500 Jeffreys

Post Reply
Corumana

500 Jeffreys

Post by Corumana »

This is what happens when you buy a loaded bullet from Gun Shops, either overloaded, wrong powder or something. Does anybody know a safe load for 500 Jeffreys. Gun is used for back up on Big 5.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
hannesfouche
Newbie
Newbie
Posts: 7
Joined: Tue Dec 22, 2009 8:55 am

Re: 500 Jeffreys

Post by hannesfouche »

Bel Bennie Lategan,by 0833068401,hy herlaai,en skiet al lank  die 500 jeffery.
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: 500 Jeffreys

Post by Gerhard »

What bullet weight are you going to use?

I loaded S335 and wanted to try S355 but sold the rifle before I managed to do load testing on S355.

On S335 I started at 90gr if I remember correctly...

Contact Somchem to give you accurate loading tables for this caliber.

Do not use duplex loads unless you know what you are doing.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Gerard

Re: 500 Jeffreys

Post by Gerard »

That pierced primer shows all the symptoms of pressure but the unfired cartridge shows a ridge around the rim that stands off from the base of the case.  It looks like really badly made brass and that the issue here could be headspace caused by this protruding ring on the case.  Note that it has been flattened on the fired case.  This means that the base of the case was not supported against movement to the rear when the gun fires.

All ammunition should be free of burrs such as this.  The primer pocket and primer also looks very strange.  The way to check the load is to shoot another one over a chrono but, the damage that the burn through the primer will do is not worth it.
User avatar
Johan JvR
Hero Member
Hero Member
Posts: 617
Joined: Mon May 16, 2011 10:06 am

Re: 500 Jeffreys

Post by Johan JvR »

Gerard wrote: the damage that the burn through the primer will do is not worth it.
Gerard, is dit hierdie skade waarvan jy praat? (het sommer internet foto opgespoor)

[img width=560 height=386]http://i494.photobucket.com/albums/rr30 ... t_face.jpg[/img]

Is dit in die meeste gevalle verkeerde kopspasie wat die probleem veroorsaak, of eerder die doppe wat foutief is?
dankie, groete
Gerard

Re: 500 Jeffreys

Post by Gerard »

In die foto het die primer gelek.  Wanneer die slagpen deur die primer slaan, word dieselfde erosie wat hier op die slot gesien word, op die slagpen se punt gedoen.  Die punt word skerper of verform en slaan dan al makliker deur die primer.  In die foto hierbo het die primers om die rand gelek terwyl die eerste foto 'n gat in die primer wys.  Dit laat toe dat die vlam op die slagpen aangewend word en die deel van die primer wat weg is, is waarskynlik binne in die slot.  Die slot moet uitmekaar gehaal en skoongemaak word anders is daar die gevaar dat dit op 'n stadium nie 'n volgende skoot sal afslaan nie.

Die primers wat lek kan druk wees wat te hoog is, normale druk met primer pockets wat met die vorige lading gerek het (ook maar druk wat te hoog was) of te veel chamfer van die pocket soos wat mens op die Jamison dop hierbo kan sien, of primers wat nie tot onder in die holte gedruk is nie.  Die primer moet vir sy volle hoogte styf in die holte pas en tot onder in die holte ingedruk word. Die holtes moet 100% droog en vry van smeermiddel wees.

Gegewe die fotos van die 500 Jeff Jamison doppe dink ek die sondebok hier is die doppe wat kopspasie veroorsaak.  Kopspasie van die geweer kan mens akkomodeer, dit is nie 'n treinsmash nie.  Kopspasie wat kunsmatig deur swak doppe of verkeerde voorbereiding veroorsaak word kan ook reggemaak word.  Die simptome van kopspasie en oormate druk is dieselfde en 'n kronograaf sal vertel of dit die laaimetode of die geweer is.

Wanneer kopspasie geignoreer word, lei dit tot case head separation en dit sal mens se dag versuur, veral as dit ver van 'n werkswinkel af gebeur.
Last edited by Gerard on Wed Sep 07, 2011 10:05 am, edited 1 time in total.
User avatar
Johan JvR
Hero Member
Hero Member
Posts: 617
Joined: Mon May 16, 2011 10:06 am

Re: 500 Jeffreys

Post by Johan JvR »

Maggies, ek sal meer aandag aan my slagdoppies moet gee. Ek het altyd geweet slagdop 'seating' en skoonmaak van dop is baie belangrik vir akkuraatheid, maar nie geweet so baie dinge kan verkeerd gaan nie.

Baie dankie
Corumana

Re: 500 Jeffreys

Post by Corumana »

Dankie vir die inligting. Ek gaan alles opvolg en kyk wat ek kan doen.
Post Reply