Watter kruit vir n .410?

Moderator: Global Moderator

Post Reply
Ds J
Hero Member
Hero Member
Posts: 1747
Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Location: Stella

Watter kruit vir n .410?

Post by Ds J »

Goeiedag Jaracal, watter kruit kan ek gebruik in n .410 haelgeweer?

S265 word op die forums aanbeveel as die beste.

Wat van die ingevoerde kruitsoorte?

Wat van S221 of MP200? Ek het nog n bietjie van elkeen oor.
Desperatezulu
Full Member
Full Member
Posts: 167
Joined: Fri Oct 03, 2014 3:21 pm
Location: Bryanston, Jhb

Re: Watter kruit vir n .410?

Post by Desperatezulu »

Hodgdon Lil Gun was created specifically for 410s
Ds J
Hero Member
Hero Member
Posts: 1747
Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Location: Stella

Re: Watter kruit vir n .410?

Post by Ds J »

Dankie!
Alwin
Hero Member
Hero Member
Posts: 1811
Joined: Sun Aug 04, 2013 9:17 pm
Location: Noord-Transvaalse Bosveld

Re: Watter kruit vir n .410?

Post by Alwin »

Ds J wrote: Wed Dec 20, 2023 8:15 am Goeiedag Jaracal, watter kruit kan ek gebruik in n .410 haelgeweer?

S265 word op die forums aanbeveel as die beste.

Wat van die ingevoerde kruitsoorte?

Wat van S221 of MP200? Ek het nog n bietjie van elkeen oor.
S221 en MP200 is gewoonlik te vinnig.

S265 en die ou MP300 is omtrent ideaal.
HeinM
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 417
Joined: Sun Feb 07, 2021 4:54 pm
Location: Tulbagh

Re: Watter kruit vir n .410?

Post by HeinM »

Presies dieselfde poeier as vir die Hornet: S265 en Hodgdon Lillgun
Ds J
Hero Member
Hero Member
Posts: 1747
Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Location: Stella

Re: Watter kruit vir n .410?

Post by Ds J »

Dankie.
Johan Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2151
Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm
Location: Nelspruit; Mpumalanga

Re: Watter kruit vir n .410?

Post by Johan Nel »

As ek hierdie draad mag gebruik om ook navraag te doen;
Is hier iemand op die forum wat tans aktief herlaai vir die .410? Ek sou graag advies wou kry aangaande ladings en dies meer. In ons geweste is daar ook nie geredelik komponente beskikbaar nie, en sal graag wil hoor van mede forumlede waar hulle komponente kry, of hoe hulle uitdagings oorkom. 'Wads' is een voorbeeld van 'n komponent wat net nie beskikbaar is nie.
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
User avatar
SakoTrippel2
Hero Member
Hero Member
Posts: 694
Joined: Sun Jan 11, 2015 5:15 pm
Location: Harrismith,FS

Re: Watter kruit vir n .410?

Post by SakoTrippel2 »

Hodgdon Lilgun is die nommer.
Ek wil ook met die 410 Laaiery speel net vir lekkerte.
Dis redelik eenvoudig van wat ek uit my navorsing kan sien.

Ekt nou al paar 444 Marlin doppe. Dit lyk makliker om te laai as die plastiek en karton/papier doppe.
Ouens punch sommer wads/dividers uit karton met 'n Dop wat jy kwaai chamfer. Sien nie dat hulle die plastic plug/wad gebruik nie.

Dis so eenvoudig soos
Primer
Kruit
Wad
Korrels
Wad
Kerswas.

Die spul word met 'n dowel of 'n arbor tipe press vas gedruk. Klink baie "backyard" maar ek gaan dit probeer.... Sal maar sien as ek als bymekaar het.
Sako 30-06, Sako 308, 2 X Sako 222, Savage LRP 243 Ackley, P.Beretta A300 12ga, Howa 6.5 Creed, Glock 19 G4 9mm, Mini Mauser 22LR, Savage Stevens 410, Rossi 38Sp, LLAMA 22LR Pistool, LM4 223(5.56x45)
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 20578
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Location: Vereeniging

Re: Watter kruit vir n .410?

Post by tripodmvr »

.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
Ds J
Hero Member
Hero Member
Posts: 1747
Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Location: Stella

Re: Watter kruit vir n .410?

Post by Ds J »

Versigtige gedagte: die .410 is omtrent n ideale kaliber vir eksperimente, en om lawwe gedagtes te toets. NNB: hou asb vuurwapenveiligheid in gedagte!

n Goeie vriend van my het sy 410 met mieliegruis gelaai om plaagdiere in die huis te skiet. Dit werk goeterig tot op 5m, daarna is sy stoom op. Die mieliegruis disintegreer, en maak min skade.

Op Youtube is daar blykbaar videos om vetkryt of bordkryt te laai. Dit is blykbaar groot vermaak vir kinders om kolle en kleure te kan skiet. Bietjie afwisseling van gewone teikens, dan kan n mens gonge skiet sonder splinter- en terugspatgevaar.
Johan Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2151
Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm
Location: Nelspruit; Mpumalanga

Re: Watter kruit vir n .410?

