Opsoek na Australiese Beeshond
Moderator: Global Moderator
-
- Jr. Member
- Posts: 60
- Joined: Mon Jan 21, 2013 9:50 am
- Location: Postmasburg
Opsoek na Australiese Beeshond
Goeie dag
Ek is op soek na Australiese beeshondjies, weet iemand dalk van 'n teler wat ek kan kontak?
Groete
Bennie
Ek is op soek na Australiese beeshondjies, weet iemand dalk van 'n teler wat ek kan kontak?
Groete
Bennie
- BeesBreet
- Hero Member
- Posts: 1635
- Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am
- Location: Nottingham Road, KZN
Re: Opsoek na Australiese Beeshond
My teuf gaan volgende maand reun toe... Waar is jy?
- JuanVE
- Sr. Member
- Posts: 261
- Joined: Wed Feb 23, 2011 11:39 am
- Location: Middelburg Oos-Kaap
Re: Opsoek na Australiese Beeshond
Skakel vir Charlene Buchner van Paterson by 082 - 6555333. Hulle teel die hondjies. Sy het 3 weke gelede nog oorgehad. Weet nie of daar nog is nie. Groete Juan
- JuanVE
- Sr. Member
- Posts: 261
- Joined: Wed Feb 23, 2011 11:39 am
- Location: Middelburg Oos-Kaap
Re: Opsoek na Australiese Beeshond
Bennie, die vrou van Paterson se hondjies is almal weg. Hulle is telers as jy haar wil kontak en jou naam op hul lys wil sit.
-
- Jr. Member
- Posts: 60
- Joined: Mon Jan 21, 2013 9:50 am
- Location: Postmasburg
Re: Opsoek na Australiese Beeshond
BeesBreet ek is van Postmasburg in die Noord Kaap. Waar is jy vandaan?BeesBreet wrote:My teuf gaan volgende maand reun toe... Waar is jy?
-
- Jr. Member
- Posts: 60
- Joined: Mon Jan 21, 2013 9:50 am
- Location: Postmasburg
Re: Opsoek na Australiese Beeshond
Baie dankie JuanVE. Ek sal haar bietjie kontak
- BeesBreet
- Hero Member
- Posts: 1635
- Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am
- Location: Nottingham Road, KZN
Re: Opsoek na Australiese Beeshond
Ek is op Nottingham Road in Natal... Ek sal jou op hoogte hou as jy nie intussen regkom nie
-
- Jr. Member
- Posts: 60
- Joined: Mon Jan 21, 2013 9:50 am
- Location: Postmasburg
Re: Opsoek na Australiese Beeshond
Baie dankie ek waardeer dit
- BeesBreet
- Hero Member
- Posts: 1635
- Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am
- Location: Nottingham Road, KZN
Re: Opsoek na Australiese Beeshond
BJ, lyk my die ou teufie is n queen... Sorry man sy het nie gevat nie
- Tal
- Full Member
- Posts: 204
- Joined: Sun Jul 19, 2015 8:18 pm
Re: Opsoek na Australiese Beeshond
My teef ook ongelukkig nie gevat nie.
- Tal
- Full Member
- Posts: 204
- Joined: Sun Jul 19, 2015 8:18 pm
Re: Opsoek na Australiese Beeshond
More Menere, my teefie het 7kleintjies gehad, 2reeds gevat, het nog 3teefies en 2reuntjies oor
Kontak my gerus vir details
0sewe22sewe68ses54
Hulle sal middel Augustus reg wees om te gaan.
Kontak my gerus vir details
0sewe22sewe68ses54
Hulle sal middel Augustus reg wees om te gaan.
-
- Full Member
- Posts: 235
- Joined: Sun Feb 12, 2012 12:40 pm
- Location: Pretoria
Re: Opsoek na Australiese Beeshond
Tal van waar is jy?
- Tal
- Full Member
- Posts: 204
- Joined: Sun Jul 19, 2015 8:18 pm
Re: Opsoek na Australiese Beeshond
Kroonstad
-
- Full Member
- Posts: 235
- Joined: Sun Feb 12, 2012 12:40 pm
- Location: Pretoria
Re: Opsoek na Australiese Beeshond
Dankie,ek het reeds jou nr deurgegee, dink vriend sal jou kontak Tal.
