Tool om dies in press vas te skroef?

Hier kan toerusting wat self ontwerp is geplaas word soos bv. 'n selfgemaakte "tumbler" of ieta dergelijks

Moderator: Global Moderator

Post Reply
Eight
Hero Member
Hero Member
Posts: 766
Joined: Sat Jun 25, 2016 2:44 pm

Tool om dies in press vas te skroef?

Post by Eight »

Wat gebruik julle om redding dies op n press vas te skroef? Ek sien mens kry oorsee n “die wrench”. Ekt gesink meskien n waterpomp tang?
Ds J
Hero Member
Hero Member
Posts: 1883
Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Location: Stella

Re: Tool om dies in press vas te skroef?

Post by Ds J »

ARTM? (Wat sê die handleiding?)

Sit dik leer in die tang se bek as daar nie n geskikte en passende gereedskapstuk is nie. Die kans om die moer seer te maak met die tang is regtig goed.
JF123
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 366
Joined: Fri May 17, 2019 5:52 pm

Re: Tool om dies in press vas te skroef?

Post by JF123 »

Ek het nog altyd net met die hand vas gedraai. As dit vanself los skroef is iets nie reg nie.
User avatar
jdpretorius
Hero Member
Hero Member
Posts: 2431
Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Location: Pretoria Oos

Re: Tool om dies in press vas te skroef?

Post by jdpretorius »

Eight hoekom wil jy hom so woes vas draai ?, en wat se Die is dit ?
......of sukkel jy dalk met n Lee en daai simpel rubber op hulle lock ring.

Sent from my SM-A536E using Tapatalk

338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Eight
Hero Member
Hero Member
Posts: 766
Joined: Sat Jun 25, 2016 2:44 pm

Re: Tool om dies in press vas te skroef?

Post by Eight »

Ek laai op n redding T7 press en die regte manier om die redding dies square op te stel is om die die tot teen die ram te draai as die ram bo is. Die die dan nog n halwe draai in te draai en dan weer die ram te lig totdat die press “cam over” en dan die lock ring vas te draai terwyl alles in die “cam over” posisie is. As jy die pres cam over met die die as die lock ring nog nie vas gedraai is nie dan haal jy al die speling uit die press, die threads en press threads en dan lock jy die die in deur die lock ring vas te draai. Om die lock ring vas te draai in die cam over posisie het jy bietjie leverage nodig deer n “wrench” of n tang te gebruik.
User avatar
jdpretorius
Hero Member
Hero Member
Posts: 2431
Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Location: Pretoria Oos

Re: Tool om dies in press vas te skroef?

Post by jdpretorius »

Ek moet nou eers bieg ... en moes gou eers n video of 2 kyk om die T7 te sien.....ek kon ongelukkig nerens sien dat hulle so stoei om die Die vas te draai nie.

My Dies byt soms, van hand-vas maak, so mooi dat n ou moet vas vat om die daai los te kry.....so daar is in my dom logika niks speeling daar nie.
N ou kry mos n redding competition shell holder set wat (ek dink) in 2 thou inkremente op gaan......is dit nie dalk moontlik n beter opsie om daardie cam-over te beheer nie ?
Dit voel vir my net verkeerd om met n tang die Die te moet vas draai, anders sal hulle mos n tool saam gegee het.....maar het geen ervaring met daai T7 nie.

Is jou Die se thread nie dalk bietjie 'los' in jou press nie....gewone plumbers tape kan dalk help....

Ek draai soms sommer masking tape, so paar draaie, om n vice grip tang se bek as ek nie wil merke los op iets nie....dalk help dit jou.

Sent from my SM-A536E using Tapatalk

338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Eight
Hero Member
Hero Member
Posts: 766
Joined: Sat Jun 25, 2016 2:44 pm

Re: Tool om dies in press vas te skroef?

Post by Eight »

Dit is nie net op die T7 nie maar op enige press wat jy die dies so installeer. Die threads het doelbewus speling op die die en die press sodat jy dit op die manie kan square. Ek gaan n baie inyeressante podcast link hier onder sit. Gaan luister dit. Hy verduidelik dit baie mooi. Onder dit post ek ook n link van n video waar Broz van long range only dit ook doen. Mens gebruik dan ook die comp shell holders met die proses.

https://open.spotify.com/episode/47igfe ... 3mHSPYDpKQ
Eight
Hero Member
Hero Member
Posts: 766
Joined: Sat Jun 25, 2016 2:44 pm

Re: Tool om dies in press vas te skroef?

Post by Eight »

Die onderstaande skakel is vir n video. Verduidelik dit ook baie mooi.

https://m.youtube.com/watch?v=anhesQg4uZg
User avatar
jdpretorius
Hero Member
Hero Member
Posts: 2431
Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Location: Pretoria Oos

Re: Tool om dies in press vas te skroef?

Post by jdpretorius »

Eight wrote:Dit is nie net op die T7 nie maar op enige press wat jy die dies so installeer. Die threads het doelbewus speling op die die en die press sodat jy dit op die manie kan square. Ek gaan n baie inyeressante podcast link hier onder sit. Gaan luister dit. Hy verduidelik dit baie mooi. Onder dit post ek ook n link van n video waar Broz van long range only dit ook doen. Mens gebruik dan ook die comp shell holders met die proses.

https://open.spotify.com/episode/47igfe ... 3mHSPYDpKQ
Hmmm...dalk iets nuut om te probeer. Daar was lanklaas iets wat die rabbit hole en my ocd bietjie stimuleer Image

Die enigste Die wat ek, tot dusver wel cam-over gebruik het, is met n Lee Collet Die wat dalk so ontwerp is....op my gewone ou Redding Big Boss natuurlik. Ek weet nie eers of dit moontlik is om cam-over te gan met ander Die's soos Reddin, Honady, ens. op die press nie....

Ek gebruik wel n Redding Competition Seating Die op van my kalibers maar het gevind dat ek die seating depth so 7 thou kan manupileer deur die hoeveelheid druk wat ek toepas wanneer ek n koeël seat, selfs op ander Die's soos bv. ñ Hornady.....tot nou toe is dit vir my goed so, sodat ek dan al my koeëls tot binne 1 of 2 though van mekaar kan kry in lengte.
Ek klas wel koeëls vooraf volgens base-to-ogave....met sommige brands meer so, oor hulle tolleransies effe losser is.
Dalk kan ek net by sê, dat wanneer ek seat en die ram is hard vas bo dan is daar geen moontlike verdere verandering in lengte nie.....dus in my koppie, geen verdere speeling nie en kan nie cam-over nie.

Ek weet nie regtig of ek hou van die cam-over konsep nie want dit skep dalk net nog n plek waar daar n moontlike variable kan wees, vir my ocd.....


Sent from my SM-A536E using Tapatalk

338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Post Reply

Return to “Projekte self ontwerp/Projects self-made”