SAPS Wapenaansoek stappe tydlyn

Moderator: Global Moderator

User avatar
Gerhardu
Hero Member
Hero Member
Posts: 875
Joined: Mon Nov 19, 2012 1:55 pm
Location: Boksburg

Re: SAPS Wapenaansoek stappe tydlyn

Post by Gerhardu »

sako 30-06 wrote: Fri Nov 10, 2023 1:44 pm
Gerhardu wrote: Fri Nov 10, 2023 1:21 pm
sako 30-06 wrote: Fri Nov 10, 2023 12:32 pm Lyk my julle manne se DFO doen darem sy werk, ek wens ek kon dieselfde gese het van ons DFO.

Application Type Application Date Status Status Description Next Step
RENEWAL 2023/08/04 IN PROCESS No status available contact the DFO No status available contact the DFO
Boksburg Noord is Useless. Ek vat al jare nie meer my goed soontoe nie.
Haai nee, jy kan mos nie dit se nie, hulle doen net hulle beste :laugh:
Hulle vat darem 6 aansoeke n dag, maar nie Maandae en Vrydae nie en hulle werk darem tot 13:00.
Dan het hulle darem 50% sukses met my aansoeke,hulle verloor darem net elke tweede aansoek, maar ek neem hulle nie kwalik nie want hulle werk onder ongelooflik baie druk en hulle is regtig baie besig. Hulle is darem altyd behulpsaam al kan hulle my nooit die eerste keer help nie, se hulle darem dis glad nie vir hulle moeite as ek die volgende dag net terug kom nie.(Want hulle moet skietbaan toe gaan om al hulle ekstra ammunisie uitskiet)
Dit pla my darem nie want dit maak mos nie saak as ek n maand se verlof moet insit om een aansoek te doen nie.
Ek kan nie wag om volgende week my 9mm hernuwing in te gee nie, ek mis hulle nogal.
Baie goed gestel. Gelukkig weet hulle wat ek van hulle dink.
User avatar
Gerhardu
Hero Member
Hero Member
Posts: 875
Joined: Mon Nov 19, 2012 1:55 pm
Location: Boksburg

Re: SAPS Wapenaansoek stappe tydlyn

Post by Gerhardu »

Middel Okt vier nuwe aansoeke ingedien. Een was verledeweek geodgekeur die ander drie vandag goedgekeur.
Post Reply

Return to “Algemeen/General”