Doen Fanatac nog besigheid?

Moderator: Global Moderator

Post Reply
Tampie
Full Member
Full Member
Posts: 159
Joined: Wed Jun 05, 2013 2:03 pm
Location: Centurion

Doen Fanatac nog besigheid?

Post by Tampie »

Ek wil graag weet of iemand inligting het rakende Fanatac en of die besigheid nog oop is? Ek het die naweek goed bestel en betaal op die webwerf maar kry geen terugvoer op WA, epos of gsm lyn nie...
Groete,
Martiens Serfontein.
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13330
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Location: Bloemfontein, Vrystaat.
Contact:

Re: Doen Fanatac nog besigheid?

Post by Geno »

Goed, beter, 6millimeter!
Tampie
Full Member
Full Member
Posts: 159
Joined: Wed Jun 05, 2013 2:03 pm
Location: Centurion

Re: Doen Fanatac nog besigheid?

Post by Tampie »

Dankie Geno

Het dit ook so maar daar is geen kommunikasie van sy kant af nie so ek is bekommerd oor die man(en my bestelling).

Groete
Martiens
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13330
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Location: Bloemfontein, Vrystaat.
Contact:

Re: Doen Fanatac nog besigheid?

Post by Geno »

Sit n post op sy groep op Facebook
Goed, beter, 6millimeter!
Alwin
Hero Member
Hero Member
Posts: 1807
Joined: Sun Aug 04, 2013 9:17 pm
Location: Noord-Transvaalse Bosveld

Re: Doen Fanatac nog besigheid?

Post by Alwin »

Bel vir Francois.
Daar is iewers 'n probleem en hy weet waarskynlik nie daarvan nie.
Tampie
Full Member
Full Member
Posts: 159
Joined: Wed Jun 05, 2013 2:03 pm
Location: Centurion

Re: Doen Fanatac nog besigheid?

Post by Tampie »

Hi Alwin
Ek vertrou dit is die geval. Ek probeer bel al van Maandag af sonder enige antwoord, en het al WA en ook ń epos gestuur voor ek na Jaracal uitgereik het.
Groete
Martiens.
Tampie
Full Member
Full Member
Posts: 159
Joined: Wed Jun 05, 2013 2:03 pm
Location: Centurion

Re: Doen Fanatac nog besigheid?

Post by Tampie »

Mag ek vra dat iemand wat Francois ken my n guns doen en uitreik na hom oor die aangeleentheid? Ek het Saterdag ń knaldemper en bubble level bestel en betaal deur sy webwerf wat ek redelik dringend wil hê en ek kry op geen manier kontak met hom gemaak nie.
Baie dankie, Martiens.
Tampie
Full Member
Full Member
Posts: 159
Joined: Wed Jun 05, 2013 2:03 pm
Location: Centurion

Re: Doen Fanatac nog besigheid?

Post by Tampie »

Ek het reggekom dankie.
Groete,
Martiens.
Post Reply

Return to “Algemeen/General”