FR08 Spanjaard Mauser

Guys who collect arms can have a chat here/Versamelaars kan hier vergader.

Moderator: Global Moderator

Post Reply
Clemens
Newbie
Newbie
Posts: 37
Joined: Fri Jan 20, 2023 8:37 am
Location: Centurion

FR08 Spanjaard Mauser

Post by Clemens »

Goeie middag almal.

Ek het onlangs n FR08 gekry, glad nie n lelike mausertjie nie, maar nie oortuig of ek hom wil hou nie. Kanse is as ek hom gaan hou gaan ek heel moontlik aan hom sny.

Waty is die outjies werd op die oomblik? Sny ek en maak iets van hom, of verkoop ek en kry eerder iets wat klaar scope ready is.

Enige advies sal waardeur word.

Groete
Clemens
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Boss&co 12 boor, 303 no 2 mk4, taurus. 357 Mag, BSA .222, Howa 7mm RM, Sako 85 308
Johan van Wyk
Hero Member
Hero Member
Posts: 600
Joined: Fri Jan 10, 2014 10:00 am
Location: Geelong, Victoria

Re: FR08 Spanjaard Mauser

Post by Johan van Wyk »

Ek het geen benul wat hy werd is nie, maar die Spaanse Mausers het wel so ietwat van 'n reputasie dat die hitte afwerking van die aksies nie goed gedoen was nie en dat hulle aan die sagte kant is. Ek sou by die versamelaars begin hier voor ek groot geld spandeer.
Post Reply

Return to “Arms collectors/Wapen Versamelaars”