Quickload vir 30-06

Anything regarding this program here/alles rakende die program hier.

Moderator: Global Moderator

Post Reply
VehanB
Newbie
Newbie
Posts: 7
Joined: Mon Jan 29, 2024 10:25 am

Quickload vir 30-06

Post by VehanB »

More julle,

Sal iemand asb vir my kan kyk na QL data vir die volgende:

180gr Hornady Interlock SP
S365 - Lot 102
Fiocchi Primers
S&B Doppe 70.4gr H2O
TPL 82mm
Twist 1:12
Looplengte 609.6mm
Met Silencer: 609.6 + 119 = 728.6mm

Ekstra info:

49gr - 2497, 2440, 2387
50gr - 2492, 2458, 2493
51gr - 2539, 2493, 5212
52gr - 2548, 2560, 2597
52.5gr - 2600, 2575, 2562

S&B Store Ammo - 2804, 2749, 2792

Baie dankie.
VehanB
Newbie
Newbie
Posts: 7
Joined: Mon Jan 29, 2024 10:25 am

Re: Quickload vir 30-06

Post by VehanB »

Update
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6114
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Location: Paarl

Re: Quickload vir 30-06

Post by Gawie(13mm) »

Naandsê.
Waarmee het jy die spoed getoets? Is die gemete snelhede, trompsnelhede of spoed 5m voor die loop?
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
VehanB
Newbie
Newbie
Posts: 7
Joined: Mon Jan 29, 2024 10:25 am

Re: Quickload vir 30-06

Post by VehanB »

More more,

Chrony was opgestel ~3m voor die loop, skietbaan se staff het hom gaan opstel.
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6114
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Location: Paarl

Re: Quickload vir 30-06

Post by Gawie(13mm) »

Ek loer later vandag vir jou.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
VehanB
Newbie
Newbie
Posts: 7
Joined: Mon Jan 29, 2024 10:25 am

Re: Quickload vir 30-06

Post by VehanB »

Baie dankie, ek waardeer
VehanB
Newbie
Newbie
Posts: 7
Joined: Mon Jan 29, 2024 10:25 am

Re: Quickload vir 30-06

Post by VehanB »

Vergeet om te noem, dit was alles met n silencer gedoen. (Indien dit n verskil maak)

A-Tec Hertz 119. So totale loop lengte is 609.6 + 119 = 728.6
VehanB
Newbie
Newbie
Posts: 7
Joined: Mon Jan 29, 2024 10:25 am

Re: Quickload vir 30-06

Post by VehanB »

Gawie(13mm) wrote: Fri Feb 23, 2024 9:07 am Ek loer later vandag vir jou.
Hi Gawie,

Het jy al moontlik n tyd gekry om vir my te loer na die nodes?
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 20503
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Location: Vereeniging

Re: Quickload vir 30-06

Post by tripodmvr »

Gawie se vrae is om vas te stel watter chrony jy gebruik. Die raad is gewoonlik om sonder die knaldemper te skiet. Die groot verskille in spoed is omdat die drukking nog laag is. Dit bemoeilik QL berekeninge omdat spoed die looptyd bepaal.

Hoe het die S&B groepeer?
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 20503
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Location: Vereeniging

Re: Quickload vir 30-06

Post by tripodmvr »

Gawie sukkel met beurtkrag, so hy het gevra dat ek moet help. Probeer die volgende twee ladings en skiet groepe van 3.

54,1gr met spoed van 2646vps met chrony op 5m van die loop se punt. Geen knaldemper.
56,5gr = 2757vps
Met daardie twee ladings is die druk beter en hopelik is die spoed meer konstant.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
Post Reply

Return to “Quick Load Herlaai Program/Reloading Program”