303 vir iemand

Items for "Pay forward"/ Items om later te betaal...
Post Reply
Mellies
Hero Member
Hero Member
Posts: 1861
Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm
Location: Potchefstroom

303 vir iemand

Post by Mellies »

More menere.

n Vriend wil sy 303 wegmaak.

As iemand werk het vir so roer of dalk weet van n jagter wat dit nie breed het nie gesels met my.

Roer is gratis/verniet/mahala.

Roer is in Potch.

Liksens verval blykbaar einde Julie 2023.

Dankie.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
J le Roux
Hero Member
Hero Member
Posts: 1010
Joined: Tue May 20, 2014 8:10 am
Location: Pietersburg Limpopo

Re: 303 vir iemand

Post by J le Roux »

Hallo Mellies. 'n Jongman wat ek goed ken probeer iets maak uit bosvark voorsit, ek laat weet jou voor 11uur asb.
Vat genoeg skietgoed veld toe, daar's nie winkels nie.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
Stef1274
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 61
Joined: Thu Jan 26, 2023 1:27 pm

Re: 303 vir iemand

Post by Stef1274 »

Hi, het iemand toe die geweer gevat? Ek het een wat dalk presies dieselfde roete moet stap.
308 Win - Custom Israeli Mauser
303 Bri - Enfield 1970s Sporter
6.5 Grendel - Howa Mini
9mmS - Beretta 84BB
Ds J
Hero Member
Hero Member
Posts: 1665
Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Location: Stella

Re: 303 vir iemand

Post by Ds J »

Hier naby ons is n verdienstelike en eerlike plaasvoorman wat dringend n roer kort, maar nie kan bekostig nie. Ek sal dankbaar wees om hom met n aansoekvorm te verras.
Post Reply

Return to “Items/Items”