawstorne
- Full Member
- Posts: 115
- Joined: Mon Oct 10, 2022 6:26 pm
- Location: Polokwane
- Rawstorne
- Full Member
- Posts: 115
- Joined: Mon Oct 10, 2022 6:26 pm
- Location: Polokwane
Re: Nikon SLR en bykomstighede
Hierdie is gevat en oppad Vrystaat toe.


-
- Hero Member
- Posts: 2079
- Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm
Re: Nikon SLR en bykomstighede
Is die kleuter ingesluit?
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
6x51 Europese Magnum
- Rawstorne
- Full Member
- Posts: 115
- Joined: Mon Oct 10, 2022 6:26 pm
- Location: Polokwane
Re: Nikon SLR en bykomstighede
Supacow wrote:Is die kleuter ingesluit?

Jong, die kleuter is nou al 16 en baie handig.
Dit moet seker al die planne met kleuter tyd wees wat hom so handig gemaak het.
Die skoolhoof vra hom blykbaar die anderdag om my te vra om hulle te help om iets reg te maak.
Sy antwoord: "Toemaar Meneer, my pa sal in elkgeval vir my vra om dit te gaan doen. Hy het ander werk, ek sal dit sommer gou doen."
- Capt. Yoda
- Hero Member
- Posts: 13019
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
- Location: Ek weet nie so mooi van spel nie maar ek kan skiet. Lonehill, Sandton
Re: Nikon SLR en bykomstighede
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Rawstorne
- Full Member
- Posts: 115
- Joined: Mon Oct 10, 2022 6:26 pm
- Location: Polokwane
Re: Nikon SLR en bykomstighede
Nee, volgens my Amerikaanse vriende het Biden 'n ander spesialiteit. Sy spesialiteit lê daarin om 'n eerste wêreld land soos 'n derde wêreld land te bestuur.
Die RSA kleuter sal die Amerikaanse TV bedryf weer op die regte pad kry, sou hulle hom ontdek. Dan is reekse soos MacGyver en A-Team weer op die lug. Los die vrysepies en wys ons hoe planne gemaak word.
Switserland se ekonomie sal ook baat. Victorinox en Wenger gaan weer Swiss Army messe verkoop soos in die dae toe Sjina net rys verbou het.