Safari Bullet Company.
- Gerhardu
- Hero Member
- Posts: 930
- Joined: Mon Nov 19, 2012 1:55 pm
- Location: Boksburg
Re: Safari Bullet Company.
Waar kan ons n pryslys kry?
- Frederik
- Hero Member
- Posts: 4877
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
- Location: Pretoria
-
- Administrator
- Posts: 7404
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
- Location: Waterkloof, Pretoria
Re: Safari Bullet Company.
Freek jy darem al wragtig ver gekom van jou Impala dae...
- Rudi Fischer
- Hero Member
- Posts: 1693
- Joined: Mon Dec 09, 2013 4:54 pm
- Location: Randburg
Safari Bullet Company.
Kontak my dan stuur ek jou een (Pryslys)
Loop baie saggies en dra n groot geweer !!!
- Gerhardu
- Hero Member
- Posts: 930
- Joined: Mon Nov 19, 2012 1:55 pm
- Location: Boksburg
Re: Safari Bullet Company.
Nr asb.
- Rudi Fischer
- Hero Member
- Posts: 1693
- Joined: Mon Dec 09, 2013 4:54 pm
- Location: Randburg
Re: Safari Bullet Company.
Nul82 Nege78 Vier707Gerhardu wrote:Nr asb.
Loop baie saggies en dra n groot geweer !!!
- Rudi Fischer
- Hero Member
- Posts: 1693
- Joined: Mon Dec 09, 2013 4:54 pm
- Location: Randburg
Re: Safari Bullet Company.
More VictorGVictorG wrote:Rudi die 160gr 7mm wat jy eersdaags gaan adverteer - is dit vir n 7x57 ?
Behoort in meeste 7mm te werk
Loop baie saggies en dra n groot geweer !!!
- Lategan1
- Hero Member
- Posts: 2662
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
- Location: Boland
Re: Safari Bullet Company.
E-pos: safaribulletcompany@gmail.com
Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk
- Frederik
- Hero Member
- Posts: 4877
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
- Location: Pretoria
Re: Safari Bullet Company.
Ek skiet seker oor 300 impalas per jaar of meer uit nogsteeds maar meestal op papier met die groter kalibers en hulle werk lekker as DG solids.Wouter Roets wrote: ↑Mon Nov 20, 2023 10:59 am Freek jy darem al wragtig ver gekom van jou Impala dae...
Maar die laaste twee jaar het meeste van my diere geval met SBC kooels.
-
- Sr. Member
- Posts: 259
- Joined: Sun Jul 17, 2011 10:00 am
- Location: Philippolis
- Lategan1
- Hero Member
- Posts: 2662
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
- Location: Boland
Re: Safari Bullet Company.
Sien hier is ‘n stilte van verbasing!
Is dit nou nie maar eenmaal so dat ‘n laer spoed beter is vir vleisjagters nie.
Dit is uitstekend.
Beste.
Is dit nou nie maar eenmaal so dat ‘n laer spoed beter is vir vleisjagters nie.
Dit is uitstekend.
Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk
- Rudi Fischer
- Hero Member
- Posts: 1693
- Joined: Mon Dec 09, 2013 4:54 pm
- Location: Randburg
Re: Safari Bullet Company.
Nou lekker gelag.Lategan1 wrote:Sien hier is ‘n stilte van verbasing!
Is dit nou nie maar eenmaal so dat ‘n laer spoed beter is vir vleisjagters nie.
Dit is uitstekend.
Beste.
Ek skiet die naweek my 284 Win met die 160gr teen 2880 vps in wetpacks in van 100-500m
Kan hopelik later n paar foto’s kom plaas.
Loop baie saggies en dra n groot geweer !!!
- Rudi Fischer
- Hero Member
- Posts: 1693
- Joined: Mon Dec 09, 2013 4:54 pm
- Location: Randburg
Re: Safari Bullet Company.
Vandag gaan wetpacks toets met die 284 Winchester teen 2900 vps.
7mm 160gr SBC
Hierdie was die koeels op 100m
7mm 160gr SBC
Hierdie was die koeels op 100m
Loop baie saggies en dra n groot geweer !!!