Post by Johan Nel »

Kan iemand dalk aandui waar ek 'n bietjie nr 6 hael kan aankoop asseblief? Ek kry niks in die Nelspruit omgewing opgespoor nie.
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
Ds J
Hero Member
Hero Member
Posts: 1747
Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Location: Stella

Re: Watter kruit vir n .410?

Post by Ds J »

Johan Nel wrote: Fri Jan 12, 2024 10:22 pm Kan iemand dalk aandui waar ek 'n bietjie nr 6 hael kan aankoop asseblief? Ek kry niks in die Nelspruit omgewing opgespoor nie.
https://fanatac.co.za/product/lead-shot-10kg-bag/

https://outdoorandallsales.co.za/produc ... -7-5-3-kg/

https://www.shootallot.co.za/product/co ... lead-shot/
Johan Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2151
Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm
Location: Nelspruit; Mpumalanga

Re: Watter kruit vir n .410?

Post by Johan Nel »

Dankie Ds Jaap,
Dit lyk of shootallot voorraad het in nr 5.
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
Ds J
Hero Member
Hero Member
Posts: 1747
Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Location: Stella

Re: Watter kruit vir n .410?

Post by Ds J »

Groot plesier!
ZKK
Hero Member
Hero Member
Posts: 558
Joined: Mon Aug 20, 2012 5:42 pm

Re: Watter kruit vir n .410?

Post by ZKK »

Ek dink amper ek het erens gelees mens kan 303 doppe ook vuurvorm om .410 doppe te maak?
ZKK
Hero Member
Hero Member
Posts: 558
Joined: Mon Aug 20, 2012 5:42 pm

Re: Watter kruit vir n .410?

Post by ZKK »

Ds J wrote: Fri Dec 22, 2023 8:54 pm Versigtige gedagte: die .410 is omtrent n ideale kaliber vir eksperimente, en om lawwe gedagtes te toets.
Hiers n idee, gooi knoffel vlokkies, swart peper, growwe sout in die dop, dan skiet jy daai skaapboud voor jy hom in die oond druk
Ds J
Hero Member
Hero Member
Posts: 1747
Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Location: Stella

Re: Watter kruit vir n .410?

Post by Ds J »

ZKK wrote: Mon Jan 15, 2024 11:37 am Ek dink amper ek het erens gelees mens kan 303 doppe ook vuurvorm om .410 doppe te maak?
Korrek, maar 444 Marlin doppe werk beter.

Die 303 doppe se rand is maklik te dik, en hulle blaas nie altyd eweredig uit nie.
Johan Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2151
Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm
Location: Nelspruit; Mpumalanga

Re: Watter kruit vir n .410?

Post by Johan Nel »

Ek kan net noem dat kurkvelle van die soort wat gebruik word vir 'packing' of seëls in motorenjins goed werk vir 'wads'. Die papier tipe werk uitstekend vir oor die hael.
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13353
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Location: Bloemfontein, Vrystaat.
Contact:

Re: Watter kruit vir n .410?

Post by Geno »

Johan Nel wrote: Fri Jan 12, 2024 10:22 pm Kan iemand dalk aandui waar ek 'n bietjie nr 6 hael kan aankoop asseblief? Ek kry niks in die Nelspruit omgewing opgespoor nie.
Kontak vir Tommy by Compi-Shot. Sy diens en produkte is great! https://compi-shot.co.za/
Goed, beter, 6millimeter!
Johan Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2151
Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm
Location: Nelspruit; Mpumalanga

Re: Watter kruit vir n .410?

Post by Johan Nel »

Geno wrote: Wed Jan 17, 2024 8:14 am
Johan Nel wrote: Fri Jan 12, 2024 10:22 pm Kan iemand dalk aandui waar ek 'n bietjie nr 6 hael kan aankoop asseblief? Ek kry niks in die Nelspruit omgewing opgespoor nie.
Kontak vir Tommy by Compi-Shot. Sy diens en produkte is great! https://compi-shot.co.za/
Dankie Geno, ek maak so.
Shootallott dui aan hulle het, maar mens kom nie verder as die mandjie nie.
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
Johan Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2151
Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm
Location: Nelspruit; Mpumalanga

Re: Watter kruit vir n .410?

Post by Johan Nel »

Geno wrote: Wed Jan 17, 2024 8:14 am
Johan Nel wrote: Fri Jan 12, 2024 10:22 pm Kan iemand dalk aandui waar ek 'n bietjie nr 6 hael kan aankoop asseblief? Ek kry niks in die Nelspruit omgewing opgespoor nie.
Kontak vir Tommy by Compi-Shot. Sy diens en produkte is great! https://compi-shot.co.za/
Tommy is 'n yster. Vanoggend my pakkie gekry. Dankie weereens vir die headsup Geno.
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13353
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Location: Bloemfontein, Vrystaat.
Contact:

Re: Watter kruit vir n .410?

Post by Geno »

Johan Nel wrote: Mon Feb 05, 2024 10:55 am Tommy is 'n yster.
Dis verseker! Ek is bly jy het hom ook so ervaar.
Goed, beter, 6millimeter!
Post Reply

Return to “Shotguns/Haelgewere”