- Tal
- Full Member
- Posts: 204
- Joined: Sun Jul 19, 2015 8:18 pm
Re: Opsoek na Australiese Beeshond
Ek het weer beeshondjies beskikbaar!
//uploads.tapatalk-cdn.com/20170529/6cb24399f7792e4f5f3e9bfff2a90933.jpg
//uploads.tapatalk-cdn.com/20170529/6cb24399f7792e4f5f3e9bfff2a90933.jpg
- JPS
- Hero Member
- Posts: 3627
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
- Location: Kempton Park
Re: Opsoek na Australiese Beeshond
Ek moet bieg,
In my gedagtes het ek baie groter hondjies gesien in die benaming van hulle.
In my gedagtes het ek baie groter hondjies gesien in die benaming van hulle.
-
- Hero Member
- Posts: 854
- Joined: Mon Jul 23, 2012 10:53 am
- Location: Kimberly
Re: Opsoek na Australiese Beeshond
Tal
Werk ma en pa elke dag?
Werk ma en pa elke dag?
- jankraay
- Hero Member
- Posts: 1893
- Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
- Location: Kroonstad
Re: Opsoek na Australiese Beeshond
Tal se honde staan nie stil nie.
Sent from my iPhone using Tapatalk

Sent from my iPhone using Tapatalk
- Tal
- Full Member
- Posts: 204
- Joined: Sun Jul 19, 2015 8:18 pm
Re: Opsoek na Australiese Beeshond
Honde werk gereeld. Maar nie elke dag nie. Die teef se instink is baie goed en het min werk nodig gehad vir skape, die reun is bietjie rof met skape.F.L.A.S.H wrote:Tal
Werk ma en pa elke dag?
-
- Jr. Member
- Posts: 60
- Joined: Mon Jan 21, 2013 9:50 am
- Location: Postmasburg
Re: Opsoek na Australiese Beeshond
Goeie dag
Ek is weer opsoek na Australiese beeshondjies, het iemand dalk n kontak van iemand wat moontlik beskikbaar het?
Ek is weer opsoek na Australiese beeshondjies, het iemand dalk n kontak van iemand wat moontlik beskikbaar het?
-
- Hero Member
- Posts: 1896
- Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
- Location: Stella
Re: Opsoek na Australiese Beeshond
PM op pad
- BeesBreet
- Hero Member
- Posts: 1635
- Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am
- Location: Nottingham Road, KZN
Re: Opsoek na Australiese Beeshond
Hierdie gaan nou dalk laf klink, maar as iemand beeshond kruis terriër (wire haired/jack russel/ foxy) kleintjies perongeluk kry, Ek soek so n teufie!
Dankie
Dankie
- ruaanb
- Hero Member
- Posts: 5507
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
- Location: Durbanville, WesKaap
Re: Opsoek na Australiese Beeshond
Daai gaan n Wilde ding wees!
- Dirkvh
- Hero Member
- Posts: 997
- Joined: Fri Jan 03, 2014 10:36 am
- Location: Gariepdam, Suid Vrystaat
Re: Opsoek na Australiese Beeshond
Daar is nou opregte kleintjies beskikbaar in Rouxville by Sarie OdendaalBJ Welgemoed wrote: ↑Wed Apr 06, 2016 9:39 am Goeie dag
Ek is op soek na Australiese beeshondjies, weet iemand dalk van 'n teler wat ek kan kontak?
Groete
Bennie
072 594 2255
Rom 8 v 1&2: Therefore, there is now no condemnation for those who are in Christ Jesus, 2 because through Christ Jesus the law of the Spirit who gives life has set you free from the law of sin and death
-
- Jr. Member
- Posts: 60
- Joined: Mon Jan 21, 2013 9:50 am
- Location: Postmasburg
Re: Opsoek na Australiese Beeshond
Baie dankie Dirk, ek sal haar kontak