- tripodmvr
- Administrator
- Posts: 20825
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
- Location: Vereeniging
Re: Safari Bullet Company.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- tripodmvr
- Administrator
- Posts: 20825
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
- Location: Vereeniging
Re: Safari Bullet Company.
Dit lyk asof die van 300m meer lood verloor het as die ander. Teen watter spoed het hulle op daardie afstand getref.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Rudi Fischer
- Hero Member
- Posts: 1693
- Joined: Mon Dec 09, 2013 4:54 pm
- Location: Randburg
Re: Safari Bullet Company.
Impak spoed sou 2160 vps gewees het.tripodmvr wrote:Dit lyk asof die van 300m meer lood verloor het as die ander. Teen watter spoed het hulle op daardie afstand getref.
Hier is die twee koeels wat op 300m geskiet was.
Ek dink dit lyk asof die meer lood verloor het want hulle is meer ooper en nie so styf opgerol soos die wat teen n hoër getref het nie.
Loop baie saggies en dra n groot geweer !!!
-
- Full Member
- Posts: 111
- Joined: Sun Jun 25, 2017 10:51 am
Re: Safari Bullet Company.
Great to see excellent expansion at 300m
Sent from my SM-S901E using Tapatalk
Sent from my SM-S901E using Tapatalk
- Frederik
- Hero Member
- Posts: 4877
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
- Location: Pretoria
Re: Safari Bullet Company.
Baie netjies
- Rudi Fischer
- Hero Member
- Posts: 1693
- Joined: Mon Dec 09, 2013 4:54 pm
- Location: Randburg
Re: Safari Bullet Company.
Die foto wys beter hoe die koeel teen homself oprol met spoed
Loop baie saggies en dra n groot geweer !!!
-
- Full Member
- Posts: 177
- Joined: Sat Nov 22, 2014 8:09 pm
- Location: Pretoria
Re: Safari Bullet Company.
Rudi jou koeels presteer ongelooflik goed. Presies wat jy daar sê, dit is bloot net dat minder lood vloei van die holte na buite.
Uitstekende werk Rudi!
Uitstekende werk Rudi!
- Rudi Fischer
- Hero Member
- Posts: 1693
- Joined: Mon Dec 09, 2013 4:54 pm
- Location: Randburg
Re: Safari Bullet Company.
Baie dankie.Dash431 wrote:Rudi jou koeels presteer ongelooflik goed. Presies wat jy daar sê, dit is bloot net dat minder lood vloei van die holte na buite.
Uitstekende werk Rudi!
Loop baie saggies en dra n groot geweer !!!
- Ferdi Bam
- Sr. Member
- Posts: 332
- Joined: Fri Mar 08, 2013 8:40 am
- Location: Steynsrus, Vrystaat
Re: Safari Bullet Company.
Rudi,
Mooiso en goeie werk. Hou so aan.
Groete.
Ferdi Bam.
Mooiso en goeie werk. Hou so aan.
Groete.
Ferdi Bam.
Oë op die pad, hande op die stuur, FOKUS!
- LUAN
- Hero Member
- Posts: 3084
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
- Location: Port Elizabeth
Re: Safari Bullet Company.
Ai nou gaan ek ook maar n 7mm moet koop...
-
- Full Member
- Posts: 111
- Joined: Sun Jun 25, 2017 10:51 am
Re: Safari Bullet Company.
I've been busy with load development on my 300WM using the 180gr SBC.
Did test loads yesterday with a chrony. Rudi adjusted the data and gave me a load to use.
This was the first 3 shots at 100m with a bit of a wind. These bullets are really accurate
Sent from my SM-S901E using Tapatalk
Did test loads yesterday with a chrony. Rudi adjusted the data and gave me a load to use.
This was the first 3 shots at 100m with a bit of a wind. These bullets are really accurate
Sent from my SM-S901E using Tapatalk
-
- Sr. Member
- Posts: 409
- Joined: Thu Jul 12, 2012 1:02 pm
- Location: Bloemfontein
Re: Safari Bullet Company.
Wow!!!!
Well done!!!
Well done!